Die Byl

Die Byl, Episode 8

Season 3, Episode 8

Byl en Nicki berei voor vir 'n tuisbesoek van Mischa en 'n maatskaplike werker. Juan maak 'n deurbraak met die aantygings teen hom.

Watch Full Episodes of Die Byl Season 3

Episode 1
S3 E1 • 47m • HD1616

‘n Kerngroep gespesialiseerde polisiemanne en -vroue funksioneer beide in samewerking en in teenstryd met mekaar, terwyl hulle belas is met die ondersoek van reeksmoorde.

Episode 2
S3 E2 • 47m • HD1616

Byl ontdek 'n gruwelhuis waar 'n dogtertjie mishandel word. Fritz en Nicki moet vure doodslaan om Byl se werk en reputasie te red.

Episode 3
S3 E3 • 47m • HD1616

Die span trek in vervalle kantore in. Juan se verslawing dryf 'n wig in tussen hom en Shani.

Episode 4
S3 E4 • 47m • HD1616

'n Skeepsvraghouer vol vermoorde kinders word met georganiseerde misdaad verbind. Frankie se obsessie met sy ideale vrou eskaleer.

Episode 5
S3 E5 • 47m • HD1616

Byl besef sy verlede wil hom net nie los nie en die bedreiging is erger as ooit. Die reeksmoordenaar blyk 'n jaloerse obsessie met een van die spanlede te hê.

Episode 6
S3 E6 • 47m • HD1616

Die verlede begin soos 'n toksiese spook tussen die span beweeg. Die reeksmoordenaar se obsessie bereik breekpunt en sy lei een van die spanlede in 'n lokval in.

Episode 7
S3 E7 • 46m • HD1616

'n Arm gemeenskap word getreiter deur gierige gemeenskapleiers. Tot een besluit genoeg is genoeg en hulle met slanggif begin vermoor.

Episode 8
S3 E8 • 47m • HD1616

Byl en Nicki berei voor vir 'n tuisbesoek van Mischa en 'n maatskaplike werker. Juan maak 'n deurbraak met die aantygings teen hom.

Episode 9
S3 E9 • 48m • HD1616

Byl se grootste nagmerrie word waar wanneer een van die lede ontvoer word. Juan wil Shani vra om met hom te trou.

Episode 10
S3 E10 • 47m • HD1616

Byl moet planne maak of sy hele span gaan uitgeroei word. Die slot van die reeks word op 'n spits gedryf wanneer die span slegs op mekaar kan staatmaak om te oorleef.

Show More
  • Byl en Nicki berei voor vir 'n tuisbesoek van Mischa en 'n maatskaplike werker. Juan maak 'n deurbraak met die aantygings teen hom.
  • Seasons5

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.

ONLY
R150