Die Byl

Die Byl

‘n Kerngroep gespesialiseerde polisiemane en -vroue funksioneer beide in samewerking en in teenstryd met mekaar, terwyl hulle belas is met die ondersoek van reeksmoorde.
Frank Rautenbach, Lika Berning, Milan Murray

Watch Full Episodes of Die Byl

Episode 1
S4 E1 • 47m • HD1616

Die verlede kom doen huisbesoek wanneer 'n reeksmoordenaar wat drie dekades gelede opgehou het, skielik weer begin moor. Byl sukkel om Fritz se dood te verwerk.

Episode 2
S4 E2 • 47m • HD1616

Die span staan bont met 'n reeksmoordenaar wat meer dier as mens is. Trotski wys sy ware kleure en kry opdrag om inligting by Nicki te kry. Die skerpskutter slaan weer toe.

Episode 3
S4 E3 • 46m • HD1616

'n Reeksmoordenaar neem geregtigheid in eie hande en kerf slagoffers se sondes op hul voorkoppe uit. Trotski daag onverwags by die kantore op. Lena sukkel sonder haar familie.

Episode 4
S4 E4 • 46m • HD1616

Die reeksmoordenaar se motiewe begin afwyk en geregtigheid word vergelding. Mischa verjaar en Byl reël verrassingspartytjie. Hy en Nicki kry verwoestende nuus.

Episode 5
S4 E5 • 47m • HD1616

Die reeksmoordenaar het 'n obsessie met die perfekte menslike vel, vel waarmee hy vir hom 'n masker brei. Trotski plant die saad om Philander te beywer.

Episode 6
S4 E6 • 47m • HD1616

Byl is aan huis by Andre Verwey. Vermeer se giftige tentakels reik tot die hoogste regeringsamptenare. Juan besef hy en Shani gaan nooit 'n huis kan bekostig nie.

Episode 7
S4 E7 • 47m • HD1616

Vermeer wys tot watter uiterstes hy in staat is. Die reeksmoordenaar wat 'n obsessie met Lena het gaan oor tot aksie en Juan word skielik afgepers.

Episode 8
S4 E8 • 46m • HD1616

Len Vos se obsessie met Lena bereik 'n hoogtepunt wanneer sy skielik verdwyn. Byl en Jo ontmoet en nie een is wat die ander verwag het nie. Die span is teen tyd gewikkel om Lena te red.

Episode 9
S4 E9 • 47m • HD1616

Vermeer reveals his plan to Byl, but whether Byl will play along remains an open-ended question. Juan hears from a colleague that the shipping container is merely a drop in the ocean.

Episode 10
S4 E10 • 48m • HD1616

In die finale episode word Byl en span tot die uiterste beproef. Nie net is Suid Afrika se demokrasie op die spel nie, maar die Polisie en Weermag het 'n politieke speelbal geword.

Show More
  • ‘n Kerngroep gespesialiseerde polisiemane en -vroue funksioneer beide in samewerking en in teenstryd met mekaar, terwyl hulle belas is met die ondersoek van reeksmoorde.
  • Seasons5

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.

ONLY
R150

FAQs

Download the Showmax app and start streaming full episodes of Die Byl. View the full list of supported devices.

You can watch Die Byl on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.

Showmax currently has 5 seasons of Die Byl available for streaming.