Die Byl, Episode 6
Season 3, Episode 6
Watch Full Episodes of Die Byl Season 3
‘n Kerngroep gespesialiseerde polisiemanne en -vroue funksioneer beide in samewerking en in teenstryd met mekaar, terwyl hulle belas is met die ondersoek van reeksmoorde.
Episode 2Byl ontdek 'n gruwelhuis waar 'n dogtertjie mishandel word. Fritz en Nicki moet vure doodslaan om Byl se werk en reputasie te red.
Episode 3Die span trek in vervalle kantore in. Juan se verslawing dryf 'n wig in tussen hom en Shani.
Episode 4'n Skeepsvraghouer vol vermoorde kinders word met georganiseerde misdaad verbind. Frankie se obsessie met sy ideale vrou eskaleer.
Episode 5Byl besef sy verlede wil hom net nie los nie en die bedreiging is erger as ooit. Die reeksmoordenaar blyk 'n jaloerse obsessie met een van die spanlede te hê.
Episode 6Die verlede begin soos 'n toksiese spook tussen die span beweeg. Die reeksmoordenaar se obsessie bereik breekpunt en sy lei een van die spanlede in 'n lokval in.
Episode 7'n Arm gemeenskap word getreiter deur gierige gemeenskapleiers. Tot een besluit genoeg is genoeg en hulle met slanggif begin vermoor.
Episode 8Byl en Nicki berei voor vir 'n tuisbesoek van Mischa en 'n maatskaplike werker. Juan maak 'n deurbraak met die aantygings teen hom.
Episode 9Byl se grootste nagmerrie word waar wanneer een van die lede ontvoer word. Juan wil Shani vra om met hom te trou.
Episode 10Byl moet planne maak of sy hele span gaan uitgeroei word. Die slot van die reeks word op 'n spits gedryf wanneer die span slegs op mekaar kan staatmaak om te oorleef.
Show More- Die verlede begin soos 'n toksiese spook tussen die span beweeg. Die reeksmoordenaar se obsessie bereik breekpunt en sy lei een van die spanlede in 'n lokval in.
- Seasons5
Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.
ONLY
R150