Die Byl

Die Byl

‘n Kerngroep gespesialiseerde polisiemane en -vroue funksioneer beide in samewerking en in teenstryd met mekaar, terwyl hulle belas is met die ondersoek van reeksmoorde.
Frank Rautenbach, Lika Berning, Milan Murray

Watch Full Episodes of Die Byl

Episode 1
S1 E1 • 74m • HD1616

Wanneer ‘n klomp hawelose seuns verdwyn, steur die oorwerkte polisie van Ruiterwacht hul min daaraan. Dan verdwyn Tiaan Bernardo se lieflingskind. Byl se hulp word ingeroep.

Episode 2
S1 E2 • 75m • HD1616

Byl en sy span krap kop wanneer hulle op ‘n vreemde reeksmoord afkom waarin die slagoffers in uitrustings van die tagtigerjare uitgevat word.

Episode 3
S1 E3 • 74m • HD1616

Byl word gekonfronteer met ‘n moordenaar, wat meer van hom weet as dr Fritz Basson. Smiley het ‘n vendetta met Byl en gaan nie ophou moor tot Byl hom aangekeer het nie.

Episode 4
S1 E4 • 74m • HD1616

Vier polisielede sterf onder vreemde omstandighede in fratsongelukke. Almal was saam met Sersant Juan Stuurman op polisiekollege. Is Juan se lewe in gevaar of is hy die moordenaar?

Episode 5
S1 E5 • 72m • HD1616

Die span moet saam met ‘n eenheid werk wat in bende aktiwiteite spesialiseer. Byl weier om sy span met Kaptein Willem Ruiters te deel en kruis swaarde met sy bevelvoerder.

Episode 6
S1 E6 • 73m • HD1616

Sjarmante en suksesvolle fondsbestuurder, Ernst du Toit, het ‘n spook in sy verlede wat hom jaag. Maak dit van hom ‘n reeksmoordenaar of is dit dalk sy blonde trofeëvrou, Saskia?

Episode 7
S1 E7 • 75m • HD1616

Bart Basson, ‘n middelklas man met ‘n perfekte familie, se vrou word in ‘n fratsongeluk met ‘n kruisboogpyl getref. Wie was die Boogskutter en hoekom wou hy Leonore vermoor?

Episode 8
S1 E8 • 73m • HD1616

Daar is ‘n reeksmoordenaar wat onder die modewêreld amok maak. Bijl is onder druk om die saak op te los as die hoeveelste jong model dood in ‘n koffer aangetref word.

Episode 9
S1 E9 • 73m • HD1616

Daar is ‘n moordenaar wat Tafelberg gebruik as sy jaggebied. Met elke besoeker wat nou 'n potensiële slagoffer of ‘n moontlike verdagte word, is die span se werk vir hulle uitgeknip.

Episode 10
S1 E10 • 73m • HD1616

Daar is reeds twee universiteitstudente ontvoer en vermoor as Byl en sy span ingeroep word. Byl neem beheer van die onderhandelings oor, maar word deur die moordenaar uitoorlê.

Episode 11
S1 E11 • 74m • HD1616

Byl en Nicky se verhouding raak al hoe ernstiger. Is Byl besig om sy hart te verloor en wat van sy vrou, wat volgens hom spoorloos verdwyn het?

Episode 12
S1 E12 • 74m • HD1616

Byl se donker verlede haal hom in as Etienne Basson, ‘n oud-kollega en vriend by Byl se huis opdaag met ‘n geweer in die hand. Die raaisel rondom Byl se vrou word verder ontrafel.

Episode 13
S1 E13 • 73m • HD1616

Die geslote Byl kan homself uiteindelik toelaat om lief te hê en liefgehê te word. Hy beplan om van sy vrou te skei en Nicky die groot vraag te vra. Maar het die noodlot ander planne?

Show MoreNext Season
  • ‘n Kerngroep gespesialiseerde polisiemane en -vroue funksioneer beide in samewerking en in teenstryd met mekaar, terwyl hulle belas is met die ondersoek van reeksmoorde.
  • Seasons5

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.

ONLY
R150

FAQs

Download the Showmax app and start streaming full episodes of Die Byl. View the full list of supported devices.

You can watch Die Byl on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.

Showmax currently has 5 seasons of Die Byl available for streaming.