Tazama Msimu Wote wa Vallei Van Sluiers
Die storie van bekende Bolandse vrugteboerfamilies, die De Bruyns, die Roberts'e en die Van Rhijns… en van die mense wat deur dié families in die onmin, twiste en skandale ingetrek word.
Episode 2Ons ontmoet Ta’Effie en Oom Boykie se dogter Beaula. Sy het 20 jaar gelede gesien hoe haar broertjies verdrink en het sedert die traumatiese ervaring haar spraak verloor.
Episode 3Deirdre se teenwoordigheid op Soetwaterfontein ontstel Hannah baie. Bertho Lopes verras Monique met ‘n persent. Markus se optrede veroorsaak baie onmin en hy betaal die prys daarvoor.
Episode 4Con en Jacques stamp koppe oor die boerdery. Spanning laai op tussen Charmaine en JP. Hannah konfronteer Hugo oor sy doen en late. Deirdre veroorsaak baie spanning op die plaas.
Episode 5Con kry slegte tyding en ‘n onverwagte besoeker op Van Rhijnshoek versuur Monique se lewe. Charmaine en JP het groot probleme oor sy prospekteer-permit.
Episode 6Skuldige gewetes begin sy tol eis in talle verhoudings. Dit versuur vriendskappe, ondermyn vertroue, maar getrou aan die tradisies van die Vallei probeer almal dit ignoreer.
Episode 7Emma en Monique geniet die kennismaking met Bertho se gesin. JP se opgewondenheid oor die moontlikhede van ‘n nuwe werk ken geen perke nie. Cloe en Hugo se indiskresies haal hulle in.
Episode 8Daar is onrus op Van Rhijnshoek. JP staan op vertrek na sy nuwe werk, tot groot ontsteltenis van Charmaine. Beaula laat Bertito toe in haar leefwêreld. Kan Cloe haar huwelik red?
Episode 9Ta’Ef kry ‘n verrassende besoek. Charmaine se hartseer en verlange na JP is baie groot. Hugo voer slinkse planne in die mou. Bertho maak vir Jacques 'n onweerstaanbare aanbod.
Episode 10Emma se dineedans is ‘n groot sukses, maar die afloop in die verskillende huise is nie altyd ewe suksesvol nie. Markus wys sy sagte kant. 'n Nuwe begin wink vir Bertho en sy gesin.
Episode 11Oestyd is verby en dis tyd om jaggewere ingeskiet te kry. Con maak gereed om saam met Deirdre na Amerika te gaan. JP is terug uit Angola en doen sy bes om Charmaine gelukkig te hou.
Episode 12Monique se modereeks vorder fluks. Hugo verras Hannah met sy bereidwilligheid om sy kant te bring. Wat presies het 20 jaar gelede by die kuil gebeur?
Episode 13Die spanning laai op tussen die mense van die Vallei - almal het hul eie agendas en probleme wat opgelos moet word… en dit lei noodwendig tot ‘n onafwendbare klimaks.
Onyesha Zaidi- Kuhusu Tamthilia
- Vallei van Sluiers is die storie van ‘n paar bekende Bolandse vrugteboerfamilies, die De Bruyns, die Roberts’e en die Van Rhijns…
- 13HD
- WaigizajiAt Botha, Nico Panagio, Sophia Passerini
- Timu Elizabeth Archer (Muongozaji)
- AinaDrama
- Misimu3
- StudiokykNET
Iliyopendekezwa
Kula bando: Burudani + Premier League
Ni zaidi ya burudani! Pata uhondo wa filamu, tamthilia kali, vipindi vya Kiafrika, na mechi za Ligi Kuu ya Uingereza mubashara kwenye simu yako.
Maswali na Majibu
Nawezaje Tizama Vallei Van Sluiers?
- Pakua App ya Showmax kisha Stream Vipindi Vyote vyaVallei Van Sluiers. Jua jinsi ya Kutizima kupitia vifaa tofauti.
Ninaweza kutazama wapi Vallei Van Sluiers?
- Unaweza kutizamaVallei Van Sluiers ndani ya Showmax. Jisajili na Showmax kuona vipindi vyote.
Vallei Van Sluiers ina misimu mingapi?
- Kuna misimu 3 ya Vallei Van Sluiers tayari kwa ku-stream.