Wie Word 'N Miljoenêr?

Wie Word 'N Miljoenêr?, Episode 1

Season 4, Episode 1

Drie spelers beland in die vuurwarm stoel: 'n 22-jarige student, 'n joernalis en 'n waaghals wat sy vangnet tot net onder die miljoen rand vasmaak gaan sorg vir groot opwinding.

Watch Full Episodes of Wie Word 'N Miljoenêr? Season 4

Episode 1
S4 E1 • 49m • HD13

Drie spelers beland in die vuurwarm stoel: 'n 22-jarige student, 'n joernalis en 'n waaghals wat sy vangnet tot net onder die miljoen rand vasmaak gaan sorg vir groot opwinding.

Episode 2
S4 E2 • 48m • HD13

In die vorige episode het waaghals Hein tot by vraag 10 gevorder. Vanaand mik hy hoog maar gaan hy sy tweede vangnet by vraag 14 se gewaarborgde halfmiljoen rand bereik?

Episode 3
S4 E3 • 48m • HD13

Ses splinternuwe spelers speel vinnigste vingers om 'n plek los te slaan in die vuurwarm stoel. Gaan iemand dalk vanaand die ontwykende miljoen rand wen?

Episode 4
S4 E4 • 48m • HD13

'n Burgemeester se woordvoerder en 'n 19-jarige mediese student is twee van die spelers wat vir groot drama gaan sorg in die vuurwarm stoel.

Episode 5
S4 E5 • 48m • HD13

In the previous episode, the 19-year-old medical student, Joshuan, made excellent progress in reaching question 11. With two lifelines left can he go all the way tonight?

Episode 6
S4 E6 • 48m • HD13

Verlede week het Joshuan R125 000 gewen en hierdie seisoen se grootste wenner sover geword. Gaan een van vanaand se ses spelers sy rekord verbysteek en ál die pad tot bo klim?

Show More
  • The biggest quiz show in the world returns to South African television, but this time in Afrikaans. Contestants must answer general knowledge questions correctly to win R1 million in cash.
  • Seasons4

Kula bando: Burudani + Premier League

Ni zaidi ya burudani! Pata uhondo wa filamu, tamthilia kali, vipindi vya Kiafrika, na mechi za Ligi Kuu ya Uingereza mubashara kwenye simu yako.

KUANZIA
TSh 19,800