Vaal Riviera

Vaal Riviera, Game Drives And Wild Wives

Msimu 1, Kipindi Cha 9

Charl joins the boys' weekend after a quick visit to the hospital, just in time for the game drive and shooting range. Back in Pretoria, the ladies enjoy a spa day before heading out for a night on the town.
16HD

Tazama Msimu Wote wa Vaal Riviera Msimu 1

Episode 1
M1 K1 • 48D • HD16

Die Arangiese, Deysels, Snymans en Swarts berei voor vir die jaarlikse opening van die Vaalrivier. Terwyl die families voorberei, sien ons hoe hulle spog met flitsende motors, huise en bote.

Episode 2
M1 K2 • 59D • HD16

Die Arangiese onthaal die eerste saamkuier met al die families. Allegra se kêrel is ook by die kuier en Lika beland onder 'n swaai.

Episode 3
M1 K3 • 56D • HD16

Charl en Jay Jay kompeteer teen mekaar in 'n resies. Mila berei voor vir haar modelkompetisie. Die Deysels nooi almal na hul familieplaas. Soos die drankies vloei, begin die drama ontvou.

Episode 4
M1 K4 • 54D • HD16

Die families is op die Deysels se familieplaas. Die spanning tussen die vroue begin opbou. Jay Jay reël ‘n 4x4-resies vir die dames. Hulle sluit die naweek af met ‘n Sondagbraai.

Episode 5
M1 K5 • 54D • HD16

Dis Vuil Vanderbijl teen V-town! Almal berei voor vir ‘n padel-spel. Charl verklap meer oor sy vorige ontrouheidskwessies. Ruhann en Corrie gaan ry quad bikes met hul kinders.

Pedicure Tension
M1 K6 • 60D • HD16

Rianza makes one of the toughest decisions by taking her youngest to crèche. Lané seeks advice from her mother on how to handle the tension with Bernelee. She phones Bernelee to invite her for a pedicure and chat.

Episode 7
M1 K7 • 55D • HD16

Die Snymans nooi die Arangies vir ‘n braai, maar dinge loop lelik skeef tussen Bernelee en Rianza. Rianza reël ‘n Kersfeesfotosessie vir al die families.

Episode 8
M1 K8 • 56D • HD16

Dis tyd vir ‘n naweekwegbreek! Die vrouens gaan Pretoria toe terwyl die mans bos toe gaan. Daar is steeds spanning tussen Bernelee en Rianza en dinge neem ‘n wending.

Game Drives And Wild Wives
M1 K9 • 56D • HD16

Charl joins the boys' weekend after a quick visit to the hospital, just in time for the game drive and shooting range. Back in Pretoria, the ladies enjoy a spa day before heading out for a night on the town.

Episode 10
M1 K10 • 57D • HD16

Charl en Bernelee deel meer besonderhede oor hul vorige ontrouheidsprobleme met Corrie en Lané. Ná die naweek weg besluit Riandi om iets aan die spanning tussen Bernelee en Rianza te doen.

Episode 11
M1 K11 • 66D • HD16

Charl neem deel aan sy grootste wedren van die jaar. Die paartjies geniet ‘n middag op die verfbalbaan. En dis tyd vir ‘n herwedstryd om finaal te bepaal: Wie is die vinnigste bestuurder?

Episode 12
M1 K12 • 56D • HD16

Dis Kersfeestyd en die Arangies nooi almal na hul vakansiehuis in Prince’s Grant in Durban. Die naweek is vol aktiwiteite voordat hulle dit afsluit met ‘n Kersfeesete en geskenkuitruiling.

Episode 13
M1 K13 • 77D • HD16

Dis tyd vir die reünie en vrae draai rondom die Snymans en Ruhann se afwesigheid deur die seisoen. Deur die spanning en oomblikke van refleksie, word verskonings uitgeruil en die algehele wenner van die seisoen se uitdagings word onthul.

Onyesha Zaidi
  • Charl joins the boys' weekend after a quick visit to the hospital, just in time for the game drive and shooting range. Back in Pretoria, the ladies enjoy a spa day before heading out for a night on the town.
  • 16HD
  • WaigizajiCharl Arangies, Bernelee Arangies, Rianza Snyman
  • Timu Zandri Douglas (Muongozaji)
  • AinaReality
  • Misimu1
  • StudioShowmax

Iliyopendekezwa

Kula bando: Burudani + Premier League

Ni zaidi ya burudani! Pata uhondo wa filamu, tamthilia kali, vipindi vya Kiafrika, na mechi za Ligi Kuu ya Uingereza mubashara kwenye simu yako.