Anzél In Die Boland

Anzél In Die Boland, Episode 2

Msimu 3, Kipindi Cha 2

Anzél word betower deur Amy Jones se stem. Sy proe Rosé op Pink Valley en ontmoet ook bekroonde fotograaf Daniël Naude, en leer meer oor Ankole beeste op Yonder Hill.
PGHD

Tazama Msimu Wote wa Anzél In Die Boland Msimu 3

Episode 1
M3 K1 • 22D • HDPG

Anzél skop die seisoen af met ‘n kuier op La Motte in Franschhoek. Sy leer hoe om mosbolletjies te bak en Hein Koeglenberg deel ook sy liefde en passie vir die Boland met haar.

Episode 2
M3 K2 • 22D • HDPG

Anzél word betower deur Amy Jones se stem. Sy proe Rosé op Pink Valley en ontmoet ook bekroonde fotograaf Daniël Naude, en leer meer oor Ankole beeste op Yonder Hill.

Episode 3
M3 K3 • 22D • HDPG

Anzél kuier by bekroonde skrywer Irma Joubert en besoek die Du Toit familieplaas, Kloovenburg. Sy leer hier meer van tafeldruiwe en hoor hoe dit met Pieter-Steph du Toit in Japan gaan.

Episode 4
M3 K4 • 22D • HDPG

Anzél leer rolbal speel by die ouer garde. Sy besoek ook Vergelegen, die tweede oudste wynplaas in SA en vind meer uit oor die plaas se ryk geskiedenis, historiese tuine en bekroonde wyne.

Episode 5
M3 K5 • 22D • HDPG

Anzél vat die pad na die Durbanville wynvallei en besoek die pragtige familieplaas, Maastricht. By Klein Roosboom word daar ook gekuier in ‘n wyngrot en tussen die wingerde gebraai!

Episode 6
M3 K6 • 22D • HDPG

Anzél loer in by 'n kleurvolle blommeboerdery naby Wolseley en kuier op die familieplaas Opstal. Daar word in die donker gepars, van die geskiedenis geleer en lekker kos gemaak in die veld.

Episode 7
M3 K7 • 22D • HDPG

The Elgin Wine Valley boasts breathtaking farms. Anzél visits Damascene, and Oak Valley, where she tastes exceptional wine, learns more about the area and tries out Chef John's exciting dishes.

ANZÉL IN DIE BOLAND 03 8
M3 K8 • 22D • HDPG

Babylonstoren is one of Boland's most popular tourist attractions, and Anzél can attest to that. She tastes wine, does a garden tour, harvests pumpkins, and visits the new wine museum on the farm.

Episode 9
M3 K9 • 22D • HDPG

Anzél kuier saam rugbyspeler CJ Stander op Val de Vie. Sy vat ook die pad na die Hemel & Aarde vallei en besoek Hamilton Russel en ontmoet Berene Sauls van Tesselaarsdal.

Episode 10
M3 K10 • 22D • HDPG

The Constantia Farm was the first wine farm in South Africa, and we delve into the history of this beautiful area. Anzél lends a hand with the harvest and tastes Napoleon's favourite wine.

Episode 11
M3 K11 • 23D • HDPG

Anzél accompanies Ryk Neethling on a horseback ride at Val de Vie. She visits the impressive Quoin Rock and learns how the family of Ukraine turned this farm into a work of art.

Episode 12
M3 K12 • 22D • HDPG

Anzél leer hoe mens met brandrissies boer in die Banhoekvallei. Sy besoek ook Starke Conde, die prentjiemooi wynplaas in die Jonkershoekvallei en proe van hul uitstekende wyne.

Episode 13
M3 K13 • 23D • HDPG

Ons kyk terug na al die wonderlike plekke wat Anzél besoek het die afgelope paar weke. Stelwerk is nie vir sissies nie en ons lag saam Anzél en haar span oor al die flaters.

Onyesha Zaidi
  • Die Boland praat met Anzèl se hart en sy herontdek die stories en karakters asook ‘n paar bekende gesigte in die hartjie van die Kaapse wynlande.
  • PGHD
  • WaigizajiAnzél Rabie
  • AinaLifestyle, Travel
  • Misimu4
  • StudiokykNET

Iliyopendekezwa

Kula bando: Burudani + Premier League

Ni zaidi ya burudani! Pata uhondo wa filamu, tamthilia kali, vipindi vya Kiafrika, na mechi za Ligi Kuu ya Uingereza mubashara kwenye simu yako.