Reënboogrant

Reënboogrant, Episode 31

Msimu 1, Kipindi Cha 31

Wanneer ‘n nuwe meisie in Reënboogrant arriveer laat sy die seuns se koppe draai en laat die meisies se naels uitkom. Shani se aantrekkingskrag tot Chris groei terwyl sy oor Johan stres.
13HD

Tazama Msimu Wote wa Reënboogrant Msimu 1

Welkom By Die Kontras
M1 K1 • 23D • HD13

A dramatic season premiere. Shani's dreams of Hollywood clash with the harsh reality of an unexpected betrayal, leading to a startling fallout.

Margarita Mocktail
M1 K2 • 23D • HD13

The Brink family's dynamics are explored, with Herman and Maryna discussing their differing parenting approaches and the tensions around Dolf's secret relationship with Rachelle.

Onweerstaanbare Uitnodiging
M1 K3 • 24D • HD13

Japie plans a wild party for his eighteenth birthday. Dolf struggles with his feelings for Rachelle after a humiliating encounter. Shani sneaks out to attend Japie's party.

Pons. Dronk. Liefde
M1 K4 • 23D • HD13

A compromising photo leads to a violent altercation at Japie's party. Dolf and Ans bond over hot chocolate, but their evening is interrupted by a frantic call from Lizane.

Die Val Van Dolf Brink
M1 K5 • 23D • HD13

After the chaotic party at Japie's house leads to Johan being hospitalised, Dolf decides to take the blame to protect Shani's reputation.

Tweestryd
M1 K6 • 23D • HD13

Shani navigates the emotional aftermath of Johan's hospitalisation as Dolf grapples with his decision to take the blame for the party incident. Bongi attempts a student revolt.

Episode 7
M1 K7 • 24D • HD13

Sunette se emosies loop hoog oor gerugte van Pierre en Rachelle. Shani worstel met haar gevoelens vir Jacques te midde van die onrus wat Johan se toestand veroorsaak.

Leemtes En Liggies
M1 K8 • 23D • HD13

Shani is torn between her commitment to Johan and her growing feelings for Jacques. Herman and Maryna have a tough conversation. As the May Dance approaches, Johan awakens from his coma.

Sos Vir Rsr
M1 K9 • 24D • HD13

Reënboogrant se Meidans sorg vir opwinding en drama. Sunette en Pierre raak nader aan mekaar. Die Mei-dans affêre kom tot breekpunt met ‘n moontlike besope Dolf en histeriese gil.

Episode 10
M1 K10 • 24D • HD13

Die waarheid oor wat by Japie se partytjie gebeur het kom uit en lei tot ‘n kettingreaksie. Na ‘n mislukking van ‘n Mei-dans, hou die tieners hul eie partytjie waartydens beide konflik en geregtigheid seevier.

Elke Huis Het Sy Kruis
M1 K11 • 23D • HD13

Jacques maak 'n groot fout wat sy lewe onherroeplik verander. Johan tree vreemd op teenoor Shani. Sunette stoot vir Pierre verder van haar weg.

Blinde Liefde
M1 K12 • 23D • HD13

Jacques word dieper in die dwelm-wêreld ingetrek. Shani neem 'n besluit om hom te gaan besoek. Sunette soek spasie. Rachelle fokus op 'n nuwe uitdaging.

Vrydagaand
M1 K13 • 23D • HD13

Die konflik tussen Johan en Japie vererger tydens die rugbymanne se braai. Johan en Shani se verhouding is in 'n slegte plek en Rachelle gebruik die geleentheid om verder onmin te saai.

Nog 'N Kans
M1 K14 • 24D • HD13

Rachelle beplan 'n gevaarlike speletjie en besluit om saam met Japie te werk. Sunette se ontmoeting met Japie skep verwarring. Jacques is in ‘n stryd met sy pa.

Meng Jou Met Die Semels
M1 K15 • 24D • HD13

Die polisie stel 'n lokval vir die dwelmsindikaat en wil vir Shani betrek. Dolf konfronteer vir Ans oor die dieëtpille. Rachelle het slinkse planne met Pierre, terwyl Japie sy beste voetjie voor sit vir Sunette.

Judasbok
M1 K16 • 23D • HD13

Shani word as lokaas gebruik om die dwelmsindikaat waarvoor Jacques werk te ontbloot. Japie slaan sy kloue stywer om Sunette, terwyl Rachelle vir Pierre in haar web toespin.

Asteroïde
M1 K17 • 24D • HD13

Rooi graffiti teen die skoolmuur met aantygings oor Meneer Bothma veroorsaak dat 'n nuwe debietstelsel geïmplementeer word. Sunette sukkel om die gebeure met Japie te verwerk.

Episode 18
M1 K18 • 23D • HD13

Sunette se gesondheid bekommer die Brink-familie. ‘n Mediaberig plaas die skool in ‘n swak lig en Bongi word verdink. Shani leen geld by Japie vir haar modelfoto’s, wat lei tot ‘n misverstand met Johan.

Episode 19
M1 K19 • 24D • HD13

Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.

Episode 20
M1 K20 • 22D • HD13

Tina word ontmasker. Daar is 'n groot krisis by Maryna se produksiemaatskappy. Japie word aangeval en Bongi daag die skool se debietstelsel uit.

Episode 21
M1 K21 • 22D • HD13

Shani en Dolf beplan 'n fondsinsameling vir Sunette se behandeling. Japie word in die hospitaal behandel na die mesaanval. Die brand by die produksiemaatskappy mag dalk ernstige nagevolge hê vir Maryna.

Episode 22
M1 K22 • 22D • HD13

Pierre word erg geaffekteer deur Sunette se siekte. Maryna se nuwe vennoot maak haar lewe moeilik. Japie plaas druk op Shani om sy geld vir hom terug te betaal.

Episode 23
M1 K23 • 23D • HD13

Die leerders maak gereed vir ‘Showdown vir Soens’. Shani is bekommerd oor haar 'Face of the Future'-onderhoud. Sunette kry skokkende nuus van die onkoloog oor haar behandeling.

Episode 24
M1 K24 • 22D • HD13

Die Brink-gesin wag angstig op die uitslae van rugmurgskenker-toetse, terwyl Henk en Maryna 'n geskikte skool vir ‘Anderkant die Reënboog’ se jong akteur soek. Lizane help vir Bongi.

Episode 25
M1 K25 • 22D • HD13

Chris word die middelpunt van bespreking by die skool, terwyl Japie en Johan hom as 'n bedreiging beskou. Intussen probeer Pierre en Japie mekaar help met hul onderskeie probleme.

Wanneer Poppe Dans
M1 K26 • 22D • HD13

The Brink family prepares for the school dance, with Sunette deciding to attend despite her illness. Japie sells secret shots at the dance while Chris competes for Sunette and Shani's attention.

Episode 27
M1 K27 • 22D • HD13

Shani is opgewonde oor haar oudisie, terwyl Rachelle met haar pa se kontakte reeds 'n oudisie gereël het. Maryna en Henk het konflik oor die produksie. Johan voel onseker oor Shani se motiewe.

Episode 28
M1 K28 • 22D • HD13

Sunette, Shani en Rachelle doen almal oudisies vir 'n rol in 'Anderkant die Reënboog'. Chris help elkeen van die meisies met hul oudisies, maar hulle is onbewus dat Chris by al drie betrokke is.

In Die Kollig
M1 K29 • 22D • HD13

Shani is disappointed about the outcome of the audition but receives unexpected news. Johan feels his relationship with Shani is one-sided, while Marius's secrets are exposed.

Fick-Heid Probleme
M1 K30 • 23D • HD13

Sunette and Shani’s experiences on set differ dramatically. Chris manipulates all three girls with his charm and conflicting messages, causing tension and jealousy.

Episode 31
M1 K31 • 22D • HD13

Wanneer ‘n nuwe meisie in Reënboogrant arriveer laat sy die seuns se koppe draai en laat die meisies se naels uitkom. Shani se aantrekkingskrag tot Chris groei terwyl sy oor Johan stres.

Anderkant Die Venster
M1 K32 • 24D • HD13

Shani and Chris' romantic moment gets interrupted. Dolf and Pierre both have their eye on Monique. Ans tries something exciting, with unwanted consequences.

Episode 33
M1 K33 • 22D • HD13

Chris misbruik die meisies en Monique het genoeg gehad. Sunette kry ontstellende nuus by Pierre. Lizane se liedjie word voorgelê vir die reeks en Juffrou Wasserman tree in met die radiostasie-planne.

Episode 34
M1 K34 • 22D • HD16

Opgewondenheid heers oor die premier van Anderkant Die Reënboog. Shani worstel met haar gevoelens vir Chris. Rachelle woeker voort met haar slinkse planne om vir Shani te verneder.

Waar Daar 'n Rokie Is
M1 K35 • 22D • HD13

Monique's difficult situation and how she handles it sends shockwaves through the school, prompting Sunette and Shani to arrange a group session to address the awkward questions raised by the Reënboogranters.

Op Die Lug
M1 K36 • 24D • HD16

Shani's life becomes difficult after the video Rachelle made goes viral, but her family supports her. Marius decides to acknowledge his addiction and seeks help from Herman.

Harde Neute Om Te Kraak
M1 K37 • 23D • HD13

Shani and Sunette gain insight into Monique and Chris' past. Bongi broadcasts his first podcast. Mr Bothma changes the rules for the Matric Farewell. Rachelle receives unexpected visitors.

Potte Sonder Deksels
M1 K38 • 22D • HD13

As Reëboogrant gears up for the Matric Farewell, Monique is torn between Dolf and Pierre. Maryna confronts Faan about his behaviour, and Dolf finally gets a date for the Matric Farewell.

Episode 39
M1 K39 • 22D • HD13

Ouma Mart verloor Dolf se Volla, terwyl Bongi inligting oor Bothma se seun gebruik om sy bas te red. Shani en Ans se grimering toetslopie loop skeef en Rachelle oortuig Japie om sy streke te los.

Episode 40
M1 K40 • 22D • HD13

Wanneer Japie en sy maats tydens hul 'Veertig dae' die skool bestorm, oorreed Dolf hulle om die partytjie aan die gang te hou by 'n kuierplek. Die Graad Tiene nooi hulself om aan te sluit, en Lizane gebruik die geleentheid om te kuier.

Onderbrekings
M1 K41 • 22D • HD13

Reënboogrant is engulfed in darkness. A broken car next to the highway, an uninvited guest and a shocking discovery result in fear and uncertainty...

Hiep-Hiep
M1 K42 • 22D • HD13

Marius' birthday party is a disaster. Rachelle makes a decision regarding Chris. Maryna is worried about her health. Monique's behaviour causes concern.

Somerliefde
M1 K43 • 22D • HD16

Shani realises the holiday is going to be a lot better than she thought. Dolf makes a shocking discovery. An unexpected visitor arrives.

Vakansieromanse
M1 K44 • 22D • HD16

The Brinks enjoy their staycation, but can't entirely escape the drama from Reënboogrant. Rachelle manipulates Chris with her devious plans, leaving Monique feeling isolated and used.

Een Sprong
M1 K45 • 24D • HD16

Christmas brings surprises for the Brinks. Dave and Shani's date turns into an alarming situation, while Chris' decisions have greater consequences than anyone could have expected.

Onyesha Zaidi
  • Wanneer ‘n nuwe meisie in Reënboogrant arriveer laat sy die seuns se koppe draai en laat die meisies se naels uitkom. Shani se aantrekkingskrag tot Chris groei terwyl sy oor Johan stres.
  • 13HD
  • WaigizajiMinke Marais, Mila De Villiers, Paul Strydom
  • Timu - (Muongozaji)
  • AinaDrama, Comedy
  • Misimu1
  • StudioShowmax

Iliyopendekezwa

Kula bando: Burudani + Premier League

Ni zaidi ya burudani! Pata uhondo wa filamu, tamthilia kali, vipindi vya Kiafrika, na mechi za Ligi Kuu ya Uingereza mubashara kwenye simu yako.