Magda Louw

Magda Louw, Episode 12

Msimu 2, Kipindi Cha 12

Ferdinand probeer ’n romantiese kamp reël vir Magda en Erhard, maar hoe gemaak as alles en nog meer verkeerd loop?
10-12 PGHD

Tazama Msimu Wote wa Magda Louw Msimu 2

Episode 1
M2 K1 • 23D • HD10-12 PG

Magda bevind haarself op ’n plek waar sy altyd gesweer het, sy nooit sal wees nie. ’n Plek waar sy in haar seun se oë moet kyk, sy sak haar kop in skaamte.

Episode 2
M2 K2 • 23D • HD10-12 PG

Magda vind ’n sosiale media kenner om hulle te help om hulle sosiale handelsmerk uit te brei, maar hoe gemaak as mens net MS-DOS ken?

Episode 3
M2 K3 • 24D • HD10-12 PG

Magda word genader om ’n nuwe produk aan haar mense af te smeer, en glo vas dis nie ’n piramide skema nie.

Episode 4
M2 K4 • 24D • HD10-12 PG

Giel raak siek en Magda besef sy het dalk nie net een nie, maar twee baie groot foute begaan.

Episode 5
M2 K5 • 24D • HD10-12 PG

Magda herinner vir Erhard aan ’n baie groot fout wat hy in die verlede begaan het. Giel moet geopereer word.

Episode 6
M2 K6 • 22D • HD10-12 PG

Magda en Erhard reël ’n Sondagmiddag-braai met die familie. Almal word gekonfronteer met ’n tragiese gebeurtenis.

Episode 7
M2 K7 • 24D • HD10-12 PG

Dis Gertrude se ooievaarstee, lekker ongemaklik soos dit moet wees. Almal ontmoet ’n nuwe lid van die familie.

Episode 8
M2 K8 • 22D • HD10-12 PG

Magda erken dat sy nie ’n goeie baba-mamma is of ooit was nie. Gertrude sukkel ook maar om haar kop bo die doeke te hou.

Episode 9
M2 K9 • 23D • HD10-12 PG

Magda soek verwoed babaname vir Gertrude se kleinding en besef dat daar baie meer in ’n naam skuil as net die naam self.

Episode 10
M2 K10 • 23D • HD10-12 PG

Erhard se broer, Ferdinand, kom maak ’n draai. Die kuiertjie is lekker totdat Erhard begin snuf in die neus kry oor die rede vir sy besoek.

Episode 11
M2 K11 • 23D • HD10-12 PG

Magda verloor iets kosbaar en in haar soeke, vind sy iets skokkend. Wat gaan sy doen as iets baie meer kosbaar verloor?

Episode 12
M2 K12 • 22D • HD10-12 PG

Ferdinand probeer ’n romantiese kamp reël vir Magda en Erhard, maar hoe gemaak as alles en nog meer verkeerd loop?

Episode 13
M2 K13 • 24D • HD10-12 PG

Dis die doop, almal is opgewonde, maar Magda besef dat sy iets uit die boks moet doen om weer Erhard se stert te laat waai.

Onyesha Zaidi
  • Ferdinand probeer ’n romantiese kamp reël vir Magda en Erhard, maar hoe gemaak as alles en nog meer verkeerd loop?
  • 13HD
  • WaigizajiHannes Van Wyk, Desiré Gardner, Gershwin Mias
  • Timu Johannes Pieter Nel (Muongozaji)
  • AinaComedy, Drama
  • Misimu2
  • StudiokykNET

Iliyopendekezwa