Alles Malan

Alles Malan, Episode 8

Msimu 2, Kipindi Cha 8

Brenda sukkel om aan te gaan. Tessa vind uit wat Frik gedoen het. Lee-Anne en Nico probeer hul romantiese lewe hervat. Freek takel vir Thys. Wim ontmoet Elani se ouers.

Tazama Msimu Wote wa Alles Malan Msimu 2

Episode 1
M2 K1 • 47D • HD13

Lee-Anne and Nico expect their first born. Derik receives grave news about his health. Malan Transport is struggling whilst Tessa's career flourishes. Johan breaks Elani's heart.

Episode 2
M2 K2 • 46D • HD13

Derik hides the truth about his health. Nico and Lee-Anne struggle with new parenthood. Malan Transport suffers another setback. Freek returns to school en Elani has to part with Johan.

Episode 3
M2 K3 • 46D • HD13

Brenda starts a business. Elani meets a dad from the daycare. Frik receives a lucrative business opportunity from a criminal network. Freek learns the truth about his biological father.

Episode 4
M2 K4 • 46D • HD13

Brenda besef alles is nie pluis met Derik nie. Frik loop vir Hannah by die skool se oueraand raak. Freek en Jessica drink sjampanje by sy ma se troue.

Episode 5
M2 K5 • 46D • HD13

Derik onthul die waarheid omtrent sy gesondheid. Frik oorweeg Tomma se besigheidsgeleentheid. Lee-Anne se ma kom kuier onverwags. Elani word na Wim se huis genooi.

Episode 6
M2 K6 • 47D • HD13

Derik vat die seuns op ’n manne-naweek. Frik maak ’n drastiese keuse oor Malan Vervoer se toekoms. Wim en Elani gaan op hul eerste afspraak. Freek vind uit dat Jessica ’n donker verlede het.

Episode 7
M2 K7 • 46D • HD13

Die Malans moet afskeid neem van ‘n geliefde. Johan keer terug van Peru. Lee-Anne moet kies tussen haar werk, en Nina. Frik deel ’n intieme oomblik met ‘n ander vrou.

Episode 8
M2 K8 • 45D • HD13

Brenda sukkel om aan te gaan. Tessa vind uit wat Frik gedoen het. Lee-Anne en Nico probeer hul romantiese lewe hervat. Freek takel vir Thys. Wim ontmoet Elani se ouers.

Episode 9
M2 K9 • 46D • HD13

Tessa en Frik probeer hul huwelik red. Elani besluit om by Wim in te trek. Freek-hulle maak planne om by Thys se huis in te breek. Brenda maak reg vir Italië.

Episode 10
M2 K10 • 46D • HD13

Lee-Anne beland in die moeilikheid by die werk. Freek-hulle beraam ’n nuwe plan om Thys vas te trek. Frik is bekommerd oor Elani se verhouding met Wim.

Episode 11
M2 K11 • 46D • HD13

Brenda keer terug met groot nuus. Frik moet belangrike besluite neem. Nico kry ’n ekstra werk. Elani raak agterdogtig oor Wim. Jessica moet besluit of sy vir Freek-hulle gaan help.

Episode 12
M2 K12 • 46D • HD13

Tessa kry ‘n werksaanbod van New York. Nico en Lee-Anne maak reg vir Nina se doop. Frik sukkel om homself te vergewe. Freek infiltreer Thys se groep. Elani vind die waarheid uit oor Wim.

Episode 13
M2 K13 • 46D • HD13

Dis Kerstyd en Brenda berei voor vir ‘n spesiale seremonie. Elani ontmoet vir Johan, terwyl Freek sy groot plan teen Thys uitvoer. Tessa worstel met die skei-kontrak.

Onyesha Zaidi
  • Brenda sukkel om aan te gaan. Tessa vind uit wat Frik gedoen het. Lee-Anne en Nico probeer hul romantiese lewe hervat. Freek takel vir Thys. Wim ontmoet Elani se ouers.
  • WaigizajiIvan Zimmermann, Nadia Valvekens, Sean-Marco Vorster
  • Timu René Van Rooyen (Muongozaji)
  • AinaDrama
  • Misimu2
  • StudiokykNET

Kula bando: Burudani + Premier League

Ni zaidi ya burudani! Pata uhondo wa filamu, tamthilia kali, vipindi vya Kiafrika, na mechi za Ligi Kuu ya Uingereza mubashara kwenye simu yako.