Juffrou X

Juffrou X, Episode 6

Season 1, Episode 6

Inge en Viola trek ontstellende gevolge uit Laurecia se getuienis. Die klas sit alles in vir die finale eksamen, maar een desperate daad kelder almal se drome.
16HD

Watch Full Episodes of Juffrou X Season 1

Episode 1
S1 E1 • 47m • HD1616

Inge se toewyding tot haar klas strek veel verder as wiskunde. 'n Tragiese gebeurtenis werp haar onwillekeurig in die wêreld van die vigilante in.

Episode 2
S1 E2 • 47m • HD1616

Die polisie ondervra vir Inge en Archie, maar die Matchbox Boys is ook op haar spoor. 'n Onwettige vuurwapen lei tot 'n onverwagse alliansie, en 'n aand van poësie eindig met pistole.

Episode 3
S1 E3 • 46m • HD1616

Inge vind spore van haar broer by ’n geheimsinnige oord in die woud. Sy beplan 'n gevaarlike strategie om vir Shanice uit Hennie se kloue te kry, met dramatiese gevolge

Episode 4
S1 E4 • 46m • HD1616

Wanneer een van hulle kinders 'n oordosis dwelms neem op die skoolgronde, beplan Inge, Lionel en Jerome 'n aanslag op die vesting van die Matchbox Boys: Camelot.

Episode 5
S1 E5 • 47m • HD1616

Inge word geskors na 'n twyfelagtige video van haar en Archie aanlyn verskyn. Ruben se droom word waar, maar 'n tragedie dryf Cameron na 'n donker voorneme.

Episode 6
S1 E6 • 46m • HD1616

Inge en Viola trek ontstellende gevolge uit Laurecia se getuienis. Die klas sit alles in vir die finale eksamen, maar een desperate daad kelder almal se drome.

Episode 7
S1 E7 • 47m • HD1616

Inge beding 'n laaste kans vir haar klas om die eksamen oor te skryf. Intussen beraam die PTA 'n plan om die Matchbox Boys 'n nekslag toe te dien.

Episode 8
S1 E8 • 46m • HD1616

Ná 'n moordende hereksamen verloor Archie, Shanice en die res van die klas hoop. Fransie vind homself by 'n kruispad, en dis als of niks vir Inge en die PTA.

Show More
  • By 'n plattelandse skool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Armoede, misdaad en dwelms staan tussen hulle en ’n matrieksertifikaat.
  • 16HD
  • Seasons1

Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.