Juffrou X, Episode 2
Season 1, Episode 2
Watch Full Episodes of Juffrou X Season 1
Inge se toewyding tot haar klas strek veel verder as wiskunde. 'n Tragiese gebeurtenis werp haar onwillekeurig in die wêreld van die vigilante in.
Episode 2Die polisie ondervra vir Inge en Archie, maar die Matchbox Boys is ook op haar spoor. 'n Onwettige vuurwapen lei tot 'n onverwagse alliansie, en 'n aand van poësie eindig met pistole.
Episode 3Inge vind spore van haar broer by ’n geheimsinnige oord in die woud. Sy beplan 'n gevaarlike strategie om vir Shanice uit Hennie se kloue te kry, met dramatiese gevolge
Episode 4Wanneer een van hulle kinders 'n oordosis dwelms neem op die skoolgronde, beplan Inge, Lionel en Jerome 'n aanslag op die vesting van die Matchbox Boys: Camelot.
Episode 5Inge word geskors na 'n twyfelagtige video van haar en Archie aanlyn verskyn. Ruben se droom word waar, maar 'n tragedie dryf Cameron na 'n donker voorneme.
Episode 6Inge en Viola trek ontstellende gevolge uit Laurecia se getuienis. Die klas sit alles in vir die finale eksamen, maar een desperate daad kelder almal se drome.
Episode 7Inge beding 'n laaste kans vir haar klas om die eksamen oor te skryf. Intussen beraam die PTA 'n plan om die Matchbox Boys 'n nekslag toe te dien.
Episode 8Ná 'n moordende hereksamen verloor Archie, Shanice en die res van die klas hoop. Fransie vind homself by 'n kruispad, en dis als of niks vir Inge en die PTA.
Show More- By 'n plattelandse skool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Armoede, misdaad en dwelms staan tussen hulle en ’n matrieksertifikaat.
16HD
- Seasons1