Villa Rosa

Villa Rosa, Episode 1153

Season 6, Episode 1153

Charl oorweeg dit al sterker om Mike se aanbod van 'n skenker te aanvaar. Fritz kry onverwags goeie nuus by Anthony, terwyl Sussie vir toetse gaan om 'n stamselskenker te word.

Watch Full Episodes of Villa Rosa Season 6

Episode 1032
S6 E1032 • 23m • 10-12 PG

Duncan en sy Linden koor geniet die naweek net soveel as die inwoners, maar na die Paaseier-jag moet hulle groet. Charl en Isabel probeer Kupido speel maar Anthony spring hulle voor.

Episode 1033
S6 E1033 • 24m • 10-12 PG

Lindie doen haar bes om haar vriendskapsbande met Sussie en Fritz te versterk. En Mike kry 'n terugslag, maar dit bring hom nie van stryk nie.

Episode 1034
S6 E1034 • 23m • 10-12 PG

Anthony en Carla is uiteindelik eerlik met mekaar oor hulle gevoelens. Marius maak 'n belangrike besluit oor sy verhouding met Kriek en Mike gee Astrid en Vis 'n finale waarskuwing.

Episode 1035
S6 E1035 • 24m • 10-12 PG

Fritz is bekommerd oor Marius se planne om met Kriek te trou. Isabel en Charl is haaks, terwyl die liefde tussen Anthony en Carla blom.

Episode 1036
S6 E1036 • 24m • 10-12 PG

Sussie is nie bereid om langer na Lindie se mooipraatjies te luister nie. Charl en Isabel maak halfhartig vrede terwyl Anthony en Carla sukkel om hulle nuwe liefde weg te steek.

Episode 1037
S6 E1037 • 23m • 10-12 PG

Marius het groot planne om Kriek te vra om te trou. Sy is egter al een wat nie daarvan weet nie. By die Villa kruip Henk al dieper in sy dop in tot Prof se frustrasie.

Episode 1038
S6 E1038 • 24m • 10-12 PG

Isabel bereik breekpunt. Mike kom agter Astrid voer iets in die mou maar verkies om eers stil te bly en Fritz raak toenemend bekommerd oor Henk.

Episode 1039
S6 E1039 • 24m • 10-12 PG

Lindie stel 'n ultimatum aan Astrid, en Charl en Mike meet kragte. Die nuus van Kriek en Marius se mislukte verhouding versprei vinnig deur die Villa.

Episode 1040
S6 E1040 • 24m • 10-12 PG

Henk gaan terug skool toe. Lindie probeer hard om weer Fritz en Sussie se guns te wen. Kriek hou vol sy is verlig dinge tussen haar en Marius is verby.

Episode 1041
S6 E1041 • 23m • 10-12 PG

Vicky belowe vir Marius sy sal hom help om Lindie uit Bakgat te hou. Astrid lig vir Lindie in dat hulle sake doen op haar terme of glad nie.

Episode 1042
S6 E1042 • 24m • 10-12 PG

Hein is opgewonde omdat sy ouers kom kuier, maar Sussie is benoud om hulle te ontmoet. Mike sit Astrid op haar plek en dinge tussen hom en Lindie raak vuurwarm.

Episode 1043
S6 E1043 • 23m • 10-12 PG

Petrus is baie opgewonde oor die moontlikheid van 'n nuwe beroep. Almal wonder of die Koekemoers weer gaan kom moeilikheid maak noudat Hein se ma in die Villa tuisgaan.

Episode 1044
S6 E1044 • 22m • 10-12 PG

Daar is groot opgewondenheid by die Villa omdat die Koekemoers kom kuier. Petrus se ydelheid laat hom in diep waters beland, en Lindie maak vir Mike 'n aanbod wat hy nie kan weier nie.

Episode 1045
S6 E1045 • 23m • 10-12 PG

Mike verseker Lindie hy wil saam met haar werk maar Astrid en Lindie stamp steeds koppe. Charl se ego lei skade. Dan daag iemand onverwags by Astrid se kantoor op.

Episode 1046
S6 E1046 • 23m • 10-12 PG

Mike wil Dougie oorreed om saam met hom en Lindie te werk. Fritz is bekommerd oor Charl en Isabel se huwelik. Intussen gaan die onderhandelings tussen Astrid en Dougie voort.

Episode 1047
S6 E1047 • 22m • 10-12 PG

Petrus oefen vir sy eerste fotosessie en Hein konfronteer sy ma. Astrid soek versigtig toenadering tot Mike, terwyl Lindie, Dougie steeds probeer oorreed om eerder saam met haar te werk.

Episode 1048
S6 E1048 • 23m • 10-12 PG

Charl kom gehawend by die Villa aan. Die dag van Petrus se fotosessie het uiteindelik aangebreek. Dougie kom agter hoe vinnig alliansies kan swaai wanneer daar geld betrokke is.

Episode 1049
S6 E1049 • 24m • 10-12 PG

Mike verseker Charl sy geheim is veilig by hom. Charl pak sy huwelik met hernude geesdrif aan. 'n Flambojante karakter daag by Astrid se kantoor op, en Mike rig 'n waarskuwing aan Dougie.

Episode 1050
S6 E1050 • 23m • 10-12 PG

Daar is probleme by Astrid se fabriek en sy vermoed Dougie is betrokke. Petrus se modelloopbaan vat vlam en hy besluit om die Villa te verlaat. 'n Interessante gas daag onverwags op.

Episode 1051
S6 E1051 • 24m • 10-12 PG

Petrus is opgewonde oor sy nuwe lewe. Sussie probeer steeds haar skoonma se guns wen. En Henri die skilder en haarkapper raak beter bevriend met Astrid en Sussie.

Episode 1052
S6 E1052 • 23m • 10-12 PG

Die aantreklike nuwe inwoner by die Villa bekoor almal maar Charl is nie so seker van sy motiewe nie. Astrid is moeg vir Mike wat sy voete sleep en eis onmiddelike resultate.

Episode 1053
S6 E1053 • 24m • 10-12 PG

Fritz vind uit daar is twee toegewyde sokkerondersteuners in die Villa. Anthony is geskok wanneer Mike by hom om hulp kom aanklop. Stef hoor van die Villa se skat.

Episode 1054
S6 E1054 • 24m • 10-12 PG

Anthony probeer uitvind waar Petrus seergekry het, maar kry niks uit hom of Mike nie. Henri moet besluit op 'n naam vir sy haarsalon by die Villa en Carlo steek iets vir sy ma weg.

Episode 1055
S6 E1055 • 23m • 10-12 PG

Dougie, Mike en Astrid besluit om nog een laaste keer te probeer om 'n transaksie te doen. Elsa en Sussie geniet mekaar se geselskap, en Petrus is terug by Bakgat.

Episode 1056
S6 E1056 • 23m • 10-12 PG

Dis die opening van Eagle Creek. Astrid en Mike beplan hulle volgende transaksie sonder Dougie. Petrus is depressief, en Astrid is nie gelukkig wanneer sy Vis en Lindie bymekaar sien nie.

Episode 1057
S6 E1057 • 23m • 10-12 PG

Mike vat Lindie vas. Henri is senuweeagtig oor Le Knipé se  amptelike opening. Lindie verklaar oorlog teen Astrid.

Episode 1058
S6 E1058 • 24m • 10-12 PG

Dougie is ongeduldig en dreig om te verkas. Astrid probeer om nog tyd te koop. Hein probeer Marius waarsku iemand uit sy verlede is terug maar kry hom nie in die hande nie.

Episode 1059
S6 E1059 • 22m • 10-12 PG

Astrid wil van Dougie ontslae raak. Lindie weet Chris speel kat en muis met haar, maar sy bly nie weg van hom af nie. Waarna is Stef op soek?

Episode 1060
S6 E1060 • 23m • 10-12 PG

Lindie probeer vriende maak met Dougie. Mike lig sy vennote in dat hy eers 'n probleem moet oplos voordat hulle met die transaksie kan voortgaan. 

Episode 1061
S6 E1061 • 23m • 10-12 PG

Mike stel vir Lindie en Chris 'n lokval. Charl moedig Carlo aan om terug te gaan Italië toe sodat hy Isabel vir homself kan hê. Sussie raak al meer agterdogtig oor die geheimsinnige Stef.

Episode 1062
S6 E1062 • 24m • 10-12 PG

Stef word deur Sussie betrap waar hy in Fritz se kelder snuffel. Mike is die onskuld self as hy saam met Astrid en Dougie gis oor wie hulle ingedoen het met die diamante.

Episode 1063
S6 E1063 • 23m • 10-12 PG

Isabel en Carlo se verhouding is steeds onder druk. Sussie en Hein smee planne om van Elsa ontslae te raak. Petrus en Marius gaan 'n weddenskap aan oor Vicky, en Fritz se lot is swaar...

Episode 1064
S6 E1064 • 22m • 10-12 PG

Na 'n lang gesoekery kom Stef uiteindelik op 'n bewustelose Fritz af in die kelder. Fritz word hospitaal toe geneem en almal by die Villa sukkel geskok om die gebeure te verwerk.

Episode 1065
S6 E1065 • 21m • 10-12 PG

Astrid en Mike wil voordeel trek uit Fritz se toestand. Alex se teenwoordigheid veroorsaak spanning. Sussie en Elsa sukkel om langs dieselfde vuur te sit. Charl bring goeie en slegte nuus.

Episode 1066
S6 E1066 • 23m • 10-12 PG

As Fritz terugkeer van die hospitaal af raak dit gou duidelik dat hy nie 'n maklike pasiënt gaan wees nie. Chris het ontstellende nuus wat groot implikasies dra vir die Villa se mense...

Episode 1067
S6 E1067 • 24m • 10-12 PG

Vicky en Petrus het 'n opwindende dag gehad en Marius sukkel om sy jaloesie weg te steek. Daar wag 'n groot skok op Lindie as nog iemand uit haar verlede by die villa opdaag.

Episode 1068
S6 E1068 • 23m • 10-12 PG

Lindie probeer tevergeefs draaie om Lukas Els loop. Hy speel kat en muis met haar, Astrid en Mike. Elsa steek haar neus in Stef se sake. Mike vind uit Astrid wil hom inloop.

Episode 1069
S6 E1069 • 23m • 10-12 PG

Stef waarsku Charl om uit sy pad te bly, en Lukas jaag Astrid, Mike en Lindie se senuwees op hol. Alex is entoesiasties oor sy toekoms, en Fritz maak 'n skokkende ontdekking.

Episode 1070
S6 E1070 • 24m • 10-12 PG

Petrus en Marius se stryd om Vicky se hart duur voort. Lukas het vir Lindie net waar hy haar wil hê. Mike speel sy laaste troefkaart as Astrid besluit sy wil niks met hom te doen hê nie.

Episode 1071
S6 E1071 • 23m • 10-12 PG

Mike pers vir Astrid af, en Alex druk onbewustelik al Charl se verkeerde knoppies. Prokureur Van Romburg maak die bepalings van Natasha se testament bekend.

Episode 1072
S6 E1072 • 23m • 10-12 PG

Charl het genoeg gehad van Isabel se selfsug. Gaan Alex se vrygewigheid hom in die moeilikheid laat beland?  Astrid rig 'n waarskuwing aan Mike. 

Episode 1073
S6 E1073 • 23m • 10-12 PG

Wanneer Charl hoor Stef is sy broer voel dit vir hom of hy niemand meer aan sy kant het nie. Astrid maak gebruik van sy weerloosheid en begin die eerste drade van haar web om hom spin.

Episode 1074
S6 E1074 • 23m • 10-12 PG

Die spanning tussen Charl en Fritz laai op. Lindie geniet die mag wat sy oor Astrid het, maar kan dit dalk net te ver druk. Marius doen moeite om vir Vicky te beïndruk.

Episode 1075
S6 E1075 • 24m • 10-12 PG

Vicky vind uit van Marius en Petrus se weddenskap oor haar, en wil wraak neem op hulle. Mike stel soveel eise aan Astrid dat dinge vir haar ondraaglik word.

Episode 1076
S6 E1076 • 23m • 10-12 PG

Dit lyk of Astrid en Mike se gholfbaanontwikkeling 'n werklikheid gaan word, maar Astrid is in der waarheid besig met 'n bose plan. Marius en Petrus se stryd om Vicky se liefde duur voort.

Episode 1077
S6 E1077 • 24m • 10-12 PG

Stef bied aan om Charl se regsverteenwoordiger te wees en slaag daarin om Charl op borg te kry. Fritz bieg by Stef dat sy sig besig is om terug te kom.

Episode 1078
S6 E1078 • 24m • 10-12 PG

Die geheimsinnige verdwynings in die Villa het almal op hol. Alex is hoogs ontstoke as sy verlede weer voor sy gesig gegooi word. Petrus spandeer al sy geld op Vicky.

Episode 1079
S6 E1079 • 24m • 10-12 PG

Sake versleg tussen Isabel en Charl, en Alex begin vir haar veiligheid vrees. Vicky sukkel om weg te steek dat sy eintlik smoorverlief op Marius is. Die Villa se dief slaan weer toe.

Episode 1080
S6 E1080 • 22m • 10-12 PG

Fritz het wonderlike nuus, maar voordat hy dit kan bekend maak, gebeur iets wat hom dwing om die waarheid vir 'n wyle te verswyg.

Episode 1081
S6 E1081 • 22m • 10-12 PG

Marius laat Lindie verstaan dat hulle nag van passie niks beteken nie en sy neem wraak. Henk erken hy het gesteel, Anthony kry 'n onverwagte besoeker. Dan word 'n ou skat herontdek.

Episode 1082
S6 E1082 • 22m • 10-12 PG

Isabel konfronteer vir Astrid oor die Milaan kontrak. Marius het genoeg gehad en besluit hy moet wegkom uit Bloemfontein. Is die Villa se ware skat uiteindelik gevind...

Episode 1083
S6 E1083 • 23m • 10-12 PG

Cheryl wil nie 'n voet uit Anthony se woonstel versit nie, maar steek die rede daarvoor weg. Lindie sweep Vicky subtiel teen Marius op. Astrid en Mike se komplot teen Stef neem vorm aan.

Episode 1084
S6 E1084 • 23m • 10-12 PG

Petrus besluit om sy tasse te pak en ander blyplek te kry. Fritz konfronteer Charl en Charl besef dat hy lelik aangejaag het. Het Mike iets te doen met Alex se verdwyning?

Episode 1085
S6 E1085 • 22m • 10-12 PG

Daar daag 'n nuwe gas by die Villa op. Anthony soek raad by Fritz oor Cheryl se vreemde optrede, en Isabel en Charl moet vinnig optree as Mike en Astrid hulle dreigemente begin verskerp...

Episode 1086
S6 E1086 • 23m • 10-12 PG

Isabel nader Stef weer 'n keer om hulp, 'n vriendelike man jaag Petrus die skrik op die lyf, Sussie is agterdogtig oor Hein en Vicky, en Stef swig onder Desiré se sjarme.

Episode 1087
S6 E1087 • 22m • 10-12 PG

Fritz nooi 'n klomp gaste om by die Villa te kom eet. Almal kuier vrolik tot daar twee polisiemanne by die partytjie opdaag...

Episode 1088
S6 E1088 • 23m • 10-12 PG

Stef se toekoms lyk skielik baie donker. Charl is woedend oor wat Mike en Astrid aan Stef gedoen het en probeer hulle dwing om die kwaad ongedaan te maak.

Episode 1089
S6 E1089 • 22m • 10-12 PG

Sussie maak gereed vir die groot reünie en oom Gerhard kom help by die gastehuis. Stef probeer sin maak uit die gebeure rondom die beweerde verkragting, en Charl kry 'n onwelkome besoeker.

Episode 1090
S6 E1090 • 22m • 10-12 PG

Stef se verloofde in Holland is ontsteld oor die verkragtingsaak en wil nie rede insien nie. Fritz kry nuus oor die veldponde. Astrid probeer om haar bose plan met Mike voort te sit.

Episode 1091
S6 E1091 • 22m • 10-12 PG

Sussie voel vir die eerste keer in 'n lang tyd of haar lewe weer op koers is. Stef se verloofde daag by die Villa op en Desiré maak 'n onwelkome draai by Astrid-hulle.

Episode 1092
S6 E1092 • 22m • 10-12 PG

Die spanning tussen Stef en sy verloofde bereik breekpunt. Anthony is steeds bekommerd oor Cheryl se toekoms. Fritz is verpletter oor Charl se besluit om vir Astrid se plan te stem. 

Episode 1093
S6 E1093 • 22m • 10-12 PG

Fritz verras Stef met 'n besluit oor die kosbare veldponde. Marius gooi verniet flikkers by Vicky. Anthony en Cheryl is van voor af smoorverlief, maar dan gebeur daar iets...

Episode 1094
S6 E1094 • 22m • 10-12 PG

Fritz wend 'n poging aan om met Charl vrede te maak. Stef sien toevallig vir Desiré in Bakgat maar hanteer die situasie heeltemal verkeerd. Mike is keelvol vir Astrid.

Episode 1095
S6 E1095 • 22m • 10-12 PG

Astrid smeek Fritz om nie 'n saak teen haar te maak nie. Charl is gefrustreerd omdat Isabel hom so koud behandel, en Nina begin Stef vermy. Almal maak reg vir Henk se afskeidspartytjie. 

Episode 1096
S6 E1096 • 22m • 10-12 PG

'n Vriend van Hein kom kuier, Henk neem afskeid, en Anthony word wreed ontnugter. Gaan Petrus se waarneming oor Desiré uiteindelik deure oopmaak vir Stef se verlore saak?

Episode 1097
S6 E1097 • 23m • 10-12 PG

Charl moet noodgedwonge teenoor Isabel bieg wanneer Desiré weer by die loft opdaag. Astrid lieg om haar spore uit te vee en dit lyk of sy alweer met haar duiwelstreke gaan wegkom.

Episode 1098
S6 E1098 • 21m • 10-12 PG

Cheryl gaan voort met haar plan om vir Desiré te ontmasker. Alex kry 'n nuwe uitdaging, maar Charl worstel met sy skuldgevoelens.

Episode 1099
S6 E1099 • 22m • 10-12 PG

Anthony is erg bekommerd oor Cheryl en haar snuffelwerk. Nina probeer tevergeefs haar verhouding met Stef herstel en Sakkie maak weer 'n plan om Sussie se onverdeelde aandag te kry.

Episode 1100
S6 E1100 • 23m • 10-12 PG

Anthony is bekommerd oor Cheryl se veiligheid, sy weier egter om haar speurwerk te los. Nina doen haar bes om die krake in haar en Stef se verhouding te herstel.

Episode 1101
S6 E1101 • 23m • 10-12 PG

Anthony voel Cheryl skeep hom af. Alex forseer Charl om 'n A.A -vergadering by te woon, en Sakkie en Hein kuier vir die eerste keer behoorlik saam.

Episode 1102
S6 E1102 • 22m • 10-12 PG

Charl doen sy bes om almal te oortuig dat hy werk aan sy drankprobleem. Cheryl se plan verloop vlot. Astrid spin haar web en Petrus is die gewillige prooi. 

Episode 1103
S6 E1103 • 22m • 10-12 PG

Charl drink steeds skelm en Astrid geniet haar speletjie met die verliefde Petrus. Alex kry groot nuus, terwyl Sakkie nie vir Sussie kan uitlos nie. Stef en Nina dryf verder weg van mekaar.

Episode 1104
S6 E1104 • 22m • 10-12 PG

Die bom bars vir Astrid en Mike, maar uiteindelik is Stef se naam in ere herstel. Anthony en Cheryl se verhouding blom. 'n Warm verrassing wag vir Petrus in Astrid se loft.

Episode 1105
S6 E1105 • 22m • 10-12 PG

Petrus is in die sewende hemel maar Astrid waarsku hom dat niemand van hul verhouding mag weet nie. Charl neem 'n belangrike besluit.

Episode 1106
S6 E1106 • 22m • 10-12 PG

Saskia soek bewyse dat haar suster nog lewe, en Liam maak vinnig 'n slinkse plan. Chubby probeer Celine aan sy kant kry en Eben vra haar om die aand saam met hom uit te gaan. Lida vertel vir Fritz wat sy in die werkskamer aanmekaar slaan.

Episode 1107
S6 E1107 • 21m • 10-12 PG

Dis 'n hartseer dag vir Stef en Nina. Petrus raak verder verstrengel in Astrid se web. Fritz kry onverwagte nuus uit Frankryk.

Episode 1108
S6 E1108 • 22m • 10-12 PG

Sussie haal steeds allerhande streke uit om die niksvermoedende Hein te verlei. 'n Hartseer Nina staan op vertrek. Wanneer Mari Noisette by die Villa opdaag, begin die poppe dadelik dans.

Episode 1109
S6 E1109 • 22m • 10-12 PG

Fritz en Mari stamp koppe oor Stef, en Mari neem haar voor om nie meer skuldig te voel oor die verlede nie. Astrid kom op 'n baie belangrike dokument van Shane af. 

Episode 1110
S6 E1110 • 22m • 10-12 PG

Mari is nog lank nie klaar met Stef Joubert nie... Sussie beraam 'n nuwe plan om die liefdesvure aan te steek, terwyl Marius en Vicky uiteindelik hul internet-liefdes gaan ontmoet.

Episode 1111
S6 E1111 • 23m • 10-12 PG

Dis 'n groot dag vir Marius, maar die pad na geluk is met klippe besaai. Vis keer terug uit Lesotho met goeie nuus vir Mike. Mari maak dit duidelik dat sy nie vir Stef vertrou nie.

Episode 1112
S6 E1112 • 22m • 10-12 PG

Lindie besef sy sal nooit met Marius versoen raak nie en neem 'n groot besluit. Mike dring daarop aan dat hy en Astrid as egpaar in Bloemfontein se sosiale kringe beweeg.

Episode 1113
S6 E1113 • 22m • 10-12 PG

Alex neem afskeid, Petrus se liefde vir Astrid begin obsessief raak en Hein begin om sy lewe weer op te kikker.

Episode 1114
S6 E1114 • 22m • 10-12 PG

Vicky vind die waarheid uit oor haar internet-kêrel. Astrid kry presies wat sy wil hê en span haar web nouer om die stomme Petrus.

Episode 1115
S6 E1115 • 22m • 10-12 PG

Sussie is verlig as die vermiste horlosie opgespoor word, maar dis nog lank nie die einde van haar probleme nie. Mike hou nie rekening met Vis se skelmstreke nie.

Episode 1116
S6 E1116 • 21m • 10-12 PG

Lindie besef sy is nie meer welkom in die Villa nie. Petrus loop 'n bloutjie met Astrid, terwyl Vis verder agter Mike se rug konkel.

Episode 1117
S6 E1117 • 22m • 10-12 PG

Vis se agteraf gekonkel werp vrugte af. Nina het goeie nuus vir Stef en 'n besoeker by die Villa kry 'n koue ontvangs by Vicky.

Episode 1118
S6 E1118 • 22m • 10-12 PG

Dis 'n groot dag vir Astrid, maar Mike maan haar om steeds versigtig te wees vir die nuuskierige Cheryl. Hein kry die verrassing van sy lewe.

Episode 1119
S6 E1119 • 22m • 10-12 PG

Vis is steeds besig met slawehandel, maar dinge verloop nie heeltemal volgens plan nie. Isabel ontvang nog 'n bos rose van haar geheime bewonderaar. Erika is opsoek na haar baba.

Episode 1120
S6 E1120 • 21m • 10-12 PG

Vis vra dringend hulp by Anthony. Cheryl glo nie Astrid se storie oor Erika se baba nie, maar sy sukkel om bewyse teen haar te kry. Ansu moet besluit of sy in Bloemfontein gaan aanbly.

Episode 1121
S6 E1121 • 22m • 10-12 PG

Henri het sy hande vol met 'n baie veeleisende bruid. 'n Interessante gas boek by die Villa in, Mike vind uit Vis het agter sy rug gekonkel, en Anthony bring skokkende nuus.

Episode 1122
S6 E1122 • 22m • 10-12 PG

Die Villa is onder kwarantyn. Daar is nie genoeg entstof nie en Charl bied aan om daarsonder te bly terwyl sy halfbroer by sy vrou tuisgaan.

Episode 1123
S6 E1123 • 22m • 10-12 PG

Die Villa se inwoners deel almal op hulle eie manier met die kwarantyn. Astrid is baie gelukkig met haar en Lindie se vordering en dat Mike in die Villa opgesluit is.

Episode 1124
S6 E1124 • 22m • 10-12 PG

Vicky vertel vir Marius wat Ansu 'n jaar gelede aan haar gedoen het. Stef waarsku Isabel teen Astrid, terwyl Petrus voortgaan met sy planne vir 'n karaoke-aand in Bakgat.

Episode 1125
S6 E1125 • 22m • 10-12 PG

Astrid skop Petrus uit die loft maar hulle maak weer op. Charl bly tam, Sussie voel die dood op haar hakke, en Thelmi is in 'n toestand oor haar verpletterde drome.

Episode 1126
S6 E1126 • 22m • 10-12 PG

Dis 'n dag van blye herontmoeting as die kwarantyn uiteindelik opgehef word. Die Majoor en Gerhard stamp weer koppe. Charl het 'n eienaardige blou kol op sy arm wat Isabel bekommerd laat.

Episode 1127
S6 E1127 • 22m • 10-12 PG

Sussie is baie ontsteld oor Henri se skielike verdwyning en is heeltemal onbewus van Hein en Ansu se ongemak. Astrid geniet haar oomblik van glorie.

Episode 1128
S6 E1128 • 22m • 10-12 PG

Charl besluit om Dolf se hulp te vra sodat hulle die man wat Isabel teister kan vastrek. Sussie is onbewus van die elektrisiteit tussen Hein en Ansu. Mike waarsku Astrid teen Cheryl.

Episode 1129
S6 E1129 • 22m • 10-12 PG

Ansu bieg teenoor Hein dat sy 'n verhouding met Vicky se verloofde gehad het. Isabel is seker Mike is die bekruiper en Charl sit Dolf op sy spoor. Lindie word onaangenaam verras in Bakgat.

Episode 1130
S6 E1130 • 22m • 10-12 PG

Dit lyk of Isabel se bekruiper koue voete gekry het. Cheryl is meer vasberade as ooit om Astrid te ontbloot vir wie en wat sy is.

Episode 1131
S6 E1131 • 22m • 10-12 PG

Nina is ontsteld wanneer sy uitvind Stef het vir hulle 'n voorhuwelikse kontrak laat opstel. Anthony dring daarop aan dat Charl hospitaal toe gaan vir toetse.

Episode 1132
S6 E1132 • 22m • 10-12 PG

Daar hang 'n donker wolk oor Petrus se verhouding met Astrid. Mike vind iets uit wat hy eerder nie moes nie. Hein se tasse is gepak. Is dit die einde van Sussie se sprokieshuwelik?

Episode 1133
S6 E1133 • 22m • 10-12 PG

Hein smeek Sussie om vir hom 'n tweede kans te gee. Stef het goeie nuus vir die Villa. Marius kry pos uit Holland. Astrid besluit sy het genoeg gehad en roep Vis se hulp teen Mike in.

Episode 1134
S6 E1134 • 22m • 10-12 PG

Charl weier om te glo hy het leukemie, en Isabel soek troos by 'n uiters ondersteunende Dolf. Vis nooi Mike om saam te gaan visvang en Hein kan maar net nie van Ansu af wegbly nie.

Episode 1135
S6 E1135 • 22m • 10-12 PG

Charl se toestand vererger en hy tree irrasioneel op. Marius vind uit dat sy pa op sy sterfbed lê. Astrid en Vis se plan om Mike te vermoor, tree in werking maar daar is struikelblokke...

Episode 1136
S6 E1136 • 22m • 10-12 PG

Astrid en Vis het groot probleme nadat Anthony hulle plan onbewustelik in die wiele gery het. Sussie maak 'n hartsbesluit. Charl los vir Isabel alleen en weerloos by die huis...

Episode 1137
S6 E1137 • 21m • 10-12 PG

Isabel se aanhouding neem 'n onverwagse wending. Fritz probeer Hein en Sussie bystaan in die moeilike tyd. Astrid skrik as sy besef Cheryl vermoed sy was by Mike se selfmoord betrokke.

Episode 1138
S6 E1138 • 22m • 10-12 PG

Charl, Isabel en die res van die Villa se mense probeer die Dolf-situasie verwerk. Inspekteur Le Roux begin ondersoek instel na Mike se selfmoordpoging en Astrid is eerste op hulle lys.

Episode 1139
S6 E1139 • 22m • 10-12 PG

Mike is baie gefrustreerd omdat hy niks kan onthou nie, en Astrid buit die situasie ten volle uit. Charl kry sy bloedtoetsuitslae. Hein vertel wat sy toekomsplanne is.

Episode 1140
S6 E1140 • 22m • 10-12 PG

Astrid lei Mike nog steeds om die bos oor watter soort mens hy in werklikheid is. Petrus loop 'n bloutjie. Marius keer terug van Nederland, met 'n verrassing.

Episode 1141
S6 E1141 • 22m • 10-12 PG

Charl is positief na sy eerste chemo-sessie, maar dan hoor hy iets wat hom baie ontstel. Petrus word weer deur Astrid verneder en dit lei daartoe dat hy iets baie onverskilligs aanvang.

Episode 1142
S6 E1142 • 22m • 10-12 PG

Rita laat 'n paar wenkbroue in die Villa lig wanneer sy die kombuis oorneem. Mike verkeer steeds onder 'n wanindruk en vra moeilike vrae. Hein groet die Villa.

Episode 1143
S6 E1143 • 21m • 10-12 PG

Astrid word verras met 'n aflewering. Vicky merk onraad in Bakgat se boeke. Charl se oordeel laat hom in die steek en hy moet die gevolge dra.

Episode 1144
S6 E1144 • 22m • 10-12 PG

Mike onthou iets uit sy verlede. Astrid gooi gifsaad by die Villa en probeer Nina se simpatie wen. Cheryl en Rita stamp koppe.

Episode 1145
S6 E1145 • 21m • 10-12 PG

Isabel vind Sam se raad ontstellend. Cheryl is nie beïndruk deur wat sy sien in Bakgat nie. Petrus kom af op iets wat sy opinie oor Astrid verander. Charl neem 'n ernstige besluit.

Episode 1146
S6 E1146 • 22m • 10-12 PG

Rita begaan 'n blaps en Cheryl red die situasie. Mike kry ontstellende nuus. Stef is gefrustreerd met Charl se houding teenoor hom. Petrus neem 'n belangrike besluit.

Episode 1147
S6 E1147 • 22m • 10-12 PG

Charl kry die bloedtoets uitslae. Rita neem 'n drastiese besluit en die Villa moet van vooraf na 'n huishoudster soek. Mike begin stadig maar seker onthou wie en wat hy, en Astrid, is.

Episode 1148
S6 E1148 • 22m • 10-12 PG

Charl moet vir Stef 'n groot guns vra. Marius se eerste dag as onderwyser begin, en Anthony buit Cheryl se jaloesie uit. Hoe lank nog voor Astrid se leuens haar inhaal?

Episode 1149
S6 E1149 • 22m • 10-12 PG

Fritz en Sam se vriendskap word by die dag hegter. Nina stel tot Astrid se afgryse 'n nuwe gasvrou aan. Mike herwin sy geheue, en hy is op die oorlogspad.

Episode 1150
S6 E1150 • 22m • 10-12 PG

Mike dreig Astrid met die dood, maar sy speel 'n troefkaart. Fritz en Isabel probeer Charl steeds oortuig om Stef as stamselskenker te aanvaar. Petrus is bang Mike gaan wraak neem op hom.

Episode 1151
S6 E1151 • 22m • 10-12 PG

Die jong manne kan nie genoeg doen vir die beeldskone nuwe gasvrou van die Villa nie. Die een is selfs oortuig dat Tessa sy sielsgenoot is...

Episode 1152
S6 E1152 • 22m • 10-12 PG

Mike en Astrid gaan voort met hulle bose planne, terwyl Charl en Isabel die spanning van sy siekte al meer begin voel. Fritz en Sam maak hulle harte oop teenoor mekaar.

Episode 1153
S6 E1153 • 22m • 10-12 PG

Charl oorweeg dit al sterker om Mike se aanbod van 'n skenker te aanvaar. Fritz kry onverwags goeie nuus by Anthony, terwyl Sussie vir toetse gaan om 'n stamselskenker te word.

Episode 1154
S6 E1154 • 22m • 10-12 PG

Nina het nie die moed om enigiemand te vertel van die ontdekking op die foto nie. 'n Dierbare ou dame kom bly in die Villa. Vicky maak 'n drastiese besluit.

Episode 1155
S6 E1155 • 22m • 10-12 PG

Nina probeer uitvind wat Charl en Mike se verbintenis is. Charl moet geld in die hande kry vir sy operasie. Net as Fritz dink alles verloop vlot tussen hom en Sam, gebeur die ondenkbare.

Episode 1156
S6 E1156 • 21m • 10-12 PG

Sam begin afskeid neem van die Villa se mense. Cheryl reken sy het vir Astrid net waar sy haar wil hê, maar dit lei tot 'n argument tussen haar en Anthony.

Episode 1157
S6 E1157 • 22m • 10-12 PG

Stef soek witvoetjie by Nina en maak 'n voorstel oor hulle troue. Stef vra Sussie vir 'n guns en Marius kom gesels besigheid met Fritz.

Episode 1158
S6 E1158 • 22m • 10-12 PG

Anthony en Nina spring rond om Dorie se las minder te maak. Petrus kry 'n splinternuwe plan om sy geldsake 'n hupstoot te gee. Nina konfronteer vir Charl.

Episode 1159
S6 E1159 • 22m • 10-12 PG

Petrus skilder sy eerste "meesterstuk" en Stef kry sy eerste dansles. Isabel waarsku Astrid om haar gekonkel te staak. 'n Ete by Isabel se loft sorg vir vele onderstrominge.

Episode 1160
S6 E1160 • 21m • 10-12 PG

Alecia is steeds hartseer omdat sy moet weggaan en Marius probeer sy eie gevoelens wegsteek. Charl word net sieker en vestig nou al sy hoop op Mike nadat hy hom betaal het.

Episode 1161
S6 E1161 • 21m • 10-12 PG

Charl is verpletter oor wat Mike hom aangedoen het. Alecia gee vir Marius die brief wat hulle pa voor sy dood vir hom geskryf het.

Episode 1162
S6 E1162 • 22m • 10-12 PG

Cheryl is oorgehaal om Mike uit te vang. Charl bely uiteindelik die waarheid teenoor Isabel, en Isabel neem aksie. Hoe lank gaan Astrid en Mike hulle "onskuld" kan voorhou?

Episode 1163
S6 E1163 • 22m • 10-12 PG

Charl weier steeds om Stef as skenker te aanvaar. Vicky sal enigiets doen om Nina se strooimeisie te wees terwyl Cheryl in die moeilikheid beland by die koerant.

Episode 1164
S6 E1164 • 22m • 10-12 PG

Almal is in skok oor die agteruitgang in Charl se toestand. Sussie se leuens veroorsaak dat sy in 'n lelike dilemma beland as besoekers opdaag.

Episode 1165
S6 E1165 • 22m • 10-12 PG

Marius is onseker of hy sy erfporsie moet aanvaar, en Cheryl glo Mike het haar 'n rat voor die oë gedraai. Sussie se leuens haal haar in en groot verwarring breek los.

Episode 1166
S6 E1166 • 22m • 10-12 PG

Sussie steeds nie haar egskeiding met haar ouers bespreek nie. Isabel moet finaal besluit of sy gaan teken dat Stef se stamselle in Charl oorgeplant mag word.

Episode 1167
S6 E1167 • 23m • 10-12 PG

Nina ontferm haar oor Isabel, en hulle vriendskap word al hegter. Cheryl is woedend dat Astrid haar loopbaan wil ruïneer. Sussie kry onverwags 'n besoeker...

Episode 1168
S6 E1168 • 22m • 10-12 PG

Daniël kom bly in die Villa. Fritz en Nina weier dat Stef vir Isabel bedrieg aangaande die stamsel-skenking. Astrid kry 'n plan om Cheryl te ruïneer.

Episode 1169
S6 E1169 • 21m • 10-12 PG

Astrid besluit om vir Cheryl 'n strik te stel. Moekie besluit dat Daniël 'n baie beter trouman is as Hein maar Fritz waarsku haar om nie in te meng in Sussie se lewe nie.

Episode 1170
S6 E1170 • 22m • 10-12 PG

Daniël is vasberade om Sussie se hart te wen. Cheryl kry een skok na die ander. Vicky dink Marius reël vir haar 'n verrassing, terwyl hy onbewus is haar verjaarsdag is om die draai.

Episode 1171
S6 E1171 • 22m • 10-12 PG

Anthony sukkel om Cheryl se buie te hanteer. Isabel keer terug van die hospitaal af met ongelooflike nuus, en Sussie besef sy is nog lank nie oor Hein nie.

Episode 1172
S6 E1172 • 22m • 10-12 PG

Sussie en Daniël is ongemaklik in mekaar se geselskap nadat hy haar amper gesoen het. Astrid wil Cheryl finaal breek en daar is uiteindelik 'n verandering in Charl se toestand.

Episode 1173
S6 E1173 • 22m • 10-12 PG

Dis die dag van Charl se oorplanting en spanning loop hoog. Cheryl is vasbeslote om die weefselsindikaat te ontbloot. Isabel wil op die laaste oomblik kop uittrek.

Episode 1174
S6 E1174 • 22m • 10-12 PG

Na afloop van die stamseloorplanting is almal maar taamlik emosioneel en bekommerd dat dit nie suksesvol gaan wees nie. Intussen smee Astrid verder aan haar bose planne.

Episode 1175
S6 E1175 • 22m • 10-12 PG

Charl se oorplanting het goed afgeloop, maar sy toestand het nog nie verbeter nie. Cheryl kry 'n waarskuwing dat haar lewe in gevaar is.

Episode 1176
S6 E1176 • 22m • 10-12 PG

Cheryl kan nie haar onrus oor Anthony afskud nie. Sussie is gespanne oor die komende skeisaak, en Daniël leen geld by Mike.

Episode 1177
S6 E1177 • 22m • 10-12 PG

Die probleme tussen Anthony en Cheryl bereik breekpunt. Almal is baie opgewonde oor Charl se tuiskoms en Charl pols Isabel oor die identiteit van sy skenker.

Episode 1178
S6 E1178 • 22m • 10-12 PG

Dis die dag wat Sussie se skeisaak voorkom en almal probeer haar ondersteun. Die leuen oor Charl se skenker keil Isabel op. Gaan sy hom permanent verloor as die waarheid uitkom?

Episode 1179
S6 E1179 • 22m • 10-12 PG

Mike maak Cheryl weereens agterdogtig oor Anthony, en Charl kan nie die gevoel afgeskud kry dat Isabel iets vir hom wegsteek nie.

Episode 1180
S6 E1180 • 22m • 10-12 PG

Daniël beplan 'n verrassing vir Sussie maar as Marius in die knyp is, maak hy 'n grootmoedige opoffering. Cheryl vind uit wie vir die drama rondom die stamsel-storie verantwoordelik is.

Episode 1181
S6 E1181 • 22m • 10-12 PG

Dinge tussen Daniël en Sussie is steeds 'n mengsel van ongemak en opwinding. Stef reik uit na Charl, wat instem om tentatief die vrede te herstel - al is dit net vir Fritz se onthalwe.

Episode 1182
S6 E1182 • 22m • 10-12 PG

Cheryl se speurwerk maak Astrid benoud, maar Mike dink hulle is onaantasbaar. Isabel kan die skuldgevoelens nie meer hanteer nie en besluit om vir Charl die waarheid te vertel.

Episode 1183
S6 E1183 • 21m • 10-12 PG

Dis die dag van die Kers-piekniek en Sussie staan bont om alles te organiseer. Astrid sweer wraak teen die Retiefs. Uiteindelik word Daniël se geduld met Sussie ryklik beloon...

Episode 1184
S6 E1184 • 22m • 10-12 PG

Astrid is baie bekommerd oor Cheryl se navorsing maar geniet nogtans 'n klein oorwinning oor die Retiefs. Isabel kry slegte nuus.

Episode 1185
S6 E1185 • 22m • 10-12 PG

Cheryl en Anthony is frustreerd is omdat hulle ondersoek teen Astrid nie vorder nie. Stef besluit om Charl te gaan sien en loop hom vas in 'n muur van haat.

Episode 1186
S6 E1186 • 22m • 10-12 PG

Die situasie tussen Stef en Charl versleg verder wanneer Charl vir Stef bel met skokkende nuus. 'n Gebroke Isabel besef die liefde van haar lewe het haar nie meer lief nie.

Episode 1187
S6 E1187 • 22m • 10-12 PG

Die einde van die jaar is om die draai en 'n bekende kunstenaar boek by die Villa in. Dis egter ook tyd vir afskeid: Villa Rosa moet 'n hele paar geliefdes saam met die ou jaar groet.

Episode 1188
S6 E1188 • 22m • 10-12 PG

Cheryl en Anthony besef dat Astrid alles in haar vermoë gaan doen om hulle te stuit, maar Cheryl gee nie sommer op nie. Charl sien 'n nuwe sy van Isabel.

Episode 1189
S6 E1189 • 23m • 10-12 PG

Astrid dring aan dat Mike vir Cheryl van die gras afmaak, maar hy weier. Isabel trek by die Villa in. Fritz pleit by Charl om Stef te verdra, maar Charl is onwrikbaar.

Episode 1190
S6 E1190 • 22m • 10-12 PG

Nina besluit om Astrid te konfronteer oor al die hartseer wat sy veroorsaak het. Mike en Astrid is baie ontsteld oor 'n advertensie wat Cheryl geplaas het.

Episode 1191
S6 E1191 • 20m • 10-12 PG

Isabel en Charl probeer baie hard om weer hulle huwelik op koers te kry. Anthony en Cheryl waarsku Nina teen Astrid, terwyl Sussie oortuig is sy het vir Hein in die winkelsentrum gesien.

Episode 1192
S6 E1192 • 21m • 10-12 PG

Sussie word steeds vermis. Petrus kry skielik 'n ingewing waar om haar te gaan soek. Vis daag onverwags by die Villa op. Sy voorwaardes aan Anthony en Cheryl vang hulle ietwat onkant.

Episode 1193
S6 E1193 • 22m • 10-12 PG

Petrus vertel vir Fritz hy het Sussie opgespoor en Stef word by Anthony en Cheryl se planne betrek. Fritz besluit genoeg is genoeg, en sit sy voet neer.

Episode 1194
S6 E1194 • 22m • 10-12 PG

Cheryl en Anthony is half verlore nou dat die ondersoek tot 'n einde kom terwyl Vis vreesbevange is dat Astrid en Mike hom sal opspoor. Charl maak 'n belangrike besluit.

Episode 1195
S6 E1195 • 21m • 10-12 PG

Stef is verpletter as hy vir Fritz die slegte nuus oor hom en Nina gee. 'n Geskokte Sumien vertel van haar nagmerrie ervaring, en Cheryl is bang na Astrid se dreigemente.

Episode 1196
S6 E1196 • 22m • 10-12 PG

Cheryl word ontvoer en word blootgestel aan ure van marteling. Gaan Anthony en Stef haar betyds kry, of gaan sy hulle nooit weer sien nie?

Episode 1197
S6 E1197 • 21m • 10-12 PG

Cheryl is nog steeds in Astrid-hulle se kloue en Mike raak al hoe meer gewelddadig. Anthony probeer Cheryl desperaat opspoor. Sumien herleef haar aand van angs.

Episode 1198
S6 E1198 • 22m • 10-12 PG

Charl se drome wil hom maar net nie met rus laat nie. Petrus het dringend geld nodig om sy studies ter hervat. En inspekteur Le Roux bring baie slegte nuus.

Episode 1199
S6 E1199 • 22m • 10-12 PG

Astrid vind uit Vis is nie meer by die Villa nie. Sumien sukkel om haar traumatiese ervaring te verwerk en dan hoor sy boonop haar aanvaller is steeds op vrye voet.

Episode 1200
S6 E1200 • 21m • 10-12 PG

Anthony en Stef word gearresteer. Marius en Vicky stamp koppe oor Bakgat en Astrid kry 'n onaangename verrassing.

Episode 1201
S6 E1201 • 21m • 10-12 PG

Petrus beïndruk Vicky met sy goeie idees en Sumien vra uiteindelik hulp. Anthony bevestig sy liefde vir Cheryl, terwyl Sussie met Marius se hulp 'n verrassing reël.

Episode 1202
S6 E1202 • 22m • 10-12 PG

Charl raak al hoe meer ongemaklik met Isabel en Stef se vriendskap. Petrus steur hom min aan ander se waarskuwings oor sy geldmaakskema. Almal is baie nuuskierig oor Sussie se verrassing.

Episode 1203
S6 E1203 • 22m • 10-12 PG

Die nuwe gas in die Villa soek die hele tyd Fritz se geselskap op, terwyl Sumien finaal besluit om haar reg te ruk. Astrid sukkel om onder Mike se wakende oog uit te kom.

Episode 1204
S6 E1204 • 21m • 10-12 PG

Mike ontneem Astrid van alle kontak met die buitewèreld en dit dryf haar teen die mure uit. Fritz moet bontstaan om Adele te ontlglip. Cheryl se agterdog jeens Anthony groei.

Episode 1205
S6 E1205 • 22m • 10-12 PG

Die Villa se mense is geskok om te hoor by wie Sumien werk gekry het. Die gas, Adèle Mackintosh, is in 'n toestand: haar kosbare kristalglase het skielik spoorloos verdwyn.

Episode 1206
S6 E1206 • 22m • 10-12 PG

Anthony is geskok as hy uitvind dat Cheryl hom van ontrouheid verdink. Petrus voel sleg oor hy Sussie by die e-pos storie betrek het en probeer daarvoor vergoed. Marius kry goeie nuus.

Episode 1207
S6 E1207 • 22m • 10-12 PG

Sussie wil 'n vergadering vir die Villa se aandeelhouers belê, maar sy is onseker of sy Astrid daarby moet insluit. Intussen vra Astrid vir Sumien om vir haar 'n selfoon te gaan koop...

Episode 1208
S6 E1208 • 22m • 10-12 PG

Cheryl vind iets oor Lerato uit wat haar nog minder van haar laat hou. Fritz verjaag Mike by die Villa en Astrid moet dit later ontgeld.

Episode 1209
S6 E1209 • 22m • 10-12 PG

Mike verdien ekstra punte by Sumien, terwyl Lerato daarop aandring om haar eie drome uit te leef. Anthony sukkel om vrede te maak tussen die twee vrouens in sy lewe.

Episode 1210
S6 E1210 • 22m • 10-12 PG

Inspekteur Le Roux konfronteer Mike oor die dossier wat verdwyn het. Die verhouding tussen Charl en Stef word opnuut versuur en Fritz dreig om aan die projek te onttrek.

Episode 1211
S6 E1211 • 21m • 10-12 PG

Astrid lees in die koerant Sumien se kaper is vermoor. Isabel waarsku Cheryl om nie tussen Anthony en Lerato te probeer kom nie.

Episode 1212
S6 E1212 • 22m • 10-12 PG

Dis Valentynsdag! Anthony het vir hom en Cheryl 'n romantiese aand gereël, en Lerato het haar eie onderduimse planne. Met die res van die Villa Rosers gaan dit nie so rooskleurig nie...

Episode 1213
S6 E1213 • 22m • 10-12 PG

Charl en Isabel het 'n groot uitval op Valentynsaand. Vicky maak haar hart oop teenoor Stef. Mike glo Astrid konkel steeds agter sy rug met Vis en lig weer sy hand vir haar...

Episode 1214
S6 E1214 • 22m • 10-12 PG

Die situasie met Lerato raak nou vir Cheryl onuithoudbaar. Sumien kom agter dat Mike van al haar bewegings weet en sy bespreek haar vrese met Stef.  Marius probeer om Vicky terug te wen.

Episode 1215
S6 E1215 • 21m • 10-12 PG

Almal is in rep en roer voor die Valentynspartytjie by Bakgat. Wat vir Marius 'n spesiale aand sou wees, verloop egter heel anders as beplan.

Episode 1216
S6 E1216 • 22m • 10-12 PG

Astrid ontmoet vir Vis en probeer hom oorreed om saam met haar teen Mike te werk. 'n Hewige uitbarsting tussen Stef en Charl het skokkende gevolge.

Episode 1217
S6 E1217 • 21m • 10-12 PG

Fritz word inderhaas hospitaal toe geneem en tot Isabel se ontsteltenis baklei Charl en Stef net verder. Intussen stel Mike vir Vis 'n lokval. Die spanning bereik breekpunt by die Villa.

Episode 1218
S6 E1218 • 21m • 10-12 PG

Fritz voel beter, maar hy is nog lank nie klaar met sy twee seuns nie. Astrid oortuig Sumien dat haar lewe in gevaar is, en Sumien willig in om haar te help.

Episode 1219
S6 E1219 • 21m • 10-12 PG

Marius haal sy irritasie op Petrus uit terwyl Anthony daarop aandring dat Fritz hom die volgende paar dae rustig moet gedra. Sumien klop weer by Stef aan vir regsadvies.

Episode 1220
S6 E1220 • 22m • 10-12 PG

Petrus is verlief op Sumien, maar dit blyk Sumien se belangstelling lê by Stef. Astrid speel met Vis se gevoelens om seker te maak hy raak ontslae van Mike. Gaan Vis daarvoor val?

Episode 1221
S6 E1221 • 22m • 10-12 PG

Petrus is op 'n missie om Sumien se hart te wen maar besef nie dat Sumien in 'n ander rigting loer nie. Astrid ontvang 'n geskenk van Vis wat sy probeer gebruik om Mike jaloers te maak.

Episode 1222
S6 E1222 • 22m • 10-12 PG

Astrid speel Mike en Vis slim teen mekaar af. Fritz en Stef sit vas oor die waarde van die internet teenoor boeke. Cheryl sien Lerato ná donker by die Villa wegglip.

Episode 1223
S6 E1223 • 22m • 10-12 PG

Anthony trap vir Lerato uit oor haar laataandkuiery, maar tot Cheryl se weersin draai Lerato hom steeds om haar pinkie. Astrid sit meer druk op Vis om van Mike ontslae te raak.

Episode 1224
S6 E1224 • 22m • 10-12 PG

Charl hoor 'n gesprek tussen Isabel en Vicky maak die verkeerde gevolgtrekking. Cheryl se geldsake is nie wat dit moet wees nie. Sumien ontdek Mike weet dat Astrid en Vis kontak het.

Episode 1225
S6 E1225 • 22m • 10-12 PG

'n Onverwagse gas boek by die Villa in. Astrid probeer Mike aan die neus rondlei. Cheryl raak bekommerd as sy al hoe meer rekeninge kry.

Episode 1226
S6 E1226 • 22m • 10-12 PG

Mari stel haar plan met Astrid in werking, en dit lyk of Astrid daarvoor val. Of is Astrid alweer te uitgeslape vir almal?

Episode 1227
S6 E1227 • 22m • 10-12 PG

Cheryl kry troukoors, en is oortuig dat sy gou vir Anthony ingekatrol sal kry. Mari en Astrid se dokument-fete duur voort, terwyl Charl versigtig-optimisties hoop dat sy ouers sal versoen.

Episode 1228
S6 E1228 • 21m • 10-12 PG

Vis kry 'n plan hoe om van Mike ontslae te raak, terwyl Mari die waardevolle dokument wat sy gekoop het, soos 'n wortel voor Astrid se neus hou.

Episode 1229
S6 E1229 • 21m • 10-12 PG

Astrid is baie in haar skik met haar oorwinning maar Mari het 'n verrassing vir haar. Cheryl se finansiële probleme versleg, terwyl Petrus 'n onverwagse meevallertjie kry.

Episode 1230
S6 E1230 • 22m • 10-12 PG

Astrid ontdek Mike se wegsteekplek van die dossiere. Stef kry pos van Nina af, en sy worsteling binne homself begin van nuuts af. Cheryl staar 'n finansiële krisis in die gesig.

Episode 1231
S6 E1231 • 21m • 10-12 PG

Lerato lei vir Sumien op die verkeerde pad, en Mike kom agter dat alles nie pluis is tussen hom en Astrid nie. Cheryl dra vir Anthony op die hande, terwyl Mike vir Vis konfronteer.

Episode 1232
S6 E1232 • 21m • 10-12 PG

Lerato laat vir Vicky twyfel in haar eie talent. Mike kom agter dat daar meer steek in Vis se stelling as wat hy vermoed het. Anthony dra 'n diamantring saam met hom rond...

Episode 1233
S6 E1233 • 20m • 10-12 PG

Cheryl se geldelike verknorsing vererger by die dag. Vis kan dit nie verdra dat Astrid verkies om by Mike te bly nie en vra raad by Sussie.

Episode 1234
S6 E1234 • 21m • 10-12 PG

Vis se obsessie met Astrid is besig om hom emosioneel te verwoes. Cheryl se kooplus het nie perke nie. Sumien se obsessie met haar gewig ontketen 'n rusie tussen haar en Stef.

Episode 1235
S6 E1235 • 21m • 10-12 PG

Fritz is teleurgesteld is dat Gerhard nog steeds nie tyd het om saam met hom te kuier nie. Anthony vermaan Lerato om versigtiger met geld te werk, en Vis is gebroke oor Astrid.

Episode 1236
S6 E1236 • 22m • 10-12 PG

Astrid is in 'n toestand omdat sy nie Mike se testament kan kry nie. Lerato vertel vir Anthony van Cheryl se probleme en Anthony begin twyfel oor sy verhouding.

Episode 1237
S6 E1237 • 21m • 10-12 PG

Almal skinder oor wat met Mike gebeur het, terwyl Sumien se jaloesie weer kop uitsteek as sy vir Vicky en Stef saam sien. Sussie vind uit wat Gerhard wegsteek.

Episode 1238
S6 E1238 • 22m • 10-12 PG

Sumien se voorkoms laat Fritz rooi sien. Cheryl daag by die Villa op en haar nuwe toekomsplanne is vir almal 'n groot skok. 'n Geliefde gas neem afskeid.

Episode 1239
S6 E1239 • 22m • 10-12 PG

Astrid ontdek Mike se testament en is verbaas as sy sien sy is nie die enigste erfgenaam nie. Anthony is hartseer oor Cheryl. 'n Misverstand bring verwydering tussen Isabel en Charl.

Episode 1240
S6 E1240 • 22m • 10-12 PG

Fritz is nie gelukkig met Petrus, Sumien of Gerhard se optrede nie, en vat die inwoners vas. Anthony kry vir Lerato voor stok. Fritz is sprakeloos as 'n ou bekende uit die bloute opdaag.

Show MorePrevious Season
  • Saskia soek bewyse dat haar suster nog lewe, en Liam maak vinnig 'n slinkse plan. Chubby probeer Celine aan sy kant kry en Eben vra haar om die aand saam met hom uit te gaan. Lida vertel vir Fritz wat sy in die werkskamer aanmekaar slaan.
  • Seasons6

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8