Pronk Primêr, Episode 4
Season 1, Episode 4
Watch Full Episodes of Pronk Primêr Season 1
Ada keer terug na haar tuisdorp en alma mater, Pronk Primêr, maar nie almal is ewe gelukkig om haar weer te sien nie. Mnr Welgehawe sukkel om dissipline te handhaaf en hormone te beheer.
Episode 2’n Rekord-oorlog breek uit. Driena is aan die stuur van die gasvrougeleentheid. Ada moet haar hart in toom hou, terwyl sy gedwing word om tot ’n vriend se redding te kom.
Episode 3Charl word op verpligte verlof geplaas en afwesigheid veroorsaak groot probleme. Almal besef hoe ongemaklik Fillip werklik met gesinsvoorligting is.
Episode 4Ada ontvang ’n Valentynskaartjie. Charl probeer tevergeefs ’n nuwe dissiplinêre sisteem implementeer. Jarelange persoonlike konflikte borrel onder die oppervlak.
Episode 5‘n Verrassingsbesoek van die noodhulpinspekteur veroorsaak spanning. Ada wonder oor haar ma se hartsake, terwyl kollegas saamspan om Charl se reputasie te red.
Episode 6Plaag-paniek heers. Driena maak ’n verklaring aan Earl. Dwayne is baie geskok wanneer hy van Selma se geheim uitvind en Toni erken sy moontlike nalatigheid met plaagbeheer.
Episode 7Driena flankeer aanlyn. Ada bevind haarself in die middel van verskeie liefdesdriehoeke. Earl raak jaloers en ’n verdagte item word in Meneer Welgehawe se laai ontdek.
Episode 8Driena en Charl moet hulle onderskeie passies beskerm en vuur sodoende ’n ander passie aan. Dwayne is smoorverlief. Die waarheid oor Meneer Welgehawe se hartsake word onthul.
Episode 9Ada beland in ’n stalletjie-oorlog tussen slaptjips en pannekoek by die Kermis. Sy word uiteindelik gedwing om te erken waar haar ware liefde lê.
Episode 10’n Bomdreigement dwing almal om hul onbeantwoorde vrae te konfronteer. Ledigheid veroorsaak dat Fillip ’n eksperimentele fout begaan, maar sekere foute het die beste nagevolge.
Episode 11Welgehawe maak ’n skokaankondiging. Olivia neem leiding met persoonlikheidstoetse. Fillip word by ‘n magstryd ingesleep, terwyl misverstande volg.
Episode 12Die Pronkertjie Bal is in gedrang. Charl en Earl kom met blink planne vorendag, maar Fillip se plan blink die helderste. Earl en Ada besef hulle storie is nog nie klaar geskryf nie.
Episode 13In die finale episode is die Pronkertjie Bal ’n hoogtepunt. Die nuwe waarnemende skoolhoof word aangekondig. Romanse en liefde seëvier en ’n vraag hang onbeantwoord in die lug.
Show More- Ada ontvang ’n Valentynskaartjie. Charl probeer tevergeefs ’n nuwe dissiplinêre sisteem implementeer. Jarelange persoonlike konflikte borrel onder die oppervlak.
- 10-12 PGHD
- Seasons1