Pronk Primêr

Pronk Primêr, Episode 12

Season 1, Episode 12

Die Pronkertjie Bal is in gedrang. Charl en Earl kom met blink planne vorendag, maar Fillip se plan blink die helderste. Earl en Ada besef hulle storie is nog nie klaar geskryf nie.
10-12 PGHD

Watch Full Episodes of Pronk Primêr Season 1

Episode 1
S1 E1 • 22m • HD10-12 PG

Ada keer terug na haar tuisdorp en alma mater, Pronk Primêr, maar nie almal is ewe gelukkig om haar weer te sien nie. Mnr Welgehawe sukkel om dissipline te handhaaf en hormone te beheer.

Episode 2
S1 E2 • 22m • HD10-12 PG

’n Rekord-oorlog breek uit. Driena is aan die stuur van die gasvrougeleentheid. Ada moet haar hart in toom hou, terwyl sy gedwing word om tot ’n vriend se redding te kom.

Episode 3
S1 E3 • 22m • HD10-12 PG

Charl word op verpligte verlof geplaas en afwesigheid veroorsaak groot probleme. Almal besef hoe ongemaklik Fillip werklik met gesinsvoorligting is.

Episode 4
S1 E4 • 22m • HD10-12 PG

Ada ontvang ’n Valentynskaartjie. Charl probeer tevergeefs ’n nuwe dissiplinêre sisteem implementeer. Jarelange persoonlike konflikte borrel onder die oppervlak.

Episode 5
S1 E5 • 22m • HD10-12 PG

‘n Verrassingsbesoek van die noodhulpinspekteur veroorsaak spanning. Ada wonder oor haar ma se hartsake, terwyl kollegas saamspan om Charl se reputasie te red.

Episode 6
S1 E6 • 23m • HD10-12 PG

Plaag-paniek heers. Driena maak ’n verklaring aan Earl. Dwayne is baie geskok wanneer hy van Selma se geheim uitvind en Toni erken sy moontlike nalatigheid met plaagbeheer.

Episode 7
S1 E7 • 24m • HD10-12 PG

Driena flankeer aanlyn. Ada bevind haarself in die middel van verskeie liefdesdriehoeke. Earl raak jaloers en ’n verdagte item word in Meneer Welgehawe se laai ontdek.

Episode 8
S1 E8 • 23m • HD10-12 PG

Driena en Charl moet hulle onderskeie passies beskerm en vuur sodoende ’n ander passie aan. Dwayne is smoorverlief. Die waarheid oor Meneer Welgehawe se hartsake word onthul.

Episode 9
S1 E9 • 22m • HD10-12 PG

Ada beland in ’n stalletjie-oorlog tussen slaptjips en pannekoek by die Kermis. Sy word uiteindelik gedwing om te erken waar haar ware liefde lê.

Episode 10
S1 E10 • 22m • HD10-12 PG

’n Bomdreigement dwing almal om hul onbeantwoorde vrae te konfronteer. Ledigheid veroorsaak dat Fillip ’n eksperimentele fout begaan, maar sekere foute het die beste nagevolge.

Episode 11
S1 E11 • 24m • HD10-12 PG

Welgehawe maak ’n skokaankondiging. Olivia neem leiding met persoonlikheidstoetse. Fillip word by ‘n magstryd ingesleep, terwyl misverstande volg.

Episode 12
S1 E12 • 23m • HD10-12 PG

Die Pronkertjie Bal is in gedrang. Charl en Earl kom met blink planne vorendag, maar Fillip se plan blink die helderste. Earl en Ada besef hulle storie is nog nie klaar geskryf nie.

Episode 13
S1 E13 • 23m • HD10-12 PG

In die finale episode is die Pronkertjie Bal ’n hoogtepunt. Die nuwe waarnemende skoolhoof word aangekondig. Romanse en liefde seëvier en ’n vraag hang onbeantwoord in die lug.

Show More
  • Die Pronkertjie Bal is in gedrang. Charl en Earl kom met blink planne vorendag, maar Fillip se plan blink die helderste. Earl en Ada besef hulle storie is nog nie klaar geskryf nie.
  • 10-12 PGHD
  • Seasons1

Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.