Klubhuis

Klubhuis, Episode 3

Temporada 1, Episódio 3

'n Kortgeknipte loopbaan as skeidsregter was alles behalwe die einde in hierdie Karoogemeenskap waar 'n trotse geskiedenis en nuwe motivering die klub, ten spyte van uitdagings, voortdryf.
10-12 PGHD
  • Klubrugby - 'n uitlaatklep, 'n samekoms, 'n visie. Gebore uit passie, aangevuur deur geskiedenis, afhanklik van sy mense. Die klubhuis is die enjinkamer waar al hierdie vure gestook word.
  • 10-12 PGHD
  • Temporadas1

Recomendado

Agrupe: Entertainment + Premier League

Obtenha o melhor dos dois. Assista séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais, além de transmitir jogos da Premier League ao vivo no telemóvel.