Assista aos episódios completos de Klubhuis
'n Rugbyklub met 'n geskiedenis van verset en saamstaan trotseer die storms van 'n moderne wêreld met ou probleme en nuwe uitdagings, maar altyd 'n gemeenskap trots en passievol agter hulle.
Episode 2As almal ver van hul oorspronklike huis is, word die rugbyklub die gom wat 'n nuwe gemeenskap bymekaarhou. Oud en jonk, professioneel en amateur - almal is gelyk onder die Bosveldson.
Episode 3'n Kortgeknipte loopbaan as skeidsregter was alles behalwe die einde in hierdie Karoogemeenskap waar 'n trotse geskiedenis en nuwe motivering die klub, ten spyte van uitdagings, voortdryf.
Episode 4Vanwykslvei lê in die middel van nêrens, kilometers weg van hulle naaste buurdorpe. Maar die gemeenskap kom met nuwe ywer bymekaar om hulle verenigde rugbyklub te ondersteun.
Episode 5Die lewe by die see kan net so rof soos die golwe wees, maar dit verg net een uitskieter om nuwe hoop en inspirasie te bring na die Die Bos waar spookdrieë in die tweede helfte gedruk word.
Episode 6In Johannesburg is dit maklik om tussen die massas te verdwyn, behalwe as jy iewers in die betonoerwoud jou heenkome kan vind in 'n span waar jy deel van iets baie groter kan wees.
- Klubrugby - 'n uitlaatklep, 'n samekoms, 'n visie. Gebore uit passie, aangevuur deur geskiedenis, afhanklik van sy mense. Die klubhuis is die enjinkamer waar al hierdie vure gestook word.
- 10-12 PGHD
- Temporadas1
Recomendado
Agrupe: Entertainment + Premier League
Obtenha o melhor dos dois. Assista séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais, além de transmitir jogos da Premier League ao vivo no telemóvel.
FAQs
Como posso ver Klubhuis?
- Transfira a aplicação Showmax e comece a transmitir episódios completos de Klubhuis. Veja a lista completa de dispositivos suportados.
Onde posso ver Klubhuis?
- Pode assistir Klubhuis no Showmax. Basta registar-se no Showmax e transmitir todos os episódios.
Quantas temporadas de Klubhuis existem?
- A Showmax dispõe atualmente da 1 temporada de Klubhuis disponível para transmissão em direto.