Kyk Wie Praat

Kyk Wie Praat

Vyf deelnemers moet probeer reg raai wat kinders op vrae gaan beantwoorde.

Watch Full Episodes of Kyk Wie Praat

Episode 1
S3 E1 • 49m • HDPGPG

De Klerk ontmoet sy nuwe klas en gesels met hulle oor die Groot Vyf en hulle badroetines. Skakel in en speel saam.

Episode 2
S3 E2 • 48m • HDPGPG

Dié week gesels De Klerk met sy nuwe klas oor beurtkrag en hulle grootouers se geheime 'superpowers'. Gaan die grootmense reg raai oor hoe die klitse se koppe werk?

Episode 3
S3 E3 • 48m • HDPGPG

Dis amper Kersfees en hierdie week kyk ons of die kinders weet wat Kersdag se datum is. Ons wil ook by hulle weet of hulle dink Kersvader Google Maps gebruik.

Episode 4
S3 E4 • 48m • PGPG

In dié episode kyk ons wat in die klitse se koppe aangaan. Weet hulle wat 'n nooiensvan is? En dink hulle plante groei beter as jy vir hulle musiek speel?

Episode 5
S3 E5 • 48m • HDPGPG

Weet De Klerk se klas wat die grootste planeet is? En dink hulle robotte is slimmer as mense? Skakel in om uit te vind of hulle die antwoorde ken.

Episode 6
S3 E6 • 48m • HDPGPG

De Klerk vra weer baie belangrike vrae in dié episode: Moet onderwysers eintlik ook skooldrag dra? En weet sy klitse waarvan word papier gemaak?

Episode 7
S3 E7 • 48m • HDPGPG

In hierdie episode kyk De Klerk of sy klas weet wat SA se sokkerspan genoem word. En of hulle dink hulle juffrou kan 'n goeie 'influencer' wees.

Episode 8
S3 E8 • 48m • HDPGPG

Hierdie week op kyk ons of die klitse weet in watter land die piramides is. Dan vra ons hulle ook of hulle dink hulle mag meer as een beste maatjie hê.

Episode 9
S3 E9 • 49m • HDPGPG

Wat is die kortste maand van die jaar? Dink die klitse hulle sal 'n goeie sportkaptein maak? Hierdie is maar net 'n paar van die vrae wat ons hierdie week vir die klas vra.

Episode 10
S3 E10 • 49m • HDPGPG

This week, we want to know if the class knows how many toes an ostrich has. And do they think babies understand each other when they babble?

Episode 11
S3 E11 • 48m • HDPGPG

In dié episode kyk ons of die kinders weet waar hulle kieste is. Dan vra ons die groot vraag, ons wil by hulle weet of hulle eendag wil trou?

Episode 12
S3 E12 • 49m • HDPGPG

In die voorlaaste episode hoor ons of die klitse weet van watse groente slaptjips gemaak word. En dink hulle 'n mens moet slim wees om ryk te word.

Episode 13
S3 E13 • 49m • HDPGPG

In die finale episode keer die vier deelnemers met die hoogste puntetellings terug om dit uit te spook vir die groot prys van 'n R100 000.

Show More
  • Vyf deelnemers moet probeer reg raai wat kinders op vrae gaan beantwoorde.
  • Seasons1

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.

ONLY
R150

FAQs

Download the Showmax app and start streaming full episodes of Kyk Wie Praat. View the full list of supported devices.

You can watch Kyk Wie Praat on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.

Showmax currently has 1 season of Kyk Wie Praat available for streaming.