Die Siener

Die Siener, Episode 11

Season 1, Episode 11

Gerald reis na die bekende Lord Milner hotel in Matjiesfontein waar twee spoke genaamd Lucy en Kate blykbaar die gaste lastig val. Maar wie dwaal regtig in die gange van die ou hotel?

Watch Full Episodes of Die Siener Season 1

Episode 1
S1 E1 • 24m • 1616

Ons ontmoet Desire wie op soek is na antwoorde oor haar broer se dood. Gerald besoek ook 'n gesin waar 'n spookdogtertjie al vir die laaste paar jaar amok saai.

Episode 2
S1 E2 • 24m • 1616

Gerald besoek die Kimberley Klub met sy talle dwalende geeste en een van die land se oudste biblioteke waar jy blykbaar die eerste bibliotekaris steeds sal aantref...

Episode 3
S1 E3 • 25m • 1616

Gerhard, 'n man wat baie bekommerd is oor sy katte, en Cindy van Eersterust, wie op soek is na haar groot liefde, klop by Gerald aan vir 'n blik op die toekoms.

Episode 4
S1 E4 • 24m • 1616

Danielle, 'n prokureur, wil meer uitvind oor haar praktyk se toekoms, maar Gerald openbaar ook 'n traumatiese tyd uit haar verlede. Dan durf hy 'n kwelgees in 'n huis in Alberton aan...

Episode 5
S1 E5 • 25m • 1616

'n Ma en dogter besoek Gerald, op soek na antwoorde oor oorlede geliefdes. Hy maak ook 'n draai by die Ou Heildelberg tronk wat dateer uit die 1800's en blykbaar meer as 20 geeste huisves.

Episode 6
S1 E6 • 23m • 1616

Wilemien en haar dogter hoor daar is nog iemand wat hulle huis met hulle deel. Ons woon een van Gerald se klasse by waarin hy belangstellendes leer om hulle psigiese vermoëns te verskerp.

Show More
  • In this reality series, South African medium Gerald Burger helps people with their problems, both spiritual and supernatural.
  • Seasons2

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.

ONLY
R150