Die Republiek Van Zoid Afrika

Die Republiek Van Zoid Afrika, Episode 12

Season 5, Episode 12

Die Republiek word besoek deur die Glam Guru, Hannon Bothma, wat verras word deur 'n spesiale geheime gas. Judith Sephuma sing een van Karen se gunsteling liedjies saam met haar.

Watch Full Episodes of Die Republiek Van Zoid Afrika Season 5

Episode 1
S5 E1 • 48m • 1616

Welkom terug in die Republiek van Zoid Afrika! Minkie van der Westhuizen en Jo Black val met die deur in die huis en die dak lig letterlik.

Episode 2
S5 E2 • 48m • 1616

Jou lagspiere gaan pyn! President Karen, gesels met Leon Schuster en grapmaker Nik Rabinowitz.

Episode 3
S5 E3 • 48m • 1616

Karen Zoid gesels met Johnny Clegg, Erns Grundling en Schalk Bezuidenhout.

Episode 4
S5 E4 • 48m • 1616

Jou lagspiere gaan pyn! Refentse en aktrise Milan Murray kuier in die Republiek, en die die Senekal-familie onthul groot panfluit-drama..

Episode 5
S5 E5 • 47m • 1616

Die Republiek word besoek deur Rolanda Marais, Gian Groen en Marnus Broodryk.

Episode 6
S5 E6 • 48m • 1616

Die legendariese Patricia Lewis en Waldimar Pelser besoek die Republiek.

Episode 7
S5 E7 • 48m • 1616

Boekklub se De Klerk Oelofse en een van die grootste musieksterre in Afrika, Yvonne Chaka Chaka, kuier in die Republiek van Zoid Afrika.

Episode 8
S5 E8 • 48m • 1616

Die mystic boer, Valiant Swart, Hotel-aktrise Mila Guy en Suid-Afrika se voorste waaghals, Fleur van Eeden, kuier in die Republiek van Zoid Afrika.

Episode 9
S5 E9 • 48m • 1616

Die Panfluitsensasie Marinda Senekal gaan van krag tot krag, maar so ook haar suster Mielie. Jannie du Toit, RSG se Johan Rademan en Mielie Senekal kuier in die Republiek.

Episode 10
S5 E10 • 47m • 1616

Die Heuwels Fantasties se Pierre Greeff en vlymskerp radio-omroeper Anele Mdoda kuier in die Republiek van Zoid Afrika.

Episode 11
S5 E11 • 48m • 1616

Die Republiek van Zoid Afrika word besoek deur Johan Stemmet en Janie du Plessis.

Episode 12
S5 E12 • 48m • 1616

Die Republiek word besoek deur die Glam Guru, Hannon Bothma, wat verras word deur 'n spesiale geheime gas. Judith Sephuma sing een van Karen se gunsteling liedjies saam met haar.

Episode 13
S5 E13 • 48m • 1616

Ons sluit die reeks op 'n hoe noot af met 'n besoek deur die legendariese skepper van Egoli en Agter elke Man, Franz Marx, akteur Albert Pretorius en Franja du Plessis.

Show MorePrevious Season
  • Welcome to the Republic of Zoid, where President Karen talks to her country's favourite thinkers, dreamers, decision-makers and other remarkable people. President Karen also features comedy sketches and music.
  • Seasons3

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.

ONLY
R150