Vallei Van Sluiers

Vallei Van Sluiers, Episode 10

Season 1, Episode 10

Emma se dineedans is ‘n groot sukses, maar die afloop in die verskillende huise is nie altyd ewe suksesvol nie. Markus wys sy sagte kant. 'n Nuwe begin wink vir Bertho en sy gesin.
13HD

Watch Full Episodes of Vallei Van Sluiers Season 1

Episode 1
S1 E1 • 47m • HD1313

Die storie van bekende Bolandse vrugteboerfamilies, die De Bruyns, die Roberts'e en die Van Rhijns… en van die mense wat deur dié families in die onmin, twiste en skandale ingetrek word.

Episode 2
S1 E2 • 47m • HD1313

Ons ontmoet Ta’Effie en Oom Boykie se dogter Beaula. Sy het 20 jaar gelede gesien hoe haar broertjies verdrink en het sedert die traumatiese ervaring haar spraak verloor.

Episode 3
S1 E3 • 48m • HD1313

Deirdre se teenwoordigheid op Soetwaterfontein ontstel Hannah baie. Bertho Lopes verras Monique met ‘n persent. Markus se optrede veroorsaak baie onmin en hy betaal die prys daarvoor.

Episode 4
S1 E4 • 46m • HD1313

Con en Jacques stamp koppe oor die boerdery. Spanning laai op tussen Charmaine en JP. Hannah konfronteer Hugo oor sy doen en late. Deirdre veroorsaak baie spanning op die plaas.

Episode 5
S1 E5 • 47m • HD1313

Con kry slegte tyding en ‘n onverwagte besoeker op Van Rhijnshoek versuur Monique se lewe. Charmaine en JP het groot probleme oor sy prospekteer-permit.

Episode 6
S1 E6 • 47m • HD1313

Skuldige gewetes begin sy tol eis in talle verhoudings. Dit versuur vriendskappe, ondermyn vertroue, maar getrou aan die tradisies van die Vallei probeer almal dit ignoreer.

Episode 7
S1 E7 • 48m • HD1313

Emma en Monique geniet die kennismaking met Bertho se gesin. JP se opgewondenheid oor die moontlikhede van ‘n nuwe werk ken geen perke nie. Cloe en Hugo se indiskresies haal hulle in.

Episode 8
S1 E8 • 48m • HD1313

Daar is onrus op Van Rhijnshoek. JP staan op vertrek na sy nuwe werk, tot groot ontsteltenis van Charmaine. Beaula laat Bertito toe in haar leefwêreld. Kan Cloe haar huwelik red?

Episode 9
S1 E9 • 48m • HD1313

Ta’Ef kry ‘n verrassende besoek. Charmaine se hartseer en verlange na JP is baie groot. Hugo voer slinkse planne in die mou. Bertho maak vir Jacques 'n onweerstaanbare aanbod.

Episode 10
S1 E10 • 48m • HD1313

Emma se dineedans is ‘n groot sukses, maar die afloop in die verskillende huise is nie altyd ewe suksesvol nie. Markus wys sy sagte kant. 'n Nuwe begin wink vir Bertho en sy gesin.

Episode 11
S1 E11 • 47m • HD1313

Oestyd is verby en dis tyd om jaggewere ingeskiet te kry. Con maak gereed om saam met Deirdre na Amerika te gaan. JP is terug uit Angola en doen sy bes om Charmaine gelukkig te hou.

Episode 12
S1 E12 • 48m • HD1313

Monique se modereeks vorder fluks. Hugo verras Hannah met sy bereidwilligheid om sy kant te bring. Wat presies het 20 jaar gelede by die kuil gebeur?

Episode 13
S1 E13 • 48m • HD1313

Die spanning laai op tussen die mense van die Vallei - almal het hul eie agendas en probleme wat opgelos moet word… en dit lei noodwendig tot ‘n onafwendbare klimaks.

Show More
  • Vallei van Sluiers is die storie van ‘n paar bekende Bolandse vrugteboerfamilies, die De Bruyns, die Roberts’e en die Van Rhijns…
  • 13HD
  • Seasons3

Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.