Poena Die Komedie

Poena Die Komedie, Episode 10

Season 1, Episode 10

Poen is in ondraaglike pyn na hy sy tattoo laat verwyder. Poena skryf ‘n nuwe liedjie om die mense by Basil’s Bar te laat dans. Coco vertel vir Poena hoe dinge tussen mans en vrouens werk.

Watch Full Episodes of Poena Die Komedie Season 1

Episode 1
S1 E1 • 24m • HD1313

Poena kan nie wag dat Shakira terugkeer vanaf Kaapstad, waar sy deelneem vir Springbokkleure nie. Poen en Vis het 'n diep gesprek oor vroumense.

Episode 2
S1 E2 • 24m • HD1313

‘n Baie moeë Coco is terug na ‘n vakansie saam Poen. Poen’s Pluming kry ‘n brief met klagtes, wat groot bekommernis veroorsaak, en Coco kry ‘n boodskap op haar foon wat nie goeie gevolge inhou nie.

Episode 3
S1 E3 • 24m • HD1313

Poena se vriend Elton beland in die hospitaal na groot huismoles. Coco dink Vis is ‘n slegte invloed op Poen. Gaan Poena dit uiteindelik regkry om die liefde van sy lewe se hart te wen?

Episode 4
S1 E4 • 24m • HD1313

Coco en Shakira gaan doen saam inkopies en Poena leer op 'n duur manier, dan skoonheid nie goedkoop is nie. Chanel bel vir Poenie met baie goeie nuus, en Shakira wys haar jaloerse kant.

Episode 5
S1 E5 • 24m • HD1313

Vis onthul die eintlik rede vir sy kuiers by Poen. Shakira wys haar jaloerse kant aan Chanel. Elton word uit die hospitaal ontslaan en is baie opgewonde toe hy Poena se nuwe liedjie hoor.

Episode 6
S1 E6 • 24m • HD1313

Poena finds out something that upsets him a lot. Poenie makes an innocent remark about Chanel, which he later regrets. Elton tells Poena about his encounter with Primrose's mother.

Episode 7
S1 E7 • 24m • HD1313

Toe Poenie siek word, maak Poena vining ‘n plan vir ‘n plaasvervanger. Coco drink te veel wyn terwyl sy aandete kook en raak dinge kwyt wat vir Shakira baie ontstel.

Episode 8
S1 E8 • 24m • HD1313

Daar is groot moeilikheid by die paaldanstoernooi in Bloemfontein. Poenie weet nie hoe hy vir twee maande sonder Chanel gaan regkom nie. Poena gee vir Elton raad oor sy verhouding.

Episode 9
S1 E9 • 24m • HD1313

Coco is baie bekommerd oor Poen met Vis in die omtrek. Elton gaan hospitaal toe vir ‘n dag-prosedure waarvoor iemand anders betaal. Coco sit Shakira op haar plek toe sy oor Poena kla.

Episode 10
S1 E10 • 24m • HD1313

Poen is in ondraaglike pyn na hy sy tattoo laat verwyder. Poena skryf ‘n nuwe liedjie om die mense by Basil’s Bar te laat dans. Coco vertel vir Poena hoe dinge tussen mans en vrouens werk.

Episode 11
S1 E11 • 24m • HD1313

Coco waarsku Chanel dat sy haar vingers gaan verbrand met dit waarmee sy besig is. Poenie soek troos by oupa Poen. Poen is in groot moeilikheid toe Coco sien waar sy motor parkeer is.

Episode 12
S1 E12 • 24m • HD1313

Chanel is kwaad vir Poenie omdat hy haar nie vertel het van die kaalbas onderbroek advertensie nie. Poena en Poenie kry stry voor ‘n kliënt en Coco dreig om vir Poen daarvan te vertel.

Episode 13
S1 E13 • 24m • HD1313

Vis is in the hospital after accidentally applying the wrong ointment to his piles. Poena struggles to stay awake after his late show at the Pink Piesang Club and gets in trouble at work.

Episode 14
S1 E14 • 24m • HD1313

Poenie is very upset when he learns about Banana Air's new policy. Coco jumps in to get Vis and Poen out of custody at the Vredenburg police station.

Episode 15
S1 E15 • 24m • HD1313

Poena urgently needs medical help for his excruciatingly uncomfortable pain. Coco happens to hear where Poen is. Shakira advises Poenie on how to deal with his suspicions about Chanel.

Episode 16
S1 E16 • 24m • HD1313

Poen's Plumbing's credit card account is cloned after Coco purchases a very private item. Poenie is very unhappy because Chanel is sleeping over in Mauritius.

Episode 17
S1 E17 • 24m • HD1313

Poena and Poenie have crucial appointments and cannot be at work. Poenie is suspicious after seeing a text message on Chanel's cell phone. Vis and Poen miss Coco.

Episode 18
S1 E18 • 24m • HD1313

Poenie is very upset when he sees how fun Chanel had frolicking on the beach in Mauritius. Shakira doesn't like the attention Poena is getting with his songs.

Episode 19
S1 E19 • 24m • HD1313

When a large tender is awarded, Poena and Poenie have to jump quickly to ensure Poen's Plumbing's future. Poena arrives at home with a black eye and an orange overall.

Episode 20
S1 E20 • 24m • HD1313

Poena is upset because he is considered an accomplice in a crime. Vis persuades Poen to change his appearance. There are huge problems with a political underpants ad.

Episode 21
S1 E21 • 24m • HD1313

Poena is very tense about the upcoming court case. The day of Elton's transplant arrives. Vis gets a message and realizes he must tell Coco about it.

Episode 22
S1 E22 • 24m • HD1313

Coco disappears for the night, and everyone has to be careful when she comes home. Poena hears his internet songs have been removed. Elton has news for Poena about his music channel.

Episode 24
S1 E24 • 24m • HD1313

Poen and Vis have plans to start their own online business. Shakira is very excited about the training course at Banana Air, but Chanel does not share her joy.

Episode 25
S1 E25 • 24m • HD1313

Shakira shows off her new uniform. Coco would like everyone to be at home on Christmas Day. Poenie gets an idea to get Poen and Vis's new business up and running.

Episode 26
S1 E26 • 24m • HD1313

It's Christmas Day and everyone has to be at home for a Christmas braai. Poen and Vis's miss their flight and are alone on Christmas Day. Poena sings his beautiful new carol for everyone.

Show More
  • Poen is in ondraaglike pyn na hy sy tattoo laat verwyder. Poena skryf ‘n nuwe liedjie om die mense by Basil’s Bar te laat dans. Coco vertel vir Poena hoe dinge tussen mans en vrouens werk.
  • Seasons1

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.

ONLY
R150