Nêrens Noordkaap

Nêrens Noordkaap, Episode 13

Season 2, Episode 13

Die Adendorff familie rou saam en die testament se inhoud verbaas almal. Ná dekades se seer en mis-kommunikasie, breek nuwe hoop oop vir die Adendorff boeties en hul gesinne.

Watch Full Episodes of Nêrens Noordkaap Season 2

Episode 1
S2 E1 • 48m • HD1313

Die Adendorffs kom op Nêrens bymekaar vir Frans se verjaardag, waar Andries vir Fleur aan almal voorstel en 'n ou seer tussen Frans en Pa Lourens ontbloot word.

Episode 2
S2 E2 • 48m • HD1313

Dis Lourens se eerste dag by sy nuwe skool. Daar is fout met Frans se skape, en Andries raak al hoe meer bekommerd oor Pa Lourens.

Episode 3
S2 E3 • 48m • HD1313

Andries help op die plaas, terwyl Ans uitvind dat ‘n spook van haar verlede die nuwe slaghuiseienaares is. Lourens ontdek die wonder van toneel, en ‘n nuwe lid sluit by Ronnie se AA-groepie aan.

Episode 4
S2 E4 • 48m • HD1313

Ronnie en Lourens probeer die gevolge van Suzette se ongeluk verwerk, terwyl Ans steeds vir Henna vermy. Andries besef sy pa se siekte is meer ernstig as wat hy wil erken.

Episode 5
S2 E5 • 48m • HD1313

Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel ná Suzette se ongeluk.

Episode 6
S2 E6 • 46m • HD1313

Dis basaartyd in die dorp. Maggie en Frans gaan Kaap toe vir Lourens se konsert, terwyl Andries moet toekyk hoe Pa Lourens tot ‘n aaklige besef kom.

Episode 7
S2 E7 • 46m • HD1313

Dis die dag van Lourens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se wêreld tuimel heeltemal inmekaar.

Episode 8
S2 E8 • 47m • HD1313

Ronnie is nêrens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na ‘n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel.

Episode 9
S2 E9 • 48m • HD1313

Frans konfronteer Pa Lourens en ontdek die waarheid oor sy pa se gesondheid. Suzette ontvang slegte nuus, en Lourens haal sy woede op Marli uit.

Episode 10
S2 E10 • 48m • HD1313

Pa Lourens en Ans deel ‘n teer oomblik. Lourens en Suzette moet mekaar ondersteun, en Ronnie daag dronk by Shannon se huis op.

Episode 11
S2 E11 • 47m • HD1313

Ronnie gaan plaas toe om die stukke te probeer optel. Andries en Pa Lourens berei voor vir hulle reis na Nederland.

Episode 12
S2 E12 • 49m • HD1313

Frans en Maggie probeer vir Ronnie moed inpraat. Andries en Pa Lourens daag by Fleur se woonstel op, en Frans reik uiteindelik uit na Lorrie.

Episode 13
S2 E13 • 49m • HD1313

Die Adendorff familie rou saam en die testament se inhoud verbaas almal. Ná dekades se seer en mis-kommunikasie, breek nuwe hoop oop vir die Adendorff boeties en hul gesinne.

Show More
  • Die Adendorff familie rou saam en die testament se inhoud verbaas almal. Ná dekades se seer en mis-kommunikasie, breek nuwe hoop oop vir die Adendorff boeties en hul gesinne.
  • Seasons2

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.

ONLY
R150