Hartklop, Episode 8
Season 1, Episode 8
Watch Full Episodes of Hartklop Season 1
Dis Elani, Karima en Fezile se eerste dag as huisdokters by die Beyers Naudé Akademiese Hospitaal. ‘n Mediese raaisel los vir Veronica en Elani verstom.
Episode 2Elani het ’n dodelike fout gemaak en moet oor haar sondes besin. Jolene se bendeleier-pasiënt sterk aan, terwyl daar komplikasies is by die dogtertjie wat geskiet is.
Episode 3Sollie vind uit dat Veronica nie oop kaarte speel nie. Fezile vra Gustav om die operasie op sy pa te doen in plaas van Jolene. Tyson en sy ma ontvang verwoestende nuus.
Episode 4Karima worstel met ‘n moeilike besluit. ‘n Pasiënt, Henk, verdwyn van die operasietafel terwyl Fezile hom moes oppas. Louw sit in die hysbak vas met ‘n swanger vrou wat in kraam gaan.
Episode 5Elani verloor ‘n baie dierbare stryd by die werk en kan nie die druk van haar daaglikse beroep hanteer nie. Veronica en Sollie se ma’s kom kuier om ‘n huwelik te probeer red.
Episode 6Louw en Karima trou en hy pas nie goed aan by die getroude lewe nie. Fezile doen ‘n borsinplanting op ‘n trans-vrou. Jolene se verlede haal haar in toe sy haar stiefpa se lewe moet red.
Episode 7Veronica se egskeiding neem ‘n wending. Elani kry toelating om haar internskap in London voort te sit. Louw en Karima se nuwe huwelik slaan ‘n paar slaggate. Fezile help Jolene uit die knyp.
Episode 8Dit lyk of Elani na London gaan verhuis. Veronica se hele huis word leeg gesteel. Suzanne besef dat Daniël nie vir haar lief is nie en Jolene haak heeltemal uit op haar stiefpa se roudiens.
Episode 9Jolene word geforseer om haar geraamtes te konfronteer wanneer sy vir dwelm-rehabilitasie gestuur word. Fezile se pa verloor sy stryd teen al sy gesondheidsprobleme.
Episode 10Gustav besluit om Jolene se vonnis te verleng. Marius oortuig Jolene om weer by hom in te trek. Daniel nooi Veronica vir ‘n ete by sy huis wat lelik skeefloop.
Episode 11Elani tells her mother that she has decided to stay in South Africa but is unprepared for the consequences. Suzanne convinces Gustav to let go of his grudge against Jolene.
Episode 12Elani moves in with Veronica and Jolene. A sick patient causes the entire emergency department to be shut down. Gustav experiences a major setback. Louw finally tells Karima the truth.
Episode 13Na al die ‘opwinding’ van die vorige episode lê twee huwelike aan skerwe. Karima se baba word vroeg gebore. Daniël maak uiteindelik ‘n keuse oor sy toekoms.
Show More- 'n Groep briljante nuutgegradueerde dokters word saamgegooi in die gange van die Beyers Naudé Akademiese Hospitaal, waar hulle wonderwerke verrig om die lewens van hulle pasiënte te red - ongeag die koste aan hulself.
16HD
- Seasons1