Die Boland Moorde
Watch Full Episodes of Die Boland Moorde
Adjudant offisiere Shane Williams en Andrรฉ Fourie, lede van die Boland Ondersoekeenheid, ondersoek ยฟ misterieuse sterfte op die stel van ยฟ film gebaseer op die legende van Antjie Somers.
Terwyl Shane en Andrรฉ ยฟ bende-saak ondersoek, word hul ingesleep by ยฟ familietwis op die Vredevallei Wynlandgoed. Hou die twee sake dalk verband?
Shane en Andrรฉ word opdrag gegee om 'n bekende rockgroep se konsert te monitor. Die saak verdiep as 'n skynbare dwelm-oordosis die lewe eis van 'n bekende in die musiekwรชreld.
'n Vriend vra vir Andrรฉ om 'n kompetisie by 'n universiteitskoshuis te beoordeel. Die kompetisie neem 'n onverwagse wending en Andrรฉ en Shane moet bontstaan om die skuldige te vind.
'n Groot literรชre prys veroorsaak onmin onder die studente van Andrรฉ se eks-vrou se skryfkursus. Terwyl hy en Shane die skuldige probeer vastrek, doem 'n paar spoke uit die verlede op.
Shane word saam met Helene na 'n 30ste verjaarsdagpartytjie gesleep. 'n Storm keer al die gaste in 'n afgeleรซ huis vas. Shane en Helene gedwing om saam te werk om die skuldige aan te keer.
- A crime and investigation series set against the backdrop of the beautiful wine lands of South Africa. Warrant Officers Andre Fourie and Shane Williams must solve a variety of murders with the assistance of their sharp and diverse team.
- Seasons2

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.
ONLY
R150
FAQs
How can I watch Die Boland Moorde
Download the Showmax app and start streaming full episodes of Die Boland Moorde. View the full list of supported devices.
Where can I watch Die Boland Moorde?
You can watch Die Boland Moorde on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.
How many seasons of Die Boland Moorde are there?
Showmax currently has 2 seasons of Die Boland Moorde available for streaming.