Ouboet En Wors, Episode 3
Season 2, Episode 3
Watch Full Episodes of Ouboet En Wors Season 2
Fixit wiff Ouboet kry 'n nuwe 'appy' met 'n verlede wat almal aan die praat het. Gielie se "tweet" oor Molly laat hom alweer in groot moeilikheid beland.
Episode 2Boeboe wend haar tot die internet om 'n "sugar daddy" te soek. Yollie wil graag 'n kleinkind hê en wonder of Hendrikkie en Gert ooit kinders gaan kry.
Episode 3Fogile vertel vir Gielie waar om 'n meisie te kry. Gielie koop Wors om om sy ma te bel. Ouboet wys vir Elvis hoe om lang-arm te dans en Yollie hou niks daarvan nie.
Episode 4Gielie het Wors se hulp nodig om vir Elvis te help met loopbaanbeplanning. Ouboet en Elvis word afgeluister en Ouboet is in groot moeilikheid omdat hy uit die huis uit praat.
Episode 5Haarkleur veroorsaak dat Yollie se mond haar in groot moeilikheid bring by die werk en Ouboet moet help. Boeboe vertel vir Hendrikkie hoekom sy al voorheen gearresteer was.
Episode 6Gielie vra ongemaklike vrae waarvoor Wors nie antwoorde het nie. Yollie dring daarop aan dat Ouboet haar naam op sy bors tatoeër sodat sy hom kan uitken as iets met hom gebeur.
Episode 7Yollie is in 'n toestand nadat sy 'n baie dom fout met haar selfoon begaan het. Ouboet vind uit die wagwoord op haar foon is iemand waarvan sy baie hou en dis nie hy nie.
Episode 8Fogile word gearresteer omdat hy 'n polisieman se hand beseer en Wors moet vir hom borg betaal. 'n Baie private pakkie word vir Ouboet en Yollie afgelewer...
Episode 9Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Episode 10Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Episode 11Yollie wil hê Ouboet moet 'n 'app' op sy foon laai sodat sy elke oomblik van die dag kan sien presies waar hy is en wat hy doen. Elvis praat sy mond verby oor iets wat Gielie hom vertel het.
Episode 12Elvis hoor dat Gielie hom 'n kopklap wil gee en het 'n vermoede hoekom. Elvis hou nie van die naam wat Fogile vir hulle musiekgroep uitgedink het nie en Elvis en Gielie word geroskam.
Episode 13Gielie wil bitter graag 'n hondjie van sy eie hê. Ouboet maak vir Mev. Dominee gratis goed reg omdat hy skuldig voel oor iets wat hy jare gelede in die kerk gedoen het.
Episode 14Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Episode 15Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Episode 16Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Episode 17Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Episode 18Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Episode 19Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Episode 20Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Episode 21Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Episode 22Boeboe is in die wolke nadat sy die vorige aand haar prins ontmoet het. 'n Tattoo van Ouboet se meisie voor hy met Yollie getroud is, veroorsaak 'n rusie.
Episode 23Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Episode 24Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Episode 25Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Episode 26Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
Show MorePrevious Season- Gielie vertel vir Wors dat Boeboe waterpokkies het en dat dit baie aansteeklik is. Ouboet is bekommerd en vra vir hulp, want hy het skielik waterpokkies. Ook maar lekker stupid.
- Seasons2

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
UGX 31,200