Een Keer Om Die Son
Watch Full Episodes of Een Keer Om Die Son
Oujaarsaand, ontmoet die Van Wyk-gesin. Almal is daar behalwe Ruan, wat weer werk bo sy familie kies. Die partytjie eindig met ‘n skokaankondiging en weke later tref tragedie die familie.
Episode 2Ruan sukkel om kop bo water te hou en vra Amé om te help met Lani se boedel. As Leandri met haar deel oor E Maree is daar meer vrae as antwoorde. SAGE se uitstalling is ‘n sukses maar kom met ‘n prys.
Episode 3Markus word 18 en kry werk by die galery. Ruan is terug by die werk. Joshua sukkel om sy skuld gevoelens weg te steek en Amé krap dieper in Lani se verlede. Amé vind die waarheid uit oor SAGE.
Episode 4Elma verras die gesin met ‘n volksvreemde paasete en die konflik borrel oor om die Van Wyks tafel. Markus sukkel om sy dubbel lewe weg te steek. Leandri se hart word gebreek.
Episode 5Amé soek redes om nie te skei nie. Ruan pak Lani se goed op. Elma laat gaan van die verlede om ‘n vliegtuigkaartjie te kan bekostig vir haar toekoms. Markus se geheim word onthul.
Episode 6Sophia hou partytjie vir Lani. Amé tree in om te help by Ruan en die kinders. Salie praat Elma bang om Peru toe te gaan. Ruan bereik breekpunt wanneer Sophia se fantasie wêreld te ver gaan.
Episode 7Ruan vat dit te ver as hy ‘n pasiënt se man beskuldig van haar dood. Sebastian hou ‘n afskeidspartytjie vir Elma. Joshua hoop om Amé se hart weer te wen as hulle trou beloftes probeer hernu.
Episode 8Ruan soek desperaat antwoorde by Lani se pa in die tronk. Leandri ontdek ‘n donker geheim in haar ma se tuinhuis. Markus verval in ‘n donker gat nou dat sy drome van dans ineenstort.
Episode 9The van Wyks are at breaking point. Leandri refuses to go back home. Sebastian is on his way to Peru. Amé finds the courage to see a lawyer and Ruan finds out more about Lani's past and hurt.
Episode 10Ruan prays for a miracle next to Leandri's hospital bed. Amé steps in and Markus opens up for the first time about his anger. Elma and Sebastian receive shocking news and Sophia plans a funeral.
Episode 11Amé must save the deal with Tokyo, while letting her go. Salie has plans to help Elma fight the disease. Ruan is back at the hospital with a unique case.
Episode 12One year later and the Van Wyks look very different. It's Christmas and New Years. Ruan and the children take on Lani's walking route. Amé is at a crossroads. Elma and Sebastian announce something big.
Show More- Oor die verloop van ‘n jaar rou die Van Wyks die verlies van 'n geliefde en worstel hulle met egskeiding, siekte, vergifnis, hoërskool en geheime terwyl hulle genesing én mekaar weer vind.
- Seasons1
Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
UGX 29,000
FAQs
How can I watch Een Keer Om Die Son?
Download the Showmax app and start streaming full episodes of Een Keer Om Die Son. View the full list of supported devices.
Where can I watch Een Keer Om Die Son?
You can watch Een Keer Om Die Son on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.
How many seasons of Een Keer Om Die Son are there?
Showmax currently has 1 season of Een Keer Om Die Son available for streaming.