Kyk Wie Praat, Episode 4
Season 3, Episode 4
Watch Full Episodes of Kyk Wie Praat Season 3
De Klerk ontmoet sy nuwe klas en gesels met hulle oor die Groot Vyf en hulle badroetines. Skakel in en speel saam.
Episode 2Dié week gesels De Klerk met sy nuwe klas oor beurtkrag en hulle grootouers se geheime 'superpowers'. Gaan die grootmense reg raai oor hoe die klitse se koppe werk?
Episode 3Dis amper Kersfees en hierdie week kyk ons of die kinders weet wat Kersdag se datum is. Ons wil ook by hulle weet of hulle dink Kersvader Google Maps gebruik.
Episode 4In dié episode kyk ons wat in die klitse se koppe aangaan. Weet hulle wat 'n nooiensvan is? En dink hulle plante groei beter as jy vir hulle musiek speel?
Episode 5Weet De Klerk se klas wat die grootste planeet is? En dink hulle robotte is slimmer as mense? Skakel in om uit te vind of hulle die antwoorde ken.
Episode 6De Klerk vra weer baie belangrike vrae in dié episode: Moet onderwysers eintlik ook skooldrag dra? En weet sy klitse waarvan word papier gemaak?
Episode 7In hierdie episode kyk De Klerk of sy klas weet wat SA se sokkerspan genoem word. En of hulle dink hulle juffrou kan 'n goeie 'influencer' wees.
Episode 8Hierdie week op kyk ons of die klitse weet in watter land die piramides is. Dan vra ons hulle ook of hulle dink hulle mag meer as een beste maatjie hê.
Episode 9Wat is die kortste maand van die jaar? Dink die klitse hulle sal 'n goeie sportkaptein maak? Hierdie is maar net 'n paar van die vrae wat ons hierdie week vir die klas vra.
Episode 10This week, we want to know if the class knows how many toes an ostrich has. And do they think babies understand each other when they babble?
Episode 11In dié episode kyk ons of die kinders weet waar hulle kieste is. Dan vra ons die groot vraag, ons wil by hulle weet of hulle eendag wil trou?
Episode 12In die voorlaaste episode hoor ons of die klitse weet van watse groente slaptjips gemaak word. En dink hulle 'n mens moet slim wees om ryk te word.
Episode 13In die finale episode keer die vier deelnemers met die hoogste puntetellings terug om dit uit te spook vir die groot prys van 'n R100 000.
Show More- Vyf deelnemers moet probeer reg raai wat kinders op vrae gaan beantwoorde.
- Seasons1
Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
$8