Vaal Riviera

Vaal Riviera

Reality1 SeasonShowmax
Volg vier vooraanstaande gesinne in die Vaaldriehoek, terwyl hulle met mekaar wedywer deur hul rykdom, persoonlike stryd en uitspattige vieringe. Duik in hul boeiende intriges, met die rivier wat deurgaans as 'n bestendige simbool.
Charl Arangies, Bernelee Arangies, Rianza Snyman
16HD

Watch Full Episodes of Vaal Riviera

Episode 1
S1 E1 • 48m • HD16

Die Arangiese, Deysels, Snymans en Swarts berei voor vir die jaarlikse opening van die Vaalrivier. Terwyl die families voorberei, sien ons hoe hulle spog met flitsende motors, huise en bote.

Episode 2
S1 E2 • 59m • HD16

Die Arangiese onthaal die eerste saamkuier met al die families. Allegra se kêrel is ook by die kuier en Lika beland onder 'n swaai.

Episode 3
S1 E3 • 56m • HD16

Charl en Jay Jay kompeteer teen mekaar in 'n resies. Mila berei voor vir haar modelkompetisie. Die Deysels nooi almal na hul familieplaas. Soos die drankies vloei, begin die drama ontvou.

Episode 4
S1 E4 • 54m • HD16

Die families is op die Deysels se familieplaas. Die spanning tussen die vroue begin opbou. Jay Jay reël ‘n 4x4-resies vir die dames. Hulle sluit die naweek af met ‘n Sondagbraai.

Episode 5
S1 E5 • 54m • HD16

Dis Vuil Vanderbijl teen V-town! Almal berei voor vir ‘n padel-spel. Charl verklap meer oor sy vorige ontrouheidskwessies. Ruhann en Corrie gaan ry quad bikes met hul kinders.

Pedicure Tension
S1 E6 • 60m • HD16

Rianza makes one of the toughest decisions by taking her youngest to crèche. Lané seeks advice from her mother on how to handle the tension with Bernelee. She phones Bernelee to invite her for a pedicure and chat.

Episode 7
S1 E7 • 55m • HD16

Die Snymans nooi die Arangies vir ‘n braai, maar dinge loop lelik skeef tussen Bernelee en Rianza. Rianza reël ‘n Kersfeesfotosessie vir al die families.

Episode 8
S1 E8 • 56m • HD16

Dis tyd vir ‘n naweekwegbreek! Die vrouens gaan Pretoria toe terwyl die mans bos toe gaan. Daar is steeds spanning tussen Bernelee en Rianza en dinge neem ‘n wending.

Game Drives And Wild Wives
S1 E9 • 56m • HD16

Charl joins the boys' weekend after a quick visit to the hospital, just in time for the game drive and shooting range. Back in Pretoria, the ladies enjoy a spa day before heading out for a night on the town.

Conflict And Confessions
S1 E10 • 57m • HD16

The Swarts invite the Arangies for dinner on their boat. After the girls' weekend in Pretoria, Riandi decides to do something about the tension between Bernelee and Rianza.

Speed Showdown
S1 E11 • 66m • HD16

It's Charl's biggest race of the year, and Bernelee, Lané, and Jay Jay are there to support him. As a group activity, the couples enjoy an afternoon on a paintball course. Who is the fastest driver between Charl and Jay Jay?

Episode 12
S1 E12 • 56m • HD16

Dis Kersfeestyd en die Arangies nooi almal na hul vakansiehuis in Prince’s Grant in Durban. Die naweek is vol aktiwiteite voordat hulle dit afsluit met ‘n Kersfeesete en geskenkuitruiling.

The Reunion
S1 E13 • 77m • HD16

The families reunite, and questions swirl around the Snymans and Ruhann's absence during the season. Amid tension and reflection, apologies are exchanged, and the ultimate winner of the season's challenges is revealed.

Show More
  • Volg vier vooraanstaande gesinne in die Vaaldriehoek, terwyl hulle met mekaar wedywer deur hul rykdom, persoonlike stryd en uitspattige vieringe. Duik in hul boeiende intriges, met die rivier wat deurgaans as 'n bestendige simbool.
  • 16HD
  • Seasons1

Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.

FAQs

Download the Showmax app and start streaming full episodes of Vaal Riviera. View the full list of supported devices.
You can watch Vaal Riviera on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.
Showmax currently has 1 season of Vaal Riviera available for streaming.