Die Siener

Die Siener, Episode 7

Season 1, Episode 7

Gerald laat 'n paar blommeverkopers in Adderleystraat, Kaapstad, verstom en hy besoek die Kasteel de Goede Hoop, waar 'n toergids bevestiging van die Kasteel se bekenste spooklegendes soek.

Watch Full Episodes of Die Siener Season 1

Episode 1
S1 E1 • 24m • 16

Ons ontmoet Desire wie op soek is na antwoorde oor haar broer se dood. Gerald besoek ook 'n gesin waar 'n spookdogtertjie al vir die laaste paar jaar amok saai.

Episode 2
S1 E2 • 24m • 16

Gerald besoek die Kimberley Klub met sy talle dwalende geeste en een van die land se oudste biblioteke waar jy blykbaar die eerste bibliotekaris steeds sal aantref...

Episode 3
S1 E3 • 25m • 16

Gerhard, 'n man wat baie bekommerd is oor sy katte, en Cindy van Eersterust, wie op soek is na haar groot liefde, klop by Gerald aan vir 'n blik op die toekoms.

Episode 4
S1 E4 • 24m • 16

Danielle, 'n prokureur, wil meer uitvind oor haar praktyk se toekoms, maar Gerald openbaar ook 'n traumatiese tyd uit haar verlede. Dan durf hy 'n kwelgees in 'n huis in Alberton aan...

Episode 5
S1 E5 • 25m • 16

'n Ma en dogter besoek Gerald, op soek na antwoorde oor oorlede geliefdes. Hy maak ook 'n draai by die Ou Heildelberg tronk wat dateer uit die 1800's en blykbaar meer as 20 geeste huisves.

Episode 6
S1 E6 • 23m • 16

Wilemien en haar dogter hoor daar is nog iemand wat hulle huis met hulle deel. Ons woon een van Gerald se klasse by waarin hy belangstellendes leer om hulle psigiese vermoëns te verskerp.

Episode 7
S1 E7 • 24m • 16

Gerald laat 'n paar blommeverkopers in Adderleystraat, Kaapstad, verstom en hy besoek die Kasteel de Goede Hoop, waar 'n toergids bevestiging van die Kasteel se bekenste spooklegendes soek.

Episode 8
S1 E8 • 24m • 16

Wynie Strydom, voormalige spanbestuurder van die Blou Bulle, wil by Gerald weet of daar hoop is vir Suid-Afrikaanse rugby. Dan onthaal Gerald n paar interessante mense by sy huis.

Episode 9
S1 E9 • 25m • 16

Chris se ma is skielik in die hospitaal oorlede. Hy wil by Gerald hoor wat met haar gebeur het. Die privaatspeurder Mike Bolhuis besoek Gerald om uit te vind of hy werklik sy sout werd is.

Episode 10
S1 E10 • 24m • 16

Die medium, Marietta Theunissen, kom kuier by Gerald. Sy volgende spookjag is by 'n huis waar 'n man al vir 20 jaar met 'n onsigbare gedaante bly wat gereeld in sy huis amok saai.

Episode 11
S1 E11 • 26m • 16

Gerald reis na die bekende Lord Milner hotel in Matjiesfontein waar twee spoke genaamd Lucy en Kate blykbaar die gaste lastig val. Maar wie dwaal regtig in die gange van die ou hotel?

Episode 12
S1 E12 • 26m • 16

Gerald besoek Laingsburg, die dorpie wat deur 'n vloed, wat hy voorspel het, in 1981 verwoes is. Dis sy eerste besoek - sal hy vrede met hierdie hoofstuk in sy lewe kan maak?

Episode 13
S1 E13 • 24m • 16

Radio-omroeper, Danny Painter, wil by Gerarld weet wat haar oorlede ouma vir haar probeer vertel. Dan besoek Gerald 'n huis waar die inwoners deur 'n onsigbare entiteit geteister word.

Episode 14
S1 E14 • 25m • 16

'n Man soek antwoorde by Gerald oor sy skielike blindheid. Gerald word ook geraadpleeg oor 'n kind wat al 22 jaar weg is. Hy reis na die plek waar die kind laaste gesien is..

Show MoreNext Season
  • In this reality series, South African medium Gerald Burger helps people with their problems, both spiritual and supernatural.
  • Seasons2

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8