Watch Die Boland Moorde Online | Showmax
Die Boland Moorde

Die Boland Moorde

Say Hello to Showmax! The wildly entertaining new streaming service for watching Die Boland Moorde. Watch today!
Stian Bam, Brendon Daniels, Antoinette Kellerman

Watch Full Episodes of Die Boland Moorde

Watch Die Boland Moorde Season 1

  • Episode 1

    Episode 1 - 80 Mins
    Adjudant offisiere Shane Williams en André Fourie, lede van die Boland Ondersoekeenheid, ondersoek ¿ misterieuse sterfte op die stel van ¿ film gebaseer op die legende van Antjie Somers.
  • Episode 2

    Episode 2 - 77 Mins
    Terwyl Shane en André ¿ bende-saak ondersoek, word hul ingesleep by ¿ familietwis op die Vredevallei Wynlandgoed. Hou die twee sake dalk verband?
  • Episode 3

    Episode 3 - 78 Mins
    Shane en André word opdrag gegee om 'n bekende rockgroep se konsert te monitor. Die saak verdiep as 'n skynbare dwelm-oordosis die lewe eis van 'n bekende in die musiekwêreld.
  • Episode 4

    Episode 4 - 77 Mins
    'n Vriend vra vir André om 'n kompetisie by 'n universiteitskoshuis te beoordeel. Die kompetisie neem 'n onverwagse wending en André en Shane moet bontstaan om die skuldige te vind.
  • Episode 5

    Episode 5 - 77 Mins
    'n Groot literêre prys veroorsaak onmin onder die studente van André se eks-vrou se skryfkursus. Terwyl hy en Shane die skuldige probeer vastrek, doem 'n paar spoke uit die verlede op.
  • Episode 6

    Episode 6 - 76 Mins
    Shane word saam met Helene na 'n 30ste verjaarsdagpartytjie gesleep. 'n Storm keer al die gaste in 'n afgeleë huis vas. Shane en Helene gedwing om saam te werk om die skuldige aan te keer.

FAQs

Download the Showmax app and start streaming full episodes of Die Boland Moorde. View the full list of supported devices.

You can watch Die Boland Moorde on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.

Showmax currently has 2 seasons of Die Boland Moorde available for streaming.

Bundle it: Entertainment Mobile + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League live on mobile.

LAUNCH PRICE
₦3,200