Watch Klubhuis Online | Showmax
Klubrugby - 'n uitlaatklep, 'n samekoms, 'n visie. Gebore uit passie, aangevuur deur geskiedenis, afhanklik van sy mense. Die klubhuis is die enjinkamer waar al hierdie vure gestook word.
10-12 PGHD

Watch Full Episodes of Klubhuis

Episode 1
S1ย E1ย โ€ขย 24mย โ€ขย HD10-12 PG

'n Rugbyklub met 'n geskiedenis van verset en saamstaan trotseer die storms van 'n moderne wรชreld met ou probleme en nuwe uitdagings, maar altyd 'n gemeenskap trots en passievol agter hulle.

Episode 2
S1ย E2ย โ€ขย 24mย โ€ขย HD10-12 PG

As almal ver van hul oorspronklike huis is, word die rugbyklub die gom wat 'n nuwe gemeenskap bymekaarhou. Oud en jonk, professioneel en amateur - almal is gelyk onder die Bosveldson.

Episode 3
S1ย E3ย โ€ขย 24mย โ€ขย HD10-12 PG

'n Kortgeknipte loopbaan as skeidsregter was alles behalwe die einde in hierdie Karoogemeenskap waar 'n trotse geskiedenis en nuwe motivering die klub, ten spyte van uitdagings, voortdryf.

Episode 4
S1ย E4ย โ€ขย 24mย โ€ขย HD10-12 PG

Vanwykslvei lรช in die middel van nรชrens, kilometers weg van hulle naaste buurdorpe. Maar die gemeenskap kom met nuwe ywer bymekaar om hulle verenigde rugbyklub te ondersteun.

Episode 5
S1ย E5ย โ€ขย 24mย โ€ขย HD10-12 PG

Die lewe by die see kan net so rof soos die golwe wees, maar dit verg net een uitskieter om nuwe hoop en inspirasie te bring na die Die Bos waar spookdrieรซ in die tweede helfte gedruk word.

Episode 6
S1ย E6ย โ€ขย 24mย โ€ขย HD10-12 PG

In Johannesburg is dit maklik om tussen die massas te verdwyn, behalwe as jy iewers in die betonoerwoud jou heenkome kan vind in 'n span waar jy deel van iets baie groter kan wees.

  • Klubrugby - 'n uitlaatklep, 'n samekoms, 'n visie. Gebore uit passie, aangevuur deur geskiedenis, afhanklik van sy mense. Die klubhuis is die enjinkamer waar al hierdie vure gestook word.
  • 10-12 PGHD
  • Seasons1

Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.

FAQs

Download the Showmax app and start streaming full episodes of Klubhuis. View the full list of supported devices.
You can watch Klubhuis on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.
Showmax currently has 1 season of Klubhuis available for streaming.