Net Mens
Assista aos episódios completos de Net Mens
Kurt Darren, een van Suid-Afrika se veelbekroonde sangers met 'n dekadelange loopbaan in die kollig, deel sy familieman kant wat min mense ken.
Kim Cloete vertel in spesifieke besonderhede haar lewensgebeurtenisse en hoe dit haar lewe onherroeplik verander het. Hoe lyk 'n pad terug na sulke gebeure en wie en wat inspireer haar nou?
Dirk van der Westhuizen is 'n ambisieuse jong kunstenaar wat gerugte oor sy lewe tot die beste van sy vermoëns trotseer. Vandag draai hy nie doekies om oor die kosbare mense in sy lewe nie.
Die uiters private Elandré maak vir die eerste keer oop oor sy grootwordjare, terugslae en wat dit vat om sukses te behaal. Van kleindorp-dromer tot uitverkoopte konserte, en alles tussenin.
Die talentvolle Cindy Swanepoel neem ons op reis deur haar kinderjare, die swaarkry tye en in tipiese Cindy styl praat oop en eerlik om dinge te sien vir wat dit is.
Alhoewel sy roerende stem weergalm deur die land met elke album en konsert vertel Refentse van sy stryd as jong swartman wat bekendheid verwerf in die Afrikaanse musieklandskap.
Hykie Berg vertel sy aangrypende lewensverhaal - 'n reis vanaf die ongemak in sy eie vel deur tot die man wat hy ontdek het na harde stryde met geestesgesondheid en dwelms.
Ons kyk na die lewe van 'n rymkletser Early B en gesels oor avonture van sy grootwordjare in Gqeberha tot die taal- en kulturelegrense wat hy met elkeen van sy lirieke versit.
- 'n Eerlike sensitiewe vertelling en visuele biografie van agt Suid-Afrikaanse kunstenaars se lewensverhale. Hierdie episodes sluit alles van grootwordjare tot die hoogtepunte van 'n loopbaan in.
- Temporadas2
Recomendado

Agrupe: Entertainment + Premier League
Obtenha o melhor dos dois. Assista séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais, além de transmitir jogos da Premier League ao vivo no telemóvel.
APENAS
$8
FAQs
Como posso ver Net Mens
Transfira a aplicação Showmax e comece a transmitir episódios completos de Net Mens. Veja a lista completa de dispositivos suportados.
Onde posso ver Net Mens?
Pode assistir Net Mens no Showmax. Basta registar-se no Showmax e transmitir todos os episódios.
Quantas temporadas de Net Mens existem?
A Showmax dispõe atualmente de 2 temporadas de Net Mens disponível para transmissão em direto.