Die Boland Moorde, Episode 1
Temporada 1, Episódio 1
Assista aos episódios completos de Die Boland Moorde Temporada 1
Adjudant offisiere Shane Williams en André Fourie, lede van die Boland Ondersoekeenheid, ondersoek ¿ misterieuse sterfte op die stel van ¿ film gebaseer op die legende van Antjie Somers.
Episode 2Terwyl Shane en André ¿ bende-saak ondersoek, word hul ingesleep by ¿ familietwis op die Vredevallei Wynlandgoed. Hou die twee sake dalk verband?
Episode 3Shane en André word opdrag gegee om 'n bekende rockgroep se konsert te monitor. Die saak verdiep as 'n skynbare dwelm-oordosis die lewe eis van 'n bekende in die musiekwêreld.
Episode 4'n Vriend vra vir André om 'n kompetisie by 'n universiteitskoshuis te beoordeel. Die kompetisie neem 'n onverwagse wending en André en Shane moet bontstaan om die skuldige te vind.
Episode 5'n Groot literêre prys veroorsaak onmin onder die studente van André se eks-vrou se skryfkursus. Terwyl hy en Shane die skuldige probeer vastrek, doem 'n paar spoke uit die verlede op.
Episode 6Shane word saam met Helene na 'n 30ste verjaarsdagpartytjie gesleep. 'n Storm keer al die gaste in 'n afgeleë huis vas. Shane en Helene gedwing om saam te werk om die skuldige aan te keer.
- Adjudant offisiere Shane Williams en André Fourie, lede van die Boland Ondersoekeenheid, ondersoek ¿ misterieuse sterfte op die stel van ¿ film gebaseer op die legende van Antjie Somers.
- Temporadas2

Agrupe: Entertainment + Premier League
Obtenha o melhor dos dois. Assista séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais, além de transmitir jogos da Premier League ao vivo no telemóvel.
APENAS
$8