Een Keer Om Die Son

Een Keer Om Die Son, Episode 7

Season 1, Episode 7

Ruan vat dit te ver as hy ‘n pasiënt se man beskuldig van haar dood. Sebastian hou ‘n afskeidspartytjie vir Elma. Joshua hoop om Amé se hart weer te wen as hulle trou beloftes probeer hernu.
13HD

Watch Full Episodes of Een Keer Om Die Son Season 1

Episode 1
S1 E1 • 50m • HD13

Oujaarsaand, ontmoet die Van Wyk-gesin. Almal is daar behalwe Ruan, wat weer werk bo sy familie kies. Die partytjie eindig met ‘n skokaankondiging en weke later tref tragedie die familie.

Episode 2
S1 E2 • 47m • HD13

Ruan sukkel om kop bo water te hou en vra Amé om te help met Lani se boedel. As Leandri met haar deel oor E Maree is daar meer vrae as antwoorde. SAGE se uitstalling is ‘n sukses maar kom met ‘n prys.

Episode 3
S1 E3 • 48m • HD13

Markus word 18 en kry werk by die galery. Ruan is terug by die werk. Joshua sukkel om sy skuld gevoelens weg te steek en Amé krap dieper in Lani se verlede. Amé vind die waarheid uit oor SAGE.

Episode 4
S1 E4 • 47m • HD13

Elma verras die gesin met ‘n volksvreemde paasete en die konflik borrel oor om die Van Wyks tafel. Markus sukkel om sy dubbel lewe weg te steek. Leandri se hart word gebreek.

Episode 5
S1 E5 • 50m • HD13

Amé soek redes om nie te skei nie. Ruan pak Lani se goed op. Elma laat gaan van die verlede om ‘n vliegtuigkaartjie te kan bekostig vir haar toekoms. Markus se geheim word onthul.

Episode 6
S1 E6 • 46m • HD13

Sophia hou partytjie vir Lani. Amé tree in om te help by Ruan en die kinders. Salie praat Elma bang om Peru toe te gaan. Ruan bereik breekpunt wanneer Sophia se fantasie wêreld te ver gaan.

Episode 7
S1 E7 • 46m • HD13

Ruan vat dit te ver as hy ‘n pasiënt se man beskuldig van haar dood. Sebastian hou ‘n afskeidspartytjie vir Elma. Joshua hoop om Amé se hart weer te wen as hulle trou beloftes probeer hernu.

Episode 8
S1 E8 • 47m • HD13

Ruan soek desperaat antwoorde by Lani se pa in die tronk. Leandri ontdek ‘n donker geheim in haar ma se tuinhuis. Markus verval in ‘n donker gat nou dat sy drome van dans ineenstort.

Episode 9
S1 E9 • 47m • HD13

Die Van Wyks is op breekpunt. Leandri weier om terug te gaan huis toe. Sebastian is op pad Peru toe. Amé vind die moed om ‘n prokureur te sien en Ruan vind meer uit oor Lani se verlede en seer.

Episode 10
S1 E10 • 48m • HD13

Ruan bid vir ‘n wonderwerk langs Leandri se hospitaal bed. Amé tree in en Markus maak vir die eerste keer oop oor sy kwaad en seer. Elma en Sebastian ontvang skok nuus en Sophia beplan ‘n begrafnis.

Episode 11
S1 E11 • 47m • HD13

Amé moet die ooreenkoms met Tokyo red, terwyl sy haar huwelik laat gaan. Salie het planne om Elma te help veg teen die siekte. Ruan is terug by die hospitaal met ‘n unieke geval.

Episode 12
S1 E12 • 48m • HD13

'n Jaar later en die Van Wyks lyk heel anders. Dis Kersfees en Nuwejaar. Ruan en die kinders pak Lani se stap roete aan. Amé is by 'n kruispad. Elma en Sebastian kondig iets groots aan.

Show More
  • Oor die verloop van ‘n jaar rou die Van Wyks die verlies van 'n geliefde en worstel hulle met egskeiding, siekte, vergifnis, hoërskool en geheime terwyl hulle genesing én mekaar weer vind.
  • 13HD
  • Seasons1

Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.