Lui Maar Op, Belinda, Episode 11
Season 2, Episode 11
Watch Full Episodes of Lui Maar Op, Belinda Season 2
Dis 'n paar jaar later en die lewe by Ian & Ander is maar vaal en vervelig. Só vaal en vervelig dat Belinda beplan om van die Bloukransbrug af te spring saam met die res...
Belinda dink sy verskyn op Kwêla se Dorp van die Jaar. Ian is fyngevoelig oor Maggie wat oorkant die pad oopgemaak het en steek 'n stokkie voor die Kwêla kykpartytjie.
Ian roep die personeel na sy kantoor en onthul sy nuwe plan vir 'n beter, produktiewe dag by Ian & Ander en dit behels 'n nuwe rekenaarstelsel wat namens almal besluite neem.
Belinda gaan op haar eerste 'online date' en Belinda maak meer as net haar 'date' se knieë lam.
Dirkie en Nicol beplan om saam in te trek, maar Annetjie en Frans is nie daarvoor te vinde nie. Belinda het egter haar eie agenda, en dring daarop aan.
Belinda en Annetjie kry 'n klein verrassing in die winkel se badkamer, maar die klein verrassing is groot werk.
Maggie kom spog met haar duur nuwe oorbelle en Annetjie en Frans beweeg na die volgende stap in hulle verhouding.
Annetjie vind gruwelike goed uit van hul gebou en boonop dink Belinda dat haar eks Dolf by haar spook.
Ian & Ander hou veiling om die winkel te red. Maar soos verwag, val die aand bietjie vir bietjie uitmekaar, totdat Dirkie die hamer op die laaste bod slaan..
Belinda kry uiteindelik haar tweede kans op 'n roemryke lewe wanneer sy 'n permanente rol op 'n sepie aangebied word. Maar sal sy gaan?
Dis 'bachelorette' partytjietyd vir Annetjie en met die bokdrolspoeg raak Belinda se bloes vol rosyntjies, met slegte gevolge.
Almal hou troue en Ian raak al hoe sagter teenoor Maggie. Frans help hom egter gou-gou reg...
Die pasgetroudes kom nie baie ver nie, want boewe oorrompel die winkel. Maar dis die minste van die personeel se probleme...
- The quirky staff of a general store in George struggle to get anything done that even remotely resembles work. With multiple calamities and crises, there's very little productivity taking place in the 'Ian & Ander' shop.
- Seasons3

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
$8