Magda Louw

Magda Louw, Episode 8

Season 1, Episode 8

Magda besef dat haar arme man ’n 'midlife crisis' beleef en ’n reeks misverstande bring die groen monster uit. Maar het sy die kat aan die stert beet of nie?
13HD

Watch Full Episodes of Magda Louw Season 1

Episode 1
S1 E1 • 22m • HD13

Magda Louw is gekies vir ’n realiteitsreeks. Dis ’n stresvolle affêre, en hulle besef gou, Magda was dalk nie die beste keuse vir die program nie.

Episode 2
S1 E2 • 24m • HD13

Magda gesels oor die hartseer realiteit van oudword en hoe tyd wonderlik, maar ook wreed is. Magda en Erhard kry onverwagse goeie nuus.

Episode 3
S1 E3 • 24m • HD13

Magda probeer haar beste voetjie voorsit op nasionale televisie, maar binnekort is dit duidelik dat hierdie voetjie maar soos ons almal, gebarste hakke het.

Episode 4
S1 E4 • 24m • HD13

Magda en Erhard kry nuwe bure. Na ure se afloer, besef Magda dat daar iets baie duister oorkant die pad gebeur. Maar wat’s die nagevolge en wat gaan sy aantrek as sy moet getuig in die hof?

Episode 5
S1 E5 • 24m • HD13

Magda en Erhard se seun, Baltus kom kuier. Maar die opwinding verander gou in ’n naelbytery as Magda probeer uitvis wie Baltus gaan saambring vir die geleentheid.

Episode 6
S1 E6 • 24m • HD13

’n Dokter stel voor dat Magda Botulinum inspuitings oorweeg. Magda is hopeloos te trots om so ydel te wees, maar wat gaan sy maak met die saadjie wat geplant is?

Episode 7
S1 E7 • 24m • HD13

’n Groot reünie word gehou met die gaste van die eerste episode, maar die aand neem ’n aardige wending en Magda kan nie kop bo vrugwater hou nie.

Episode 8
S1 E8 • 24m • HD13

Magda besef dat haar arme man ’n 'midlife crisis' beleef en ’n reeks misverstande bring die groen monster uit. Maar het sy die kat aan die stert beet of nie?

Episode 9
S1 E9 • 24m • HD13

Getrude kom kuier en Magda en Erhard word gekonfronteer met skokkende nuus. Sal hulle dit kan aanvaar? Of is hierdie die laaste spyker in Magda se amperse doodskis?

Episode 10
S1 E10 • 22m • HD13

Erhard het ’n fout begaan en Magda sien al hoe spandeer hy die res van sy pensioen agter tralies. Maar wat as die realiteit heel anders uitdraai en die antagonis iemand anders is?

Episode 11
S1 E11 • 23m • HD13

Almal reël ’n spesiale aand vir Lynette en Shaun. Magda dink Erhard beplan ’n verrassing, maar hy’s die een wat verras word en hy gryp na ’n grashalm wat hom duur te staan gaan kom.

Episode 12
S1 E12 • 24m • HD13

Magda besluit om op ’n dieet te gaan en Erhard moet noodgedwonge saam honger ly. Maar ’n onverwagse versoeking los die vraag, wie se kleivoete gaan eerste onder hulle ingee?

Episode 13
S1 E13 • 24m • HD13

In die reeks se finale episode word Erhard gekonfronteer met ’n groot vrees. Magda en die res kom daarvan te hore en die onvermydelike is moontlik, te skielik voor hulle deur.

Show More
  • Magda besef dat haar arme man ’n 'midlife crisis' beleef en ’n reeks misverstande bring die groen monster uit. Maar het sy die kat aan die stert beet of nie?
  • 13HD
  • Seasons2

Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.