Watch Een Keer Om Die Son Online | Showmax

Een Keer Om Die Son

Drama1 SeasonkykNET
Over the course of a year, the Van Wyks mourn the loss of a loved one and struggle with divorce, illness, forgiveness, high school and secrets as they heal and find each other again.
Jacques Bessenger, Donnalee Roberts, Jana Kruger
13HD

Watch Full Episodes of Een Keer Om Die Son

Episode 1
S1 E1 • 50m • HD13

Oujaarsaand, ontmoet die Van Wyk-gesin. Almal is daar behalwe Ruan, wat weer werk bo sy familie kies. Die partytjie eindig met ‘n skokaankondiging en weke later tref tragedie die familie.

Episode 2
S1 E2 • 47m • HD13

Ruan sukkel om kop bo water te hou en vra Amé om te help met Lani se boedel. As Leandri met haar deel oor E Maree is daar meer vrae as antwoorde. SAGE se uitstalling is ‘n sukses maar kom met ‘n prys.

Episode 3
S1 E3 • 48m • HD13

Markus word 18 en kry werk by die galery. Ruan is terug by die werk. Joshua sukkel om sy skuld gevoelens weg te steek en Amé krap dieper in Lani se verlede. Amé vind die waarheid uit oor SAGE.

Episode 4
S1 E4 • 47m • HD13

Elma verras die gesin met ‘n volksvreemde paasete en die konflik borrel oor om die Van Wyks tafel. Markus sukkel om sy dubbel lewe weg te steek. Leandri se hart word gebreek.

Episode 5
S1 E5 • 50m • HD13

Amé soek redes om nie te skei nie. Ruan pak Lani se goed op. Elma laat gaan van die verlede om ‘n vliegtuigkaartjie te kan bekostig vir haar toekoms. Markus se geheim word onthul.

Episode 6
S1 E6 • 46m • HD13

Sophia hou partytjie vir Lani. Amé tree in om te help by Ruan en die kinders. Salie praat Elma bang om Peru toe te gaan. Ruan bereik breekpunt wanneer Sophia se fantasie wêreld te ver gaan.

Episode 7
S1 E7 • 46m • HD13

Ruan vat dit te ver as hy ‘n pasiënt se man beskuldig van haar dood. Sebastian hou ‘n afskeidspartytjie vir Elma. Joshua hoop om Amé se hart weer te wen as hulle trou beloftes probeer hernu.

Episode 8
S1 E8 • 47m • HD13

Ruan desperately seeks answers from Lani's father in prison. Leandri discovers a dark secret in her mother's greenhouse. Markus falls into depression now that his dream of dancing is falling apart.

Episode 9
S1 E9 • 47m • HD13

The van Wyks are at breaking point. Leandri refuses to go back home. Sebastian is on his way to Peru. Amé finds the courage to see a lawyer and Ruan finds out more about Lani's past and hurt.

Episode 10
S1 E10 • 48m • HD13

Ruan prays for a miracle next to Leandri's hospital bed. Amé steps in and Markus opens up for the first time about his anger. Elma and Sebastian receive shocking news and Sophia plans a funeral.

Episode 11
S1 E11 • 47m • HD13

Amé moet die ooreenkoms met Tokyo red, terwyl sy haar huwelik laat gaan. Salie het planne om Elma te help veg teen die siekte. Ruan is terug by die hospitaal met ‘n unieke geval.

Episode 12
S1 E12 • 48m • HD13

'n Jaar later en die Van Wyks lyk heel anders. Dis Kersfees en Nuwejaar. Ruan en die kinders pak Lani se stap roete aan. Amé is by 'n kruispad. Elma en Sebastian kondig iets groots aan.

Show More
  • Over the course of a year, the Van Wyks mourn the loss of a loved one and struggle with divorce, illness, forgiveness, high school and secrets as they heal and find each other again.
  • 13HD
  • Seasons1

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.

FAQs

Download the Showmax app and start streaming full episodes of Een Keer Om Die Son. View the full list of supported devices.
You can watch Een Keer Om Die Son on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.
Showmax currently has 1 season of Een Keer Om Die Son available for streaming.