Vaal Riviera, Episode 11
Temporada 1, Episódio 11
Assista aos episódios completos de Vaal Riviera Temporada 1
Die Arangiese, Deysels, Snymans en Swarts berei voor vir die jaarlikse opening van die Vaalrivier. Terwyl die families voorberei, sien ons hoe hulle spog met flitsende motors, huise en bote.
Episode 2Die Arangiese onthaal die eerste saamkuier met al die families. Allegra se kêrel is ook by die kuier en Lika beland onder 'n swaai.
Episode 3Charl en Jay Jay kompeteer teen mekaar in 'n resies. Mila berei voor vir haar modelkompetisie. Die Deysels nooi almal na hul familieplaas. Soos die drankies vloei, begin die drama ontvou.
Episode 4Die families is op die Deysels se familieplaas. Die spanning tussen die vroue begin opbou. Jay Jay reël ‘n 4x4-resies vir die dames. Hulle sluit die naweek af met ‘n Sondagbraai.
Episode 5Dis Vuil Vanderbijl teen V-town! Almal berei voor vir ‘n padel-spel. Charl verklap meer oor sy vorige ontrouheidskwessies. Ruhann en Corrie gaan ry quad bikes met hul kinders.
Pedicure TensionRianza makes one of the toughest decisions by taking her youngest to crèche. Lané seeks advice from her mother on how to handle the tension with Bernelee. She phones Bernelee to invite her for a pedicure and chat.
Episode 7Die Snymans nooi die Arangies vir ‘n braai, maar dinge loop lelik skeef tussen Bernelee en Rianza. Rianza reël ‘n Kersfeesfotosessie vir al die families.
Episode 8Dis tyd vir ‘n naweekwegbreek! Die vrouens gaan Pretoria toe terwyl die mans bos toe gaan. Daar is steeds spanning tussen Bernelee en Rianza en dinge neem ‘n wending.
Game Drives And Wild WivesCharl joins the boys' weekend after a quick visit to the hospital, just in time for the game drive and shooting range. Back in Pretoria, the ladies enjoy a spa day before heading out for a night on the town.
Episode 10Charl en Bernelee deel meer besonderhede oor hul vorige ontrouheidsprobleme met Corrie en Lané. Ná die naweek weg besluit Riandi om iets aan die spanning tussen Bernelee en Rianza te doen.
Episode 11Charl neem deel aan sy grootste wedren van die jaar. Die paartjies geniet ‘n middag op die verfbalbaan. En dis tyd vir ‘n herwedstryd om finaal te bepaal: Wie is die vinnigste bestuurder?
Episode 12Dis Kersfeestyd en die Arangies nooi almal na hul vakansiehuis in Prince’s Grant in Durban. Die naweek is vol aktiwiteite voordat hulle dit afsluit met ‘n Kersfeesete en geskenkuitruiling.
Episode 13Dis tyd vir die reünie en vrae draai rondom die Snymans en Ruhann se afwesigheid deur die seisoen. Deur die spanning en oomblikke van refleksie, word verskonings uitgeruil en die algehele wenner van die seisoen se uitdagings word onthul.
Show More- Charl neem deel aan sy grootste wedren van die jaar. Die paartjies geniet ‘n middag op die verfbalbaan. En dis tyd vir ‘n herwedstryd om finaal te bepaal: Wie is die vinnigste bestuurder?
- 16HD
- Seasons1