Nêrens, Noord-Kaap, Episode 3
Temporada 1, Episódio 3
Assista aos episódios completos de Nêrens, Noord-Kaap Temporada 1
Andries neem afskeid van die plaas, Frans keer dat alles uitmekaar val en die res van die familie maak gereed vir Ronnie se troue.
Episode 2Na baie jare is die boeties oor die wêreld versprei. Frans hou Nêrens aan die gang, Ronnie sukkel in die Kaap en Andries verdwaal in die Ooste.
Episode 3Andries word wakker in ’n vreemde land, Ronnie probeer om ’n beter Pa te wees en Frans het ’n afspraak by die Blue Diamond.
Episode 4Frans se kop draai in die verlede. Ronnie gaan vir ’n werksonderhoud en Lourens kom in die moeilikheid by die skool.
Episode 5Frans sukkel met sy drome en gaan soek antwoorde op ’n vreemde plek. Lourens begaan ’n verskriklike fout by die skool, en Ronnie weet nie watter kant toe nie.
Episode 6Lourens is stukkend en Ronnie en Suzette weet nie watter kant toe nie. Frans en Maggie gaan kerk toe, en Andries vertel Fleur van sy Ma.
Episode 7Dis Kersfees op Nêrens, maar Pa Lourens deel nie in die ander se geluk nie.
Episode 8Andries neem ’n groot besluit en Lourens kom vir die eerste keer in jare op Nêrens aan. In die verlede probeer Pa Lourens sy seuns help om te rou.
Episode 9Ronnie maak gereed vir ’n groot dag by die werk, maar sy verlede haal hom in. Lourens raak gewoond aan die plaaslewe. Frans maak planne vir Pa Lourens se partytjie.
Episode 10Op die herdenking van Katja se dood draai die familie in donker kringe, poog om die waarheid te vertel en vorm nuwe bande.
Episode 11Almal maak reg vir die groot partytjie, en Frans moet al die balle in die lug hou. Ronnie daag op om vir Lourens te kom haal en Andries vind sy voete op onbekende grond.
Episode 12Die dag van die groot partytjie, maar ’n wolk hang oor die plaas. Pa Lourens word met die bitter waarheid gekonfronteer en alles dreig om uitmekaar te val.
Episode 13Die Adendorffs sit vir die eerste keer in jare saam aan tafel en probeer heel maak wat gebroke is.
Show More- Andries word wakker in ’n vreemde land, Ronnie probeer om ’n beter Pa te wees en Frans het ’n afspraak by die Blue Diamond.
- 13HD
- Seasons2