Toe Pamina Vermaak by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Druipstert keer sy terug na haar ma-hulle op 'n klein Weskusdorp. Hier kruis haar pad met die rockster, Wolf de Jager. 2022
Carla Smith, Christiaan Schoombie, Duane Williams
16HD
- Toe Pamina Vermaak by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Druipstert keer sy terug na haar ma-hulle op 'n klein Weskusdorp. Hier kruis haar pad met die rockster, Wolf de Jager. 2022
- 16HD