Wie Word 'N Miljoenêr?, Episode 10
Season 4, Episode 10
Watch Full Episodes of Wie Word 'N Miljoenêr? Season 4
Drie spelers beland in die vuurwarm stoel: 'n 22-jarige student, 'n joernalis en 'n waaghals wat sy vangnet tot net onder die miljoen rand vasmaak gaan sorg vir groot opwinding.
Episode 2In die vorige episode het waaghals Hein tot by vraag 10 gevorder. Vanaand mik hy hoog maar gaan hy sy tweede vangnet by vraag 14 se gewaarborgde halfmiljoen rand bereik?
Episode 3Ses splinternuwe spelers speel vinnigste vingers om 'n plek los te slaan in die vuurwarm stoel. Gaan iemand dalk vanaand die ontwykende miljoen rand wen?
Episode 4'n Burgemeester se woordvoerder en 'n 19-jarige mediese student is twee van die spelers wat vir groot drama gaan sorg in die vuurwarm stoel.
Episode 5In the previous episode, the 19-year-old medical student, Joshuan, made excellent progress in reaching question 11. With two lifelines left can he go all the way tonight?
Episode 6Verlede week het Joshuan R125 000 gewen en hierdie seisoen se grootste wenner sover geword. Gaan een van vanaand se ses spelers sy rekord verbysteek en ál die pad tot bo klim?
Episode 7In die vorige episode het Theron tot by vraag 7 gevorder voor die sirene gelooi het. Met nog twee van sy hulplyne oor lyk dinge belowend vir hom vanaand.
Episode 8In die vorige episode het rugbyskeidsregter CF Furstenburg tot by vraag 9 gevorder. Hy's terug vanaand om verder te speel en gereed om groot hoogtes te bereik.
Episode 9Verlede week het CF die derde speler hierdie seisoen geword wat R125 000 wen. Vanaand se ses nuwe spelers is vasbeslote om ál die pad tot by die miljoen te gaan.
Episode 10Die episode vereer die 25ste herdenking van Wie word 'n Miljoenêr in Suid-Afrika, asook die 25ste verjaardag van kykNET. Ses van die topspelers van vorige seisoene sal meeding vir 'n kans om aansienlike geld vir liefdadigheid te wen.
Episode 11Ses splinternuwe spelers speel vinnigste vingers om 'n plek in die warm stoel te verseker. Sal iemand dalk vanaand die ontwykende miljoen rand wen?
Episode 12Die briljante ingenieur, Herman Bosman, beland in die vuurwarm stoel en klim die prysleer met gemak. Hierdie episode beloof om die hoogtepunt van al die reekse tot dusver te wees.
Episode 13In die vorige naelbyt episode is geskiedenis gemaak op Wie Word 'n Miljoenêr. Kan die spelers in hierdie laaste episode van die seisoen weer groot wen?
Show MorePrevious Season- The biggest quiz show in the world returns to South African television, but this time in Afrikaans. Contestants must answer general knowledge questions correctly to win R1 million in cash.
- Seasons4
Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
$8