Ek, Hy En Jy

Ek, Hy En Jy, Ek, Hy En Jy

Season 1, Episode 3

Nicolaas keer onverwags terug en Soefie en Jakes sukkel om die familiedinamiek te hanteer. Spanning by die jaarlikse Kersete bereik breekpunt wanneer Soefie onder druk is om te kies.
13HD