Ouboet En Wors, Episode 25
Season 1, Episode 25
Watch Full Episodes of Ouboet En Wors Season 1
Wors sukkel met sy rekenaar se wagwoord. Ouboet vermy vir Yolllie, want hy vermoed dat sy skei-planne het. Gielie kom vir 'n onderhoud. Hendrikkie is ontsteld oor sy ma se moontlike affair.
Episode 2Wors sê dat sy prokureur die handelsbeberking teen Ouboet sal terugtrek. Boeboe sweer mans af. Dakota word gearresteer, omdat sy kaal oor die rugbyveld gehardloop het.
Episode 3Boeboe, Wors en Ouboet is almal laat vir werk, elk met 'n ander verskoning. Ouboet probeer uitvind wat emosionele ondersteuning is, want volgens Yollie, gee hy haar nie genoeg daarvan nie.
Episode 4Gielie deel sy ergste belediging met Ouboet. Boeboe probeer uitvis waaroor Ouboet en Wors gepraat het. Gielie gee vir Wors die idee om gratis Wi-Fi vir die kliënte aan te bied.
Episode 5Ouboet vermoed dat Yollie hom verneuk, omdat sy hom verbied om na "Cheaters" te kyk en hom "unfriend" het op Facebook. Gielie studeer vir sy leerlinglisensie. Hendrikkie herstel na sy kuier.
Episode 6Gielie het sy leerlingslisensie geslaag en Wors stel voor dat dié sukses met 'n braai gevier word. Dakota word vir winkeldiefstal gearresteer. Ouboet deel sy besware oor die getroude lewe.
Episode 7Ouboet en Wors deel hulle drome. Die een wou nog altyd 'n "pilot" word en die ander, wou nog altyd die Lotto wen. Gielie vertel vir almal dat Dakota swanger is en dat Boeboe, ouma gaan word.
Episode 8Boeboe se uitbreidingsplanne vir die salon, veroorsaak dat Yollie en Molly in rep en roer is. Gielie word bederf, nadat Ouboet en Wors sy middagete opgeëet het.
Episode 9Boeboe is vies vir Dakota, omdat sy eers 03:30 by die huis opdaag. Hendrikkie dink Gert kyk na onskuldige "musicals" op sy selfoon. Gielie vra waarom hy losies en kos by sy huis moet betaal.
Episode 10Gielie prikkel Ouboet en Wors se belangstelling met 'n speelding. Dakota wil 'n "tattoo" kry. Ouboet en Wors het té lekker gekuier en moet nou probeer opmaak met Yollie en Molly.
Episode 11Yollie vra vir Ouboet om saam met haar huis toe te gaan, sodat sy hom kan laat beter voel. Hendrikkie en Gert word gearresteer. Verkope lyk goed by Batteries by Wors.
Episode 12Gielie is gepla met spoke. Boeboe, Ouboet en Wors is omgekrap omdat Gert 'n begrafnisonderneming op die sakeperseel wil begin. Hendrikkie dink dit is 'n goeie idee.
Episode 13Wors se ou werk bied vir hom 'n pos aan by hulle nuwe tak. Gielie wonder wat nou van hom gaan word en Ouboet is bekommerd oor die dubbel huur wat hy nou sal moet betaal.
Episode 14Ouboet wil tender vir 'n kontrak om die munisipaliteit se grassnyers reg te maak. Wors gee hom 'n goeie idee oor hoe om so 'n kontrak te kry. Molly wil met Wors praat oor hulle huwelik.
Episode 15Hendrikkie is ontsteld omdat Gert skielik met olieverf kaal mans wil begin skilder. Ouboet vertel vir Hendrikkie van die misverstand tussen hom en Yollie die vorige aand.
Episode 16Yollie hou 'n 'botox' partytjie vir haar vriendinne en Molly en Boeboe is genooi terwyl Ouboet in die garage moet F1 op die TV kyk. Gielie word gearresteer...
Episode 17Ouboet wil 'n motorfiets koop en Yollie is bekommerd. Gielie laat per ongeluk iets op Twitter uitglip. Molly is op die oorlogspad.
Episode 18Ouboet het groot probleme waaroor Gielie nie mag praat nie. Hendrikkie vat vir Ouboet teen sy sin na 'n vrouedokter toe sodat hy 'verligting' kan kry, maar Yollie is histeries daaroor.
Episode 19Dakota is in groot moeilikheid omdat sy klere en grimering met Boeboe se kredietkaart oor die internet gekoop het. Gielie het ook iets baie belangrik wat hy op die internet gekoop het...
Episode 20Gielie kom omgekrap by die werk aan omdat Wors die vorige aand minder geld vir hom inbetaal het vir sy salaris. Hendrikkie en Gert het 'n groot besluit om te neem.
Episode 21Boeboe waarsku Hendrikkie dat hy en Gert nooit kinders moet kry nie. Dakota het weer aankope op die internet gemaak, maar die keer met haar eie kredietkaart.
Episode 22Gielie kla omdat sy ma moeilik raak oor sy losies. Dakota wil paaldans klasse begin neem. Hendrikkie en Gielie het weer 'n onderonsie. Fogile het 'n afspraak met Fogatla...
Episode 23Gielie het 'n baie aantreklike kliënt vir wie hy 'n battery moet vervang en besluit om vir haar afslag te gee. Boeboe en Dakota het 'n uitval oor een van Dakota se boyfriends.
Episode 24Fogile voel glad nie lekker na die vorige aand se kuier by die Pienk Piesang Nagklub nie en Ouboet probeer hom gesond kry. Dakota het stilstuipe oor Boeboe se laat aande.
Episode 25Dis 'n baie groot en belangrike dag vir Gielie wat eindig met 'n reuse verrassing. Ouboet kry 'n geweldige skok en Boeboe moet noodhulp toepas.
Episode 26Gielie vertel vir Wors dat Boeboe waterpokkies het en dat dit baie aansteeklik is. Ouboet is bekommerd en vra vir hulp, want hy het skielik waterpokkies. Ook maar lekker stupid.
Show MoreNext Season- Gielie vertel vir Wors dat Boeboe waterpokkies het en dat dit baie aansteeklik is. Ouboet is bekommerd en vra vir hulp, want hy het skielik waterpokkies. Ook maar lekker stupid.
- Seasons2
Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
$8