Net Mens, Episode 1
Season 1, Episode 1
Watch Full Episodes of Net Mens Season 1
Kurt Darren, een van Suid-Afrika se veelbekroonde sangers met 'n dekadelange loopbaan in die kollig, deel sy familieman kant wat min mense ken.
Episode 2Kim Cloete vertel in spesifieke besonderhede haar lewensgebeurtenisse en hoe dit haar lewe onherroeplik verander het. Hoe lyk 'n pad terug na sulke gebeure en wie en wat inspireer haar nou?
Episode 3Dirk van der Westhuizen is 'n ambisieuse jong kunstenaar wat gerugte oor sy lewe tot die beste van sy vermoëns trotseer. Vandag draai hy nie doekies om oor die kosbare mense in sy lewe nie.
Episode 4Die uiters private Elandré maak vir die eerste keer oop oor sy grootwordjare, terugslae en wat dit vat om sukses te behaal. Van kleindorp-dromer tot uitverkoopte konserte, en alles tussenin.
Episode 5Die talentvolle Cindy Swanepoel neem ons op reis deur haar kinderjare, die swaarkry tye en in tipiese Cindy styl praat oop en eerlik om dinge te sien vir wat dit is.
Episode 6Alhoewel sy roerende stem weergalm deur die land met elke album en konsert vertel Refentse van sy stryd as jong swartman wat bekendheid verwerf in die Afrikaanse musieklandskap.
Episode 7Hykie Berg vertel sy aangrypende lewensverhaal - 'n reis vanaf die ongemak in sy eie vel deur tot die man wat hy ontdek het na harde stryde met geestesgesondheid en dwelms.
Episode 8Ons kyk na die lewe van 'n rymkletser Early B en gesels oor avonture van sy grootwordjare in Gqeberha tot die taal- en kulturelegrense wat hy met elkeen van sy lirieke versit.
Show MoreNext Season- 'n Eerlike sensitiewe vertelling en visuele biografie van agt Suid-Afrikaanse kunstenaars se lewensverhale. Hierdie episodes sluit alles van grootwordjare tot die hoogtepunte van 'n loopbaan in.
- Seasons2
Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
$8