Watch Oppi Kassie Online | Showmax

Oppi Kassie

Documentary1 TemporadakykNET
Oppi Kassie is ‘n dokumentêre reeks oor die geskiedenis van Afrikaanse televisie.
Rozanne McKenzie
10-12 PGHD

Assista aos episódios completos de Oppi Kassie

Episode 1
S2 E1 • 24m • HD10-12 PG

Wat het in die maande voor kykNET se eerste amptelike uitsending gebeur? Wie was die rolspelers, waarom is sekere besluite gemaak, en waarom is kykNET sonder ’n nuusuitsending gebore?

Episode 2
S2 E2 • 24m • HD10-12 PG

Vind alles uit oor die eerste kykNET-uitsending en die leefstyl- en geselsprogramme wat die kanaal help vestig het. Ons kyk ook na die programme wat uit die eerste aanbod ontwikkel het.

Episode 3
S2 E3 • 24m • HD10-12 PG

Song vir Katryn was kykNET se eerste dramareeks. Vind uit hoe dit die programstrategie help verander het, en watter dramareekse in hierdie eerste suksesverhaal se voetspore gevolg het.

Episode 4
S2 E4 • 23m • HD10-12 PG

In 2004 word die eerste sepie op kykNET uitgesaai. In die daaropvolgende jare volg ’n string sepies in Villa Rosa se voetspore - maar wat maak sepies so gewild onder kykers?

Episode 5
S2 E5 • 24m • HD10-12 PG

Musiek was nog altyd ’n belangrike deel van kykNET se aanbod. In hierdie episode kyk ons na kanale, programme en musikante wat deur die jare deel gevorm het van kykNET se klankbaan.

Episode 6
S2 E6 • 24m • HD10-12 PG

Speletjies- en realiteitsprogramme en dokkies vang stories van regte mense vas. Hoe het hierdie stories die afgelope 20 jaar verander? Die storie van Boer soek ’n vrou en ander programme.

Episode 7
S2 E7 • 24m • HD10-12 PG

Humor en komedie was nog altyd deel van die kykNET-aanbod. Watter komedies het kykers die afgelope twee dekades die hardste laat lag, en wie het die jonger generasie geïnspireer?

Episode 8
S2 E8 • 24m • HD10-12 PG

Why was a newscast not part of the original kykNET concept? What does viewers want from actuality programs? Which documentaries gave a penetrating view of the past?

Episode 9
S2 E9 • 24m • HD10-12 PG

kykNET's involvement in the film industry helped to establish a Renaissance in Afrikaans films. Who is the leaders in the field, and what does the future of the film industry look like?

Episode 10
S2 E10 • 24m • HD10-12 PG

Karen Meiring calls kykNET's drama series the most important part of the channel's offering. In this episode we follow the development of the drama genre.

Episode 11
S2 E11 • 23m • HD10-12 PG

For quite some time, kykNET has been more than just a single channel. We take a look at the other channels, platforms and initiatives that makes kykNET an indispensable part of the Afrikaans ecosystem.

Episode 12
S2 E12 • 23m • HD10-12 PG

As kykNET's drama series get better and better, various role players start to ask what it will take to make an international breakthrough.

Episode 13
S2 E13 • 24m • HD10-12 PG

What is kykNET's role in our cultural life? How does technology influence the programs that are made for kykNET, and how it is viewed? And what does the future hold for the channel?

Episode 14
S2 E14 • 26m • HD10-12 PG

Reality in Afrikaans has never been greater. In the latest episode, role players in this genre discuss kykNET's successful reality series.

Episode 15
S2 E15 • 26m • HD10-12 PG

Where did the Malans go? And where is Magda from? In the latest episode, we take stock of kykNET's drama and comedy series from the last five years. And look what's still to come.

Show More
  • Oppi Kassie is ‘n dokumentêre reeks oor die geskiedenis van Afrikaanse televisie.
  • 10-12 PGHD
  • Temporadas1

Recomendado

Pacote Showmax: Entertainment + Premier League

Obtenha o melhor de ambos. Veja séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais e, transmita a Premier League em direto no telemóvel.

FAQs

Transfira a aplicação Showmax e comece a transmitir episódios completos de Oppi Kassie. Veja a lista completa de dispositivos suportados.
Pode assistir Oppi Kassie no Showmax. Basta registar-se no Showmax e transmitir todos os episódios.
A Showmax dispõe atualmente da 1 temporada de Oppi Kassie disponível para transmissão em direto.