Koekedoor
Assista aos episódios completos de Koekedoor
Koekedoor skop dramaties af met 'n kombuis wat gons van glitzy gebak-persoonlikhede, gebak-ghoeroes, koekontwerpers, meesterbakkers en die pronkgebak wat hul handtekening dra.
Episode 2Oggendgebak word ingespan om die gesin tafel toe te lok vir ontbyt. Daar word ook gekyk na klassieke eetgoed uit die bakwêreld - van vinnige meelmengsels tot suurdeeggebak.
Episode 3Daar is koekies met die mooiste name soos anyskoekies, soentjies, konfythartjies en die kroonprinses van die koekblik: die outydse soetkoekie. Ons Koekedore bak soetkoekies.
Episode 4Koekedoor laat blom die tradisie van die teetuin en fyn tuinpartytjies. Die tema is fyntuin en Switserse rolkoek, mini-randkoeke en Petit Fours kom maak 'n draai.
Episode 5Vir Koekedoor beteken basaar 'n grootkoekfees. Hierdie spogkoeke het twee kante: die sonde-kant van suiker-oordaad, en 'n barmhartige kant, want elke sent gaan vir liefdadigheid.
Episode 6Net soos mense is elke brood wat jy bak uniek, omdat jy met 'n lewendige ding werk. Om van net drie dinge - meel, gis en water - brood te maak, bly 'n bak-wonderwerk.
Episode 7The Koekedoor contestants bake birthday cakes inspired by the well-loved characters from television programs Tjiff en Tjaff, Pinocchio, Heidi, Liewe Heksie, Haas Das and Wielie Walie.
Episode 8Die Koekedore maak koeke wat hulde bring aan tradisionele gebakte poedings. Die fyngebak-rondte daag die bakkers se choux-tegnieke uit. Die bakdag eindig met 'n koekvertolking van trifle.
Episode 9Die goue draad deur hierdie episode is vla - die eiervla, melkpap en bakkersvla wat in ons eie koskultuur en vir almal wat vir tuisnywerhede bak, onmisbaar is.
Episode 10Hierdie week vind ons Koekedore inspirasie in vlegwerk en draaiwerk: koeksisters en knoop- en vlegwerk met korsdeeg is vandag se uitdaging!
Episode 11Deur die eeue het fynbakkers vir die adellikes koeke gemaak vol drama en 'n sin vir teater. Vandag is daar 'n hernieude fassinasie met verskuilde boodskappe in soetgebak.
Episode 12Eierwit en eiergeel is die hoofkarakters op die Koekedoor-verhoog. Eierwit bring 'n veerligte karakter na poedings en koek, terwyl eiergeel se rol as verdikkingsmiddel gevier word.
Episode 13Ons Koekedore se finale uitdaging: 'n fabelagtige, kontemporêre 21ste eeuse troukoek wat alles van die liefde vertel.
Show More- Koekedoor is 'n handelsmerk-uitbreiding van die baie gewilde Kokkedoor - die onthoukosrealiteitsreeks op kykNET. Met Koekedoor is kykNET op soek na die land se heel beste bakker - hetsy soet of sout.
- Temporadas1

Pacote Showmax: Entertainment + Premier League
Obtenha o melhor de ambos. Veja séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais e, transmita a Premier League em direto no telemóvel.
PREÇO DE LANÇAMENTO
$8
FAQs
Como posso ver Koekedoor?
Transfira a aplicação Showmax e comece a transmitir episódios completos de Koekedoor. Veja a lista completa de dispositivos suportados.
Onde posso ver Koekedoor?
Pode assistir Koekedoor no Showmax. Basta registar-se no Showmax e transmitir todos os episódios.
Quantas temporadas de Koekedoor existem?
A Showmax dispõe atualmente da 1 temporada de Koekedoor disponível para transmissão em direto.